Ds Johan, Baie, baie baie dankie. Dis wonderlik leersaam. Ek wens ons kon so in ons tyd met ons kinders gesels het. Pak slae was daai tyd die voorland!!! Baie baie v vandag. Lovies
@susanswartz57473 жыл бұрын
Ek is so GESEEN vanoggend met hierdie boodskap ...dankie ds. Johan dit was vol liefde en baie leersaam
@joeykoen48973 жыл бұрын
So kosbaar, danki Dr Smit, Joey Koen Namibia Wnk
@petroerasmus36542 жыл бұрын
Wow. Baie treffend. Elke ouer behoort dit te luister.
@elnavanrensburg9905 Жыл бұрын
Dit was n allerpragtige bdskp. (Baie groete, Elna v Rensburg)