Elvis Blue - Kalahari Reën (Jan Hoogendyk - Die Kontrak Oudisie)

  Рет қаралды 285,375

Elvis Blue

Elvis Blue

6 ай бұрын

Kalahari Reën
Musiek en woorde: Elvis Blue
Musiek video: Anneke van der Schyff en Jake Odendaal vir Maven Productions, in samewerking met Raymond Cox en Max Sulliven
Musiek vervaardiging: Jake Odendaal en Elvis Blue
Kopiereg: Elvis Blue Music
Volg my op my sosiale media blaaie:
Facebook : / elvis.blue
Instagram : / elvisbluemusic
Twitter : / elvisblue

Пікірлер: 155
@ernaheider2186
@ernaheider2186 5 ай бұрын
Jy wen los hande Elvis! My SA hart klop warm hier in NZ ❤🎉❤
@hannesgous608
@hannesgous608 5 ай бұрын
Baie mooi, daar is 'n klank in jou stem wat praat met die siel. Jy's geseën, dankie dat jy dit met ons deel.
@itusings
@itusings 5 ай бұрын
LISTEN.. .You sir can sing ANYTHING AND IT WILL SOUND AMAZING. Such A Beautiful song!! Love it!
@greentyre2514
@greentyre2514 5 ай бұрын
BAIE goeie video, voel om saam te dans in die Kalahari reën. Baie goeie lirieke. Dankie Elvis jy het jou goed van jou taak gekwyt.
@TheRose0506
@TheRose0506 5 ай бұрын
Pragtig! "die wind en die gras sing saam koor ~ laat dit reën, laat dit reën" ...❤🌾
@christalangner9710
@christalangner9710 5 ай бұрын
Pragtig! Dankie Elvis Blue, jy verstaan ons Afrikaner harte!❤
@anitalalor1391
@anitalalor1391 5 ай бұрын
Nou het jy ons Kalahari kinders se Harte totaal gesteel. ❤ Baie mooi!! Beslis my nuutste gunsteling lied 🎶🎶
@magdacloete8830
@magdacloete8830 5 ай бұрын
Ek dink dis pragtig, pragtig storie wat gesing het 🤗 God seen jou altyd Elvis Blue ✌️
@amandasmit9328
@amandasmit9328 5 ай бұрын
Trots Afrikaans. Hou baie hiervan. Hou van alles, veral jou dieper kant. Liefde uit Oudtshoorn. Klein Karoo groetnis. Jy is klaar n wenner. 🥇👏👏💕
@kathyburrough2137
@kathyburrough2137 5 ай бұрын
I just love your singing Elvis and the precious way you got your music name . Love you xxxxx
@lauraelliott8409
@lauraelliott8409 5 ай бұрын
This is just hands down beautiful. Love love love!
@pierrievanderwalt1677
@pierrievanderwalt1677 5 ай бұрын
Jan, jy én jou Ma gaan nog vêr kom!! 😂 Well done, soos gewoonlik is jy en jou musiek sinlik! Hier's nog 'n hit!
@lenoramiller593
@lenoramiller593 5 ай бұрын
It's absolutely stunning.
@stephanp001
@stephanp001 5 ай бұрын
Uitmuntend! Ai jy maak mooi musiek met siel! Daai kontrak is joune! 😁
@user-mk2qy2cm9e
@user-mk2qy2cm9e 5 ай бұрын
Pragtig Jan!!! Ek woon op die rans vd Kalahari en die Kalahari is diep in my hart!!!!
@stephanievanderwesthuizen4010
@stephanievanderwesthuizen4010 2 ай бұрын
Jou sangtalent en skrywerstalent is yl gesaai. Jy is super talentvol. Jou liedere is só gewild dat selfs kore dit gebruik🩵🩵Ek loveeeee jou musiek ou Jan! Mag jy raak gesien word en 'n kontrak los sing.!🙏🙏
@sonetteleroux7023
@sonetteleroux7023 5 ай бұрын
Baie mooi song Elvis Blue, oftewel Jan Hoogendyk.👏🫶 Daai moves is nogal iets.💃🤣 Kyk jy sal defnitief Die Kontrak, The Voice en sommer weer Idols ook wen. 🎶
@rudimassyn3015
@rudimassyn3015 5 ай бұрын
Jis ek love die song..
