Vat moeilikheid vas voordat dit jou vasvat: Reise deur die boek Job. Deel 2 [8 Maart 2023]

  Рет қаралды 6,664

Ekerk

Ekerk

Күн бұрын

Kom reis verder met ons Ekerk Lewendig Bybelskool. Ons staan stil by die boek Job en ons tema is "Vat moeilikheid vas voordat dit jou vasvat: Reise deur die boek Job"

Пікірлер: 11
@alananngill1764
@alananngill1764 Жыл бұрын
Sjoe! Alweer UITSTEKEND!!! BAIE DANKIE !!! (Mev. Ann GILL) ... 🌟🤗👏🤗🌟
@pikkewynification
@pikkewynification Жыл бұрын
Baie dankie Stephan dat jy Job so oopbreek vir ons
@LilyvanDeventer
@LilyvanDeventer 11 ай бұрын
Dankie dat jy Job so mooi verduidelik!
@lindavanderlinde107
@lindavanderlinde107 Жыл бұрын
Dankie Stephan! Ek het so baie op die hart hieroor. Om dit kortliks op te som, die realiteit van God se bestaan, het n geweldige impak op my gehad! n Terapeut/ sielkundige is nie daar is die nag as jy huil oor jou kind wat oorlede is nie. God is altyd daar en ALTYD beskikbaar. Dit het my gedra deur die nagte. Ons kan mense wat nog nie lyding ervaar het, nie verkwalik oor dinge wat hulle kwytraak oor lyding nie, want hulle is nog nie self daardeur nie.
@louisedebruyn6070
@louisedebruyn6070 Жыл бұрын
Pragtige lied to ll
@louisedebruyn6070
@louisedebruyn6070 Жыл бұрын
Ppp
@eileenscholtz7970
@eileenscholtz7970 11 ай бұрын
Ek leer Elke keer as jy preek so baie..Baie dankie uit die Baai..
@fonciedejager5302
@fonciedejager5302 Жыл бұрын
Dankie, ds. Stefan. Ek leer so baie hieruit. Waar kan ek die Bybelskool opspoor op youtube? Ook die eerste les oor Job? Baie dankie. Foncie
@judyswanepoel4273
@judyswanepoel4273 Жыл бұрын
Nogtans sal ek jubel......
@elizajansevanrensburg-pj9ol
@elizajansevanrensburg-pj9ol Жыл бұрын
Aaaaaaaa2a
Jy kan enigiets koop, behalwe... [14 Maart 2021]
27:09
Ekerk
Рет қаралды 10 М.
Nastya and balloon challenge
00:23
Nastya
Рет қаралды 53 МЛН
My daughter is creative when it comes to eating food #funny #comedy #cute #baby#smart girl
00:17
Как подписать? 😂 #shorts
00:10
Денис Кукояка
Рет қаралды 4,6 МЛН
Riversdal Spesiale Diens:  Die wegraping! Die hoop van die kerk....
49:51
KSM Erediens | 5 Mrt. | Trek jou voorskoot aan (Stephan Joubert)
22:46
Sleg genoeg of goed genoeg vir God? [6 Nov 2022]
29:39
Ekerk
Рет қаралды 8 М.
Geestelike voorbereiding op die wederkoms van Jesus Christus
50:16
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 17 М.
Bybelskool oor die Heilige Gees. (deel 1 van 3)
1:53:20
Nastya and balloon challenge
00:23
Nastya
Рет қаралды 53 МЛН