Vat moeilikheid vas voordat dit jou vasvat: Reise deur die boek Job

  Рет қаралды 13,997

Ekerk

Ekerk

Күн бұрын

Kom reis saam vir drie Woensdae aande met ons Ekerk Lewendig Bybelskool. Ons staan stil by die boek Job en ons tema is "Vat moeilikheid vas voordat dit jou vasvat: Reise deur die boek Job"

Пікірлер: 5
@lindavanderlinde107
@lindavanderlinde107 Жыл бұрын
Ek is deur heelwat terugslae in my lewe. Ek ken soveel mense wat deur dieselfde trauma is as ek. Soos wat n ma wat baie omgee vir haar kinders en hulle buite laat speel, en hulle dan val en baie seerkry, kan ons nie die ma verkwalik omrede die kindjie seer gekry het nie. God gee vir ons die speelveld en keuses om te maak en ons kan nie God verkwalik as daar slegte goed met ons gebeur nie.God verseker ons dat Hy altyd daar is vir ons, te alle tye. Dis die grootste geskenk wat ons ooit gekry het. Daar is net te veel om hieroor te skryf.
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 Жыл бұрын
Dankie vir hierdie reeks oor Job. Wat ookal op my pad kom, weet ek deur beproewing hou ek vas aan ons Hemelse Vader. Seënwense.
@johannblignaut1966
@johannblignaut1966 Жыл бұрын
Moet net meld in al die jare wat ek na Stephan luister het hy nog nooit die draad van sy storie verloor nie.Waarlik n voorreg om te kan luister.Inspirasie en harde werk.
@reamaree-otto4335
@reamaree-otto4335 Жыл бұрын
Baie dankie, Stephan.
@marnabarnard5131
@marnabarnard5131 Жыл бұрын
Baie dankie Stephan
Dad Makes Daughter Clean Up Spilled Chips #shorts
00:16
Fabiosa Stories
Рет қаралды 8 МЛН
Секрет фокусника! #shorts
00:15
Роман Magic
Рет қаралды 83 МЛН
English or Spanish 🤣
00:16
GL Show
Рет қаралды 18 МЛН
1ОШБ Да Вінчі навчання
00:14
AIRSOFT BALAN
Рет қаралды 6 МЛН
Ek kry die regte houding voor Christus [12 Feb 2023]
28:45
Koop Die Tyd Uit - Deel 1. (www.kniel.co.za)
46:08
Welkom by Kniel
Рет қаралды 19 М.
Riversdal Spesiale Diens:  Die wegraping! Die hoop van die kerk....
49:51
As jy val, val in God se hand in [20 Nov 2022]
21:39
Ekerk
Рет қаралды 10 М.
Prof Stephan Joubert. Skuif jou kop, skuif jou hart, skuif jou lewe!
2:34:32
NG Gemeente Hayfields
Рет қаралды 16 М.
Jy kan enigiets koop, behalwe... [14 Maart 2021]
27:09
Ekerk
Рет қаралды 10 М.
17 September | Stephan Joubert | Liefde Roes nie As dit Groei
22:10
Die Boodskap - kykNET
Рет қаралды 10 М.
Die uitverkiesing [9 Nov 2022]
36:50
Ekerk
Рет қаралды 10 М.
DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE
50:32
Lux Mundi Gemeente
Рет қаралды 93 М.
Dad Makes Daughter Clean Up Spilled Chips #shorts
00:16
Fabiosa Stories
Рет қаралды 8 МЛН