Ek leer om (reg) te bid [6 Sept 2023]

  Рет қаралды 14,972

Ekerk

9 ай бұрын

Ons volgende Ekerk Lewendig Bybelskool skop ook af die 6de September. Vir drie weke kuier ons saam met die tema "Ek leer om (reg) te bid".

Пікірлер: 16
@user-rt9nl3wr3f
@user-rt9nl3wr3f 7 ай бұрын
Here Jesus, Leer my U kneg bid, Asseblief Vader Amen.
@user-kc3cc3sh7r
@user-kc3cc3sh7r 8 ай бұрын
Ek will graag leer Om te bid ASB mense bid so mooi het dit nodig asb Mooi reg te bid wil reg bid🛐🛐🤗🤗🤗🛐🛐
@AnnlinvanderMerwe
@AnnlinvanderMerwe 5 ай бұрын
Dankie baie!
@yventer9
@yventer9 6 ай бұрын
Uitstekende preek! Dankie! 😊😊😊😊😊😊😊😊😊
@miriamcoetzee9791
@miriamcoetzee9791 3 ай бұрын
Danki ek geniet dit met Stephen gebed
@pikkewynification
@pikkewynification 9 ай бұрын
Dankie vir die kragtige lering Stephan
@elsasteyn181
@elsasteyn181 2 ай бұрын
Dankie HEER
@johannesterhuyse2769
@johannesterhuyse2769 8 ай бұрын
So , so dankie vir jou leiding in gebed , Stephan
@1vanstraten408
@1vanstraten408 9 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie lering oor bid en reg bid Sal vir bekering vra oor gebruik van woorde,gesindheid en aanslag Seën vir jou
@annavoges1537
@annavoges1537 8 ай бұрын
Dki vir die reeks Prof.
@dawnkellerman3448
@dawnkellerman3448 10 ай бұрын
Liewe Prof, baie dankie. Die Here het met my gepraat en jy was Sy instrument. Amen.
@eileenscholtz7970
@eileenscholtz7970 8 ай бұрын
Dankie dit was n wonderlike boodskap,leer ons Om reg te bid.
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 9 ай бұрын
Dankie vir hierdie insiggewende wyse hoe ons moet bid. Sal werk om reg te bid.
@bessiewilemse5124
@bessiewilemse5124 9 ай бұрын
baie dankie jy my Soo mooi die woord gebed Leer ek se Here helpmy
@hesternaude
@hesternaude 9 ай бұрын
So dankie, Stephan!
@annaliewiese8620
@annaliewiese8620 9 ай бұрын
Baie dankie Stephan vir hierdie besondere boodskap.
Did you believe it was real? #tiktok
00:25
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 14 МЛН
Получилось у Вики?😂 #хабибка
00:14
ХАБИБ
Рет қаралды 6 МЛН
Идеальный день ребёнка😂
0:11
МишАня
Рет қаралды 3,9 МЛН
Люди были шокированы от увиденного 🤯
0:29
Фильмы I Сериалы
Рет қаралды 1,3 МЛН
Её Страх Вполне Обоснован 😂
0:17
Глеб Рандалайнен
Рет қаралды 3,9 МЛН
БОЛЬШОЙ ПЕТУШОК #shorts
0:21
Паша Осадчий
Рет қаралды 7 МЛН
Khi em gái tôi đắp mặt nạ || Mask of joy #shorts
0:11
Linh Nhi Shorts
Рет қаралды 4,2 МЛН