Elandré - Rugsak (Official Audio)

  Рет қаралды 69,685

Elandré

Elandré

3 жыл бұрын

Official Audio for "Rugsak" by Elandré. Download or stream hier - selectmusiek.lnk.to/2YFQSYET
Follow Elandré op Social Media:
Facebook - / elandreofficial
Instagram - / elandre_official
Twitter - / elandreschwartz
Rugsak - Lirieke
Sit by my, jonger jy
Hier’s ‘n verhaal wat jy nie in ‘n storieboek kry nie 
Belowe dis waar
Daar’s ‘n gelukkige einde daarna 
Die lewe is nie net luister en lees
Dit is om jouself te wees en te onthou
Daar’s net een van jou
Eendag gaan jy inkleur met al die kryte in die boks
Eendag gaan jy optel wat jy moes los
So moet jou nie bekommer oor die pad nie
Moet nie alles kop toe vat nie
Dis nie oor die grootste kasteel in die sandpit
Maar meer oor wat in jou hart sit
So vat jou pak, leer ken gemak
En sit dit alles in jou rugsak
Jy sal maar moet vertrou dat alles hier binne jou
So met rede gemaak is maar dink vir jouself
Ek weet dit klink na baie vir ‘n seuntjie van elf
Wees eerlik en gun elkeen hul son
Wie weet more draai die wiel dalk in ‘n ander rigting
Maak vrede in verpligting
Eendag gaan jy inkleur met al die kryte in die boks
Eendag gaan jy optel wat jy moes los
So moet jou nie bekommer oor die pad nie
Moet nie alles kop toe vat nie
Dis nie oor die grootste kasteel in die sandpit
Maar meer oor wat in jou hart sit
So vat jou pak, leer ken gemak
En sit dit alles in jou rugsak
Soms ek weet tyd loop stadig
En om te sit en net te wag, dit is aardig 
Maar jy het net een verhaal so skryf dit in jou taal
Want dit is net vir jou om dit te gaan haal
Eendag gaan jy inkleur met al die kryte in die boks
Eendag gaan jy optel wat jy moes los
So moet jou nie bekommer oor die pad nie
Moet nie alles kop toe vat nie
Dis nie oor die grootste kasteel in die sandpit
Maar meer oor wat in jou hart sit
So vat jou pak, leer ken gemak
En sit dit alles in jou rugsak
Official Audio by Elandré performing Rugsak. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/CZry9C
#Elandre, #Rugsak

