Omsingel met God se beskerming

  Рет қаралды 44

Delareze Joubert

Delareze Joubert

3 ай бұрын

Wanneer jy voel die vyand kom in die menigte van ander kante, kan jy weet jy is omsingel met die beskerming van God.
Soms is dit moeilik om ons oë op Jesus te hou wanneer die aanslae kom, maar by die voete van ons Verlosser, vind ons genesing.
Die oorlog behoort nie aan ons nie, maar aan God.
“As daar oor ons onheil kom - swaard, straf of pes of hongersnood - sal ons voor hierdie huis en voor u aangesig gaan staan; want u Naam is in hierdie huis; en ons sal U aanroep uit ons benoudheid, dat U kan hoor en verlos.
Onse God, sal U nie teen hulle strafgerig oefen nie? Want in ons is geen krag teenoor hierdie groot menigte wat teen ons gekom het nie; en ons weet nie wat ons moet doen nie, maar ons oë is op U.
… Wees nie bevrees of verskrik vanweë hierdie groot menigte nie, want die stryd is nie julle saak nie, maar die saak van God. Julle hoef daarby nie te veg nie; staan gereed, bly staan en aanskou die redding van die Here by julle, Juda en Jerusalem! Vrees nie en wees nie verskrik nie; trek môre teen hulle uit, en die Here sal met julle wees.”
‭‭II KRONIEKE‬ ‭20‬:‭9‬, ‭12‬, ‭15‬, ‭17‬ ‭AFR53‬‬

Пікірлер
Jesaja 54 - Gaan kyk mooi na wat God besig is om te doen!
12:14
Delareze Joubert
Рет қаралды 50
Klim op die voete van Jesus en fokus op Hom
11:31
Delareze Joubert
Рет қаралды 29
小蚂蚁会选到什么呢!#火影忍者 #佐助 #家庭
00:47
火影忍者一家
Рет қаралды 91 МЛН
REAL 3D brush can draw grass Life Hack #shorts #lifehacks
00:42
MrMaximus
Рет қаралды 5 МЛН
pumpkins #shorts
00:39
Mr DegrEE
Рет қаралды 103 МЛН
The selfish The Joker was taught a lesson by Officer Rabbit. #funny #supersiblings
00:12
Funny superhero siblings
Рет қаралды 11 МЛН
Hou op om te hardloop
10:31
Delareze Joubert
Рет қаралды 8
How Do I Communicate With Greater Clarity, Confidence, and Credibility?
35:55
Jayne Latz - The Communication Trainer
Рет қаралды 2,7 МЛН
In jou gebrokenheid is daar ñ plek vir ñ nuwe begin
12:13
Delareze Joubert
Рет қаралды 15
Bly IN die boot!
10:23
Delareze Joubert
Рет қаралды 19
Rol weg die steen wat tussen jou en jou wonderwerk lê!
10:00
Delareze Joubert
Рет қаралды 30
Think Fast, Talk Smart: Communication Techniques
58:20
Stanford Graduate School of Business
Рет қаралды 41 МЛН
The Psychodynamic Diagnostic Process: Nancy McWilliams
1:09:03
Picturing It With Elliot
Рет қаралды 113 М.
Mastery: How to Learn Anything Fast | Nishant Kasibhatla
19:10
Ideas & Inspiration
Рет қаралды 14 МЛН
小蚂蚁会选到什么呢!#火影忍者 #佐助 #家庭
00:47
火影忍者一家
Рет қаралды 91 МЛН