@wandiebenadie5932
@wandiebenadie5932 5 ай бұрын
Wenner van die nuwe kontrak seisoen!! Dit is so mooi! Baie geluk Jan Elvis. ❤❤❤❤
@rosiedalton4915
@rosiedalton4915 5 ай бұрын
Jy sal los hande wen Elvis🎉🎉🎉🎉🎉🎉
@irmie2338
@irmie2338 5 ай бұрын
Love love die song en die oudisie 'rock'!
@lynnesmit2054
@lynnesmit2054 5 ай бұрын
Soo pragtig, dankie Elvis.Blessings.
@777EmE
@777EmE 5 ай бұрын
Kalahari - Reën Aangeplant, vanuit die rooi-rooi sand, Lagtrane, vloei vrylik in my hart! Aangedaan, deur die groot dors, Hartsnare, ontroer - Aai, hoe verlang ek na die duine-land? Rondomtalie, in die sonskyn-reën! Innig, joune: woestyn-roos.
@veritecarry7142
@veritecarry7142 5 ай бұрын
Is jy die skrywer?
@777EmE
@777EmE 5 ай бұрын
Moes net my dig, saam Dig...😂
@loubethpiek2422
@loubethpiek2422 5 ай бұрын
Ek bid vir jou. Jy sal wen. 🎉
@marynaminnie4439
@marynaminnie4439 2 ай бұрын
Baie mooi joeh!!!❤
@NS88crew
@NS88crew 2 ай бұрын
Шикарная песня и клип! Наслаждаемся в России 😏
@judithsorensen9573
@judithsorensen9573 5 ай бұрын
Love it, fun and touches the soul
@dotliebenberg8227
@dotliebenberg8227 5 ай бұрын
Ongelooflik mooi
@georgepelser5277
@georgepelser5277 5 ай бұрын
Great song Elvis! Puik!!!
@user-rv6lj3mj7n
@user-rv6lj3mj7n 4 ай бұрын
Ons hou BAIE hiervan. Oulike reën dansie. ❤
@heleenboonzaaier5278
@heleenboonzaaier5278 5 ай бұрын
Baie mooi liedjie ❤
@surithadejager4182
@surithadejager4182 5 ай бұрын
❤ dit. Lekker gelag.
@Freeasabird699
@Freeasabird699 5 ай бұрын
Jy doen dit definitief baie beter as Elvis Blue hoor. Daai moves is iets om oor huis toe te skryf, ek hoop Elvis kyk. 😂😂😂
@toscabrutus1781
@toscabrutus1781 3 ай бұрын
Lekker song! Groete uit Lima Peru!
@user-yz5mh7sb7x
@user-yz5mh7sb7x 5 ай бұрын
Ek love dit. Baie baie mooi en dit laat my sommer baie ver terug verlang na daai rooi duine en die sand.
@DiscoInferno166
@DiscoInferno166 5 ай бұрын
Wonderlik!! Jy doen ons taal 'n eer.
@SAlaaitie
@SAlaaitie 5 ай бұрын
kwaliteit musiek. nie net nog n suip liedjie nie, Ander kan by jou leer. well done
@hellboyyyworldwide8395
@hellboyyyworldwide8395 Ай бұрын
my two favorites together
@user-pe9wc4il5o
@user-pe9wc4il5o 5 ай бұрын
Jan (Elvis) baie mooi nou verlang ek na iemand wat ek nie ken nie
@ArjunSharma-rg1tb
@ArjunSharma-rg1tb 5 ай бұрын
Hey elvish, love from India I don't know your language but really I like this one ❤❤
@johannblignaut1966
@johannblignaut1966 5 ай бұрын
Afrikaans
@ArjunSharma-rg1tb
@ArjunSharma-rg1tb 5 ай бұрын
Actually I knew 😏.