Пікірлер: 25
@fredericolima8095
@fredericolima8095 Жыл бұрын
Brazilian listener leaving a comment...Actually i don't understand not even a whole sentence in Afrikaans, only some words...but i don't need to be a specialist in this beautiful language to say he is a amazing artist...such a powerful voice! Afrikaans-language music is really lucky to have such a great talent as him creating new songs!
@shannonrudd8704
@shannonrudd8704 10 ай бұрын
Baie spesiale liedjie ❤
@francoisdplessis
@francoisdplessis 3 жыл бұрын
Dis moeilik om n album te skryf wat almal van elke hou , fokus op dit wat jy goed doen en die mense wat jou n legend maak met hulle woorde. As jy self skryf luister binne en dit sal jou beter maak met elke song
@ayhianarose
@ayhianarose 3 жыл бұрын
I loved your song !!! ... greetings from Argentina🇦🇷
@deonvandyk9239
@deonvandyk9239 3 жыл бұрын
dis rerig mooi dankie .. ouers kort so n song vir hulle kinders ...
@clarissabotes3056
@clarissabotes3056 2 жыл бұрын
Die is my gunsteling song van jou Elandre! Dis so 'n voorreg om na jou te kan luister! Jy is amazing!
@francoisdplessis
@francoisdplessis 3 жыл бұрын
Perfek - definitely ballads your thing
@MaritzaOdendaal-ol1im
@MaritzaOdendaal-ol1im Ай бұрын
❤❤❤❤❤
@martineksteen5758
@martineksteen5758 2 жыл бұрын
My vrou love you. Treat haar en kom Oos London toe
@ayhianarose
@ayhianarose 3 жыл бұрын
I love your voice, you are very talented !!!
@Erika_Kelly_Apparel
@Erika_Kelly_Apparel 2 жыл бұрын
Can someone type out the lyrics? :)
@beckibutner6133
@beckibutner6133 2 жыл бұрын
Beautiful song ❤
@rolindejager393
@rolindejager393 3 жыл бұрын
Stunning weereens! Dankie vir jou amazing songs👏
@ursuladelange5715
@ursuladelange5715 2 жыл бұрын
Amazing song, love it
@elizmatruter381
@elizmatruter381 10 ай бұрын
@johanharmse5628
@johanharmse5628 2 жыл бұрын
Baie pragtige liedjie Elandrè
@elbietaljaard2195
@elbietaljaard2195 3 жыл бұрын
Baie mooi
@princesswolff3788
@princesswolff3788 2 жыл бұрын
Where can I find the lyrics in English?
@ariananaude2015
@ariananaude2015 3 жыл бұрын
Amazing
@chaniquenel3539
@chaniquenel3539 3 жыл бұрын
Ek love hierdie!
@cenirlopes3466
@cenirlopes3466 2 жыл бұрын
Lindo e linda voz!!!
@dianaciudad6869
@dianaciudad6869 2 жыл бұрын
i like your voice from phillippines
@marijansenvanvuuren7663
@marijansenvanvuuren7663 3 жыл бұрын
Awesome, soos altyd!!!
@jessicaroux2761
@jessicaroux2761 3 жыл бұрын
Great Song Love It Date 12may Time 21:36
@andrewmittan9220
@andrewmittan9220 2 жыл бұрын
Groete van Brazil 🇧🇷
Elandré - Waar Die Wind My Waai
5:06
Elandré
Рет қаралды 558 М.
Elandré | Sy splinternuwe enkelsnit 'Hand Aan Hand' | 1 April 2022
10:05
Llegó al techo 😱
00:37
Juan De Dios Pantoja
Рет қаралды 43 МЛН
Clowns abuse children#Short #Officer Rabbit #angel
00:51
兔子警官
Рет қаралды 74 МЛН
Elandré - Binne & Buite (Official Music Video)
4:11
Elandré
Рет қаралды 692 М.
Brendan Peyper - Die Wolf (Official Audio)
4:10
Brendan Peyper
Рет қаралды 188 М.
Elandré gesels oor sy nuwe album 'Rugsak' - 26 Maart 2021
10:20
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 1,6 М.
Jakkie Louw - Een Miljoen Woorde
4:17
JakkieLouwVEVO
Рет қаралды 267 М.
Karlien van Jaarsveld - Katrientjie Katryn (Amptelike Musiekvideo)
4:43
Karlien van Jaarsveld
Рет қаралды 58 М.
Elandré - Tussen Die Lakens
5:09
Elandré
Рет қаралды 6 МЛН
Dewald Wasserfall - Jy Is Die Storm
3:16
Dewald Wasserfall
Рет қаралды 2,6 МЛН
Elandré - Stilte Voor Die Storm
4:25
Elandré
Рет қаралды 590 М.
Christia Visser - Kaapse Blou (Official Music Video)
3:51
Christia Visser
Рет қаралды 437 М.
Alisher Konysbaev - Suie ala ma? | Official Music Video
2:24
Alisher Konysbaev
Рет қаралды 870 М.
Sadraddin - Jauap bar ma? | Official Music Video
2:53
SADRADDIN
Рет қаралды 15 МЛН
Iliyas Kabdyray ft. Amre - Армандадым
2:41
Amre Official
Рет қаралды 1,4 МЛН
지민 (Jimin) 'Who' Official MV
3:28
HYBE LABELS
Рет қаралды 19 МЛН
Bakr x Бегиш - TYTYN (Mood Video)
3:08
Bakr
Рет қаралды 2,3 МЛН