Stephan Joubert bespreek Openbaring 12 in hierdie Bybelskool video vir ekerk
Пікірлер: 2
@ronavandermerwe62753 жыл бұрын
Baie dankie. Openbaring kort en kragtig opgesom. Dit is wat ons nodig het om die kern en ware feite raak te sien . Het Openbaring al telkemale bestudeer . Die kernfeite le mooi klem op die waarhede van die toekoms in Christus.