@rihettemeyer9444
@rihettemeyer9444 5 ай бұрын
Awesome! Dankie!
@hesterdupreez5429
@hesterdupreez5429 5 ай бұрын
Pragtig Elvis ji is my hero no 1 hier uit USA
@hannetjiemarx-cs6wh
@hannetjiemarx-cs6wh 2 ай бұрын
Baaaaie mooi song❤ en video is ook pragtig. Ek een van jou groot aanhangers, jou liedjies het betekenis en storie wat sin maak. Trots op jou. Afrikaans sal bly vir altyd, dis die mooiste taal ooit. 🙏🙏🙌🙌
@friedadutoit549
@friedadutoit549 5 ай бұрын
Jy mag maar sing want jy sing lekker en geniet dit so lekker .
@user-zl1ww2ls9q
@user-zl1ww2ls9q 5 ай бұрын
Baie baie mooi praat nog alkyd met ons Harte onder ons sak jy is gebore om Musick vir ons te maak
@pastorchantevanaswegen
@pastorchantevanaswegen 26 күн бұрын
te oulik, ek lovit😂😜🥰
@avdb7239
@avdb7239 Ай бұрын
Lekker song Elvis. Groete al die pad van die Noord Kaap!
@pieterventer708
@pieterventer708 5 ай бұрын
Kry ek nou n Wessels gevoel oor my...😂. Baie mooi song en baie mooi gesing. Jy spot fyn ou maat....😅
@paulinemamouzellos7302
@paulinemamouzellos7302 5 ай бұрын
Beautiful voice!
@hestievanzyl8108
@hestievanzyl8108 2 ай бұрын
Ahhh jy is so oulik ons seun Jan. Vader liefde en seen. Loshande n kontrak los gesing.
@rieniemclellan6485
@rieniemclellan6485 Ай бұрын
Jy sal beslis die kontrak wen😂 Dankie vir die lekker luister ❤
@cuzettehodge1820
@cuzettehodge1820 Ай бұрын
Beautiful Elvis, really wonderful music and video. Jys regtig 'n toktoker bobaas.
@CobusDerrenberg
@CobusDerrenberg 5 ай бұрын
AWESOME AWESOME SONG 👏👍👌✨🤣 BRILJANTE WERK SOOS ALTYD 🎸🎤🎶🤗👉👌✨
@lauravanzyl9404
@lauravanzyl9404 5 ай бұрын
Baie mooi en goed gedoen 👏👏👍
@audreygoosen7685
@audreygoosen7685 5 ай бұрын
Mooi liedjie. Pragtige stem en n true gentleman ❤
@francoiskellerman-lh9we
@francoiskellerman-lh9we Ай бұрын
Dankie dat jy vir ons die pad wys mnr blue
@amandaschoeman4376
@amandaschoeman4376 5 ай бұрын
Definitief die beste video en lied van die dekade!!
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 5 ай бұрын
Baie mooi song
@theovandenberg7015
@theovandenberg7015 5 ай бұрын
Ja nee jy gaan die kontrak wen met hierdie musiek video Jan😂. Great song!!
@DerickSmith-vf3qy
@DerickSmith-vf3qy 4 ай бұрын
Elvis blue jy kan trots wees op jouself want jy het nie een swak liedjie nie.❤❤
@chriscocks3670
@chriscocks3670 4 ай бұрын
Baie mooi. This is a big beautiful song. One of the best voices in the business
@daleenengelbrecht6311
@daleenengelbrecht6311 Ай бұрын
Fantasies my droom lied pragtig
@AyeshaOsmanOsman
@AyeshaOsmanOsman 2 ай бұрын
Ansoluut gek oor die song
@marinahuman3068
@marinahuman3068 3 ай бұрын
Ek Geniet hierdié besonders mooi lied. Klink mos vir my jy sing net so mooi soos Elvis Blue.
