FINALE KEUSES😱 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S13 E11

  Рет қаралды 16,972

lisametdierooihare

lisametdierooihare

Күн бұрын

Die boere kies hulle finale dames om op die plaas te bly!🤩
Wat dink julle van hulle keuses?😏😜
Plus, dankie aan elkeen van julle wat ‘n video in gestuur het & so lekker saam gesing het die week!🥳🥰🍷
#BoerSoeknVrouRecaps
#BoerSoeknVrou

Пікірлер: 18
@DarrenR15
@DarrenR15 3 жыл бұрын
Well done Lisa en baie dankie! Jy gee ons Suid Afrikaners oorsee ‘n lekker vermaaklike bederfie!
@danedorfling6213
@danedorfling6213 3 жыл бұрын
Wat van “Hilux, die brakkie agter die boer”??
@CobusDerrenberg
@CobusDerrenberg 3 жыл бұрын
AWESOME recap Lisa ! 😃 Jy doen n' briljante opsomming in onder 15 min, lag my dood en geniet actually weer Bsn'V 😂😂😂! Ons moet jou eie program "design" & aan die gang kry, of hoe ? (Ons maak seker jy kry jou eie bakkie 😉💪!)
@jaundreesterhuizen4077
@jaundreesterhuizen4077 3 жыл бұрын
Dankie Lisa... Ek is mal oor jou video's. En die manier waarop jy dit aanbied. Virseker ;)
@ansunesmit9171
@ansunesmit9171 3 жыл бұрын
LISA!!! Jy het defnitief Talent. LOVE jou video's
@ripper12322
@ripper12322 3 жыл бұрын
Nuwe woord vir die week "padda poep"
@julieseaman1701
@julieseaman1701 3 жыл бұрын
Hi Lisa, waar kry jy jou Michelle wyn, ek kry dit nerens nie
@Roastedbread
@Roastedbread 3 жыл бұрын
Somehow this video was recommended and I don't mind at all. Although I don't speak Afrikaans, but I'm Dutch so I can understand a lot actually. En jullie boeren zien er veel moderner uit dan die van ons haha Groetjes uit Nederland
@craftmom6266
@craftmom6266 3 жыл бұрын
Lmga lovit binnelanders next asb sodat eki hoef nie
@anika1609
@anika1609 3 жыл бұрын
Dankie vir die video... Maak my dag sommer beter!!
@jacokeller1010
@jacokeller1010 3 жыл бұрын
Jy is die enigste rede hoekom ek nog weet van die show lol dankie?
@chiaraschiava6013
@chiaraschiava6013 3 жыл бұрын
I'm so glad Richann chose René and that Déan chose Marné!! Any idea when the reunion will be?
@singtalklaughli8999
@singtalklaughli8999 3 жыл бұрын
Ek love jou videos! 😂 😂 Kan nie wag vir die volgende episode nie 😁
@lallyDable
@lallyDable 3 жыл бұрын
Sal jy subtitles insert asblf ? Pwetty please
@lelaniedewet5316
@lelaniedewet5316 3 жыл бұрын
Hahahaha ek het nou net jou channel ontdek. Dis woes funny!
@abrahambrits586
@abrahambrits586 3 жыл бұрын
Padda?? Jy raak soos rooi wyn....net beter en beter.
Wie’s nog saam?😱 FINAL🍷 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S13 E14
16:50
lisametdierooihare
Рет қаралды 26 М.
Met ouderdom kom wysheid - Boer soek 'n vrou 13 | kykNET
3:34
Boer Soek 'n Vrou
Рет қаралды 7 М.
From Small To Giant Pop Corn #katebrush #funny #shorts
00:17
Kate Brush
Рет қаралды 71 МЛН
How Strong is Tin Foil? 💪
00:26
Preston
Рет қаралды 134 МЛН
Lisa met die rooi hare x Die Student: Budget meals vir arm studente
4:02
Rudi Claase   Storm   Official Music Video
4:02
Rudi Claase
Рет қаралды 10 М.
HOMETOWNS & TOP 3😁 | The Bachelor SA Recap S2 E12 & 13
14:10
lisametdierooihare
Рет қаралды 4,9 М.
‘n Trekker Fees🌾😂 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S14 E6
16:05
lisametdierooihare
Рет қаралды 11 М.
BRAAI- en ALLEEN TYD😏 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S13 E9 & E10
16:39
lisametdierooihare
Рет қаралды 18 М.
NYKIE PRETORIUS | Die Show na Die Show E1
24:37
lisametdierooihare
Рет қаралды 30 М.
Alleen- & Vakansietyd 🌾 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S14 E12 + E13
22:38
lisametdierooihare
Рет қаралды 11 М.
Vinnige vrae aan Lisa met die Rooi Hare
1:56
Maroela Media
Рет қаралды 6 М.
Katterigheid & Bikini’s 👀 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S14 E7
17:48
lisametdierooihare
Рет қаралды 19 М.