Ek spreek Jesus | Delareze

  Рет қаралды 2,857

Delareze Joubert

Delareze Joubert

2 жыл бұрын

Hierdie lied gaan geensins oor my nie, maar dit gaan oor die verkondiging van die enigste Lewende God se Naam - die Naam bo alle Name .... Jesus, die Een na wie ek smag. My Vriend. My Leidsman. My Heiland. My Redder. Die Liefling van my siel. Die God wie spesialiseer in die onmoontlike.
Versprei hierdie lied met 'n geruste hart en verklaar saam met my ...
... Ek kies om die Naam van Jesus te spreek ten spyte van omstandighede. Ek glo, dat al sien ons die werklikheid van dinge wat om ons gebeur raak, is die waarheid van God se liefde, getrouheid en volkome plan vir ons lewens, dit waaraan ons moet vasklou.
Ek kies om die Naam van Jesus oor Suid-Afrika te spreek. Ek kies om die Naam van Jesus oor ons staatsdepartemente te spreek. Ek kies om vas te klou aan die hoop vir ons kinders se toekoms.
Ek kies om Jesus te spreek oor dooie situasies en dat God weer dooie bene sal lewendig maak.
Ek kies om lewe te spreek oor sukkelende finansies, werkloosheid en armoede wat aan elke Koningskind se deur kom klop. Ek kies om die vrees vir die onbekende wat ons wil kniehalter te weerstaan en glo dat die gees wat die Here ons gegee het, ñ Gees van liefde, krag en selfbeheersing is.
Ek kies om te leef in oorwinning oor siektes wat ons liggame takel sodat ons nie kan aangaan met God se werk nie. Ek kies om te glo dat daar deur Sy wonde vir ons genesing gekom het.
Ek kies om lewe te spreek in huwelike en 'n generasie wat sonder goddellike ouers die lewe moet trotseer. Ek kies om lewe te spreek in die harte van elke man, vrou en kind van in ons mooi land.
"If my people, which are called by my name, shall humble themselves, pray and seek my face and turn from their wicked ways, then I will hear from heaven, and will heal their land" 2 Chronicles 7:14
"The tongue has the power of life and death, and those who love it will eat its fruit." Proverbs 18:21
"How precious to me are your thoughts, God! How vast is the sum of them! Were I to count them, they would outnumber the grains of sand-when I wake, I am still with you." Psalms 139:17-18
"Then he said to me, “Prophesy to these bones and say to them, ‘Dry bones, hear the word of the Lord! This is what the Sovereign Lord says to these bones: I will make breath enter you, and you will come to life. I will attach tendons to you and make flesh come upon you and cover you with skin; I will put breath in you, and you will come to life. Then you will know that I am the Lord.’" Ezekiel 37: 4-6
Oorspronklike lied: Here Be Lions & Darlene Zschech | I Speak Jesus
Vertaal & Gesing (goedgekeur): Delareze
Musiekvideo: Tasty Films (Pty) Ltd
Backtrax: Storm Music Productions

Пікірлер
Ik Spreek Jezus (I Speak Jesus) | Resound Church
6:50
Resound Church Parkcity
Рет қаралды 69 М.
Ես Պատկանում եմ ՔԵԶ - Es Patkanum em QEZ (Spitakci Hayko & Davit Tujaryan)
4:02
Жайдарман | Туған күн 2024 | Алматы
2:22:55
Jaidarman OFFICIAL / JCI
Рет қаралды 1,8 МЛН
تجربة أغرب توصيلة شحن ضد القطع تماما
00:56
صدام العزي
Рет қаралды 56 МЛН
Rol weg die steen wat tussen jou en jou wonderwerk lê!
10:00
Delareze Joubert
Рет қаралды 17
Charity Gayle - I Speak Jesus (feat. Steven Musso) [Live]
7:47
Charity Gayle
Рет қаралды 113 МЛН
Más De Ti - Liliana Cadena Ft. Camilo Montenegro (Video Oficial)
5:24
Ek Glo (Die Geloofsbelydenis)
6:45
Hillsong In Afrikaans
Рет қаралды 21 М.
Omsingel met God se beskerming
11:02
Delareze Joubert
Рет қаралды 33
Where would I go? | Ararat Worship | LIVE
5:34
Ararat Worship Collective
Рет қаралды 2,5 МЛН
Come Jesus Come - Stephen McWhirter (Lyrics)
5:23
music meets heaven
Рет қаралды 6 МЛН
Жайдарман | Туған күн 2024 | Алматы
2:22:55
Jaidarman OFFICIAL / JCI
Рет қаралды 1,8 МЛН