@lorettebernardo4680
@lorettebernardo4680 5 ай бұрын
Awesome verby. ❤
@user-mp9dz5hk5q
@user-mp9dz5hk5q 5 ай бұрын
Hi Jan, Elvis moet beslis jou "moves" probeer 😂. Awesome liedjie.
@user-sx5vj1fo9o
@user-sx5vj1fo9o 5 ай бұрын
Baie geluk jy het dit🎉
@leonbezuidenhout5085
@leonbezuidenhout5085 5 ай бұрын
Mooi man
@hesterbreed8013
@hesterbreed8013 4 ай бұрын
Mooi Elvis jy het dit tot die moves Jan kan kom lesse neem by jou😂
@Isabelle65390
@Isabelle65390 5 ай бұрын
Baie mooi lied
@roedette
@roedette Ай бұрын
Love die liedjie, lekker gelag vir die video. Beslis een van my gunstelinge.
@amandanel6822
@amandanel6822 5 ай бұрын
Kyk jy sal sommer 1ste plek kry vir komedie van die jaar in my boekie. Ek kan wragtig nie ophou kyk en my lmao!!! Dis n fantastiese lied.
@bertoreynders1177
@bertoreynders1177 5 ай бұрын
Hahaha nou lekker gelag. Well done!! Ek like dit!
@fransgerber5609
@fransgerber5609 3 ай бұрын
Beste Afrikaanse song in n lang tyd
@hannetjievanloggerenberg1839
@hannetjievanloggerenberg1839 5 ай бұрын
❤❤❤ puik puik puik!!!
@hannetjievanloggerenberg1839
@hannetjievanloggerenberg1839 5 ай бұрын
Goud vir jou beslis!!, wow❤
@jacoswart7480
@jacoswart7480 5 ай бұрын
Lov die song..jy moet net nou en dan by jou shop wees as ons kom kuier..ons van Klerksdorp..maar stop 3x by jou deur die jaar..anyway..lekker liedjie.
@letitiadewet9641
@letitiadewet9641 5 ай бұрын
Pragtige musiek en liriek… Jan Hoogendyk aka Elvis Blue. Persoonlik… ek het nie noodwendig gedink dit is nodig om die khaki tema so sterk te verbeeld nie… maar dit vertel die storie. Welgedaan.
@unaernst1549
@unaernst1549 Ай бұрын
Net te mooi! Love jou musiek!!
@amandaschoeman4376
@amandaschoeman4376 4 ай бұрын
Ek het nou al seker 20 keer die video gekyk en geniet dit elke keer nóg meer!!! Uitstekend!!
@marlenebroodryk4467
@marlenebroodryk4467 5 ай бұрын
Siels mooi dankie Elvis Blue❤ek sou ook daardie pragtige woef in my arms wil hou❤
@mariestieger1010
@mariestieger1010 4 ай бұрын
Wow! Beautifull!❤
@user-vn9uy7zz8m
@user-vn9uy7zz8m 5 ай бұрын
Ek is Mal oor die song!!! Kalahari met sy rooisand......jy wikkel nogals nie sleg nie ou Jan I 💯
@carlatredoux6471
@carlatredoux6471 4 ай бұрын
O mooi, mooi, mooi. Jy moet beslis wen. Hierdie is n " TREFFER". Hou so aan, mal oor jou musiek.
@baasbothal769
@baasbothal769 5 ай бұрын
crazy moves
@pietvanzyl846
@pietvanzyl846 5 ай бұрын
Jy het diep spore kom trap in ons harte met die enetjie!
@Suzy1970RSA
@Suzy1970RSA 5 ай бұрын
Dis baie mooi.
