Рет қаралды 2,015
1 Miljoen stene is gelê deur duisende mense se R10de en vandag staan Sol-Tech hoog. Dirk Hermann sê: "Hier is ongeveer 1 miljoen stene gelê en waarop is die gebou, gebou? Elke steen het 'n naam op. JOU naam." Mia Slabbert doen verslag.