@thinuselse6132
@thinuselse6132 4 ай бұрын
Weer n amazing stuk werk so net JY Kan. Love dit dis super awesome 🎉
@guesthouse5671
@guesthouse5671 5 ай бұрын
Uitstekend. Dis ‘n wenner
@amandaleroux4508
@amandaleroux4508 5 ай бұрын
Sommer baie mooi ❤
@markusdippenaar331
@markusdippenaar331 5 ай бұрын
Netjieste!!!!!!
@sonetteleroux7023
@sonetteleroux7023 5 ай бұрын
Love dit... en die moves is nogal intens 🤣👌💙
@friedahurter2073
@friedahurter2073 Ай бұрын
Baie mooi boere seun
@lizap476
@lizap476 5 ай бұрын
Daar is nou maar net een Elvis Blue! Lief jou musiek.❤
@gerdasmit4690
@gerdasmit4690 5 ай бұрын
Pragtig Elvis..... ons hou al ons duime vas vir Die Kontrak. Bring hom huistoe! En dankie vir lekker skoon afrikaans. Sterkte, ons stem vir jou.
@pieterkruger5386
@pieterkruger5386 5 ай бұрын
Awsome Jan🙌🏻
@talitha2015
@talitha2015 5 ай бұрын
Die man kán! Dankie Vir nog n treffer!
@dirkiecroucamp97
@dirkiecroucamp97 5 ай бұрын
Fantasties
@lientjiejansen8261
@lientjiejansen8261 4 ай бұрын
Fantasies‼️‼️jy is flippen oulik🎉❤
@jennypotgieter8989
@jennypotgieter8989 2 ай бұрын
Pragtig!❤
@leonbezuidenhout5085
@leonbezuidenhout5085 5 ай бұрын
Baie mooi lied laat my verlang na plekke en mense ver van my
Elvis Blue - Skoolgeld
3:33
Elvis Blue
Рет қаралды 51 М.
Jou Huis - Elvis Blue & Theuns Jordaan
4:07
Elvis Blue
Рет қаралды 444 М.
Red❤️+Green💚=
00:38
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 75 МЛН
아이스크림으로 체감되는 요즘 물가
00:16
진영민yeongmin
Рет қаралды 58 МЛН
BOSKREET - Wildebeest Brandewyn Vriende (Amptelike Musiekvideo)
3:42
Wildebeest Brandewyn Vriende
Рет қаралды 340 М.
Elvis Blue - Meer As Genoeg
4:00
Elvis Blue
Рет қаралды 344 М.
Ruhan du Toit - FAK Keurspel (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)
9:03
Dagbreker: Dagbreker - Kosie Beukes konsertinaspeler
7:34
kyknettv
Рет қаралды 72 М.
Gerhard Steyn & Liezel Pieters - Sterre (Amptelike Musiekvideo)
3:32
Gerhard Steyn
Рет қаралды 954 М.
Elvis Blue Idols Audition
5:29
715Quintin
Рет қаралды 172 М.
Leon Ferreira & Steve Hofmeyr - Kantel
3:19
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 380 М.
Juan Boucher & Tasché - Suid
3:46
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,3 МЛН
ELVIS BLUE  -  REDE OM TE GLO
3:24
Elvis Blue
Рет қаралды 1,4 МЛН
Alisher Konysbaev - Suie ala ma? | Official Music Video
2:24
Alisher Konysbaev
Рет қаралды 749 М.
Sadraddin - Jauap bar ma? | Official Music Video
2:53
SADRADDIN
Рет қаралды 13 МЛН
Say mo & QAISAR & ESKARA ЖАҢА ХИТ
2:23
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 2,3 МЛН
Doston Ergashev - Kambag'alga (Official Music Video)
5:32
Doston Ergashev
Рет қаралды 3,9 МЛН
Erkesh Khasen -  Bir qyz bar M|V
2:43
Еркеш Хасен
Рет қаралды 600 М.
QANAY - Шынарым (Official Mood Video)
2:11
Qanay
Рет қаралды 1,2 МЛН
Stray Kids "Chk Chk Boom" M/V
3:26
JYP Entertainment
Рет қаралды 33 МЛН