Wie’s nog saam?😱 FINAL🍷 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S13 E14

  Рет қаралды 26,102

lisametdierooihare

lisametdierooihare

Күн бұрын

Dis die laaste recap van hierdie seisoen!😱 Die boere kuier saam by die reunie PLUS ons gesels oor wie vandag nog saam is😜🍷
Baie dankie aan al die boere & hulle dames vir die lekker saam sing die week en dat hulle hierdie seisoen so lekker gemaak het!😊🎶🍷
& BAIE BAIE DANKIE aan JULLE wat my recaps gevolg het hierdie seisoen ❤️❤️❤️
#BoerSoeknVrouRecaps
#BoerSoeknVrou

Пікірлер: 36
@aninemuller3658
@aninemuller3658 3 жыл бұрын
Eerste 5 sekondes is my gunsteling footage ooit!
@hermankotze7877
@hermankotze7877 3 жыл бұрын
Korreksie: Die eerste 5 minute en die laaste 5 minute!!!
@kerenparker386
@kerenparker386 3 жыл бұрын
Die editing 👌 So baie emosies hierdie episode... Ek kan nie. 😓😂
@stiaanadams1262
@stiaanadams1262 3 жыл бұрын
Hahahahaha! Baie cool Lisametdierooihare. Wel gedaan, baie snaaks! Ek neem aan jy gaan nie weer 'n champagne bottel skud in jou kantoor nie..... ;-)
@carenvisser607
@carenvisser607 3 жыл бұрын
Your hair is magnificent. Love your programme.
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 7 ай бұрын
Lisa hou Baie van jou persoonlikheid😅😅😅😅 ek hoop ek sal 1dag uit my dop kan uit klim😢 Daai rooi rooi HARE lyk jy STUNNING , DT pas by jou. Mis nie een v.jou programme NIE. Mooi dag vir jou😃
@safe_zone3064
@safe_zone3064 3 жыл бұрын
Wie dislike hierdie eers??????
@krommekachelpijp1
@krommekachelpijp1 3 жыл бұрын
Zal leuk zijn als wij in Nederland 🇳🇱 ook zo een presentatrice als Lisa krijgen bij :boer zoekt vrouw 😁🤗 zal het programma nog leuker maken! Baie Oulik hoe lisa dit presenteer! Die Hollandse Lisa Sal seker melk drink 😅🤣 en nie wijn of Rosé hahaha 🐮🐄
@MorrasLegend
@MorrasLegend 3 жыл бұрын
Hulle moet jou aanbieder na Marciel se termyn volgende jaar verby is. Jy is 'n goeie entertainer.
@tiaandupreez
@tiaandupreez 3 жыл бұрын
Lisa Met Die Baie Rooi Hare!!! Lyk nou nog rooier en mooier! Lekker , Lekker! Oulike video! #SoosAltyd.
@reinhardtbotha
@reinhardtbotha 3 жыл бұрын
Jy moet deleted scenes ook doen van al die recaps wat jy gemaak het. Veral die een waar jy die bottel champanje oopgemaak het in hierdie episode asb😂
@erikacomstock9995
@erikacomstock9995 Жыл бұрын
Lisa se styl: even vetter tgan b4.
@teresabressick8166
@teresabressick8166 3 жыл бұрын
Lisa jy is die beste... Jy moet jou eie program op televise kry... Ek se maar net🤫😜verseker😂😂
@pjbcoetzer
@pjbcoetzer 3 жыл бұрын
Bwhahaha love jouse recaps! Gooi Mielies! Love die vibe... Groete van deur tot deur uit 🇳🇱
@hazelnutz7103
@hazelnutz7103 3 жыл бұрын
Hi Lisa, Kan jy dalk vir my se watter editor jy gebruik
@lisametdierooihare
@lisametdierooihare 3 жыл бұрын
Filmora 9🙌🏼
@hazelnutz7103
@hazelnutz7103 3 жыл бұрын
Dankie
@Ryx777
@Ryx777 3 жыл бұрын
Ons is SO verras oor Megan 🤨🙄🧐😉🤣 Toe sy huistoe was het ek al gedink dis omdat hy haar net bêre vir later. Want sy bly inelkgeval mos daar naby en hulle beweeg in dieselfde circles
@CobusDerrenberg
@CobusDerrenberg 3 жыл бұрын
BESTE RECAP vd seisoen !!! Jy is n' ABSOLUTE 🌟!!! Jy het Bsn'V sommer op n' heel nuwe level geplaas en SUPER 💥COOL & FUNNY gemaak en totale "riot" & joy om te kyk elke week 😂! Ons sien BAIE uit om jou weer gou te sien volgende keer ! BAIE DANKIE ! 👍👌👏 (Vir die rekord: Jy het beslis die MOOISTE rooi hare "in die besigheid" 😉😂👍!)
@carinvictor70
@carinvictor70 3 жыл бұрын
🤣🤣🤣Lisa met die rooi hare, ek het amper 'n blond sien uitslaan... 😜 Tot volgende keer. 😎💕
@Neya182
@Neya182 3 жыл бұрын
Oooeee forget the wine ... Love die nuwe rooi suits you girl
@marithasteyn2170
@marithasteyn2170 3 жыл бұрын
Dankie Lisa met die rooi hare, tot volgende keer🍷🍾
@butleredwin
@butleredwin 3 жыл бұрын
Lisa jy expose Albert se nommer op 7:44 sny dalk daai deel uit xD
@AwkwardLeon69420
@AwkwardLeon69420 3 жыл бұрын
0790736030
@jannievanderwalt6696
@jannievanderwalt6696 3 жыл бұрын
@@AwkwardLeon69420 kan jy asb die comment delete as dit rerig sy nommer is want Lisa het die nommer uit die video gehaal so haal die comment ook af asb
@ilseburger7654
@ilseburger7654 3 жыл бұрын
Love you recaps - dankie - sien jou met die volgende een
@WILD_GAMINGYT_
@WILD_GAMINGYT_ 3 жыл бұрын
Hi Lisa gaan jy die storie mis
@TinaBasson
@TinaBasson 3 жыл бұрын
Ai wat gaan ons nou kyk elke Vrydag aand 😉
@stephanievegter5438
@stephanievegter5438 3 жыл бұрын
♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️
@rhaarhoff60
@rhaarhoff60 3 жыл бұрын
😂🤣😂🤣
@lesleygreen1867
@lesleygreen1867 3 жыл бұрын
Baie mooi
@lesleygreen1867
@lesleygreen1867 3 жыл бұрын
Very pretty lady you are
@XRichardxX
@XRichardxX 3 жыл бұрын
Lisa jy moet nie alles glo wat jy op netwerk 24 lees, SA se CNN.
@jannievanderwalt6696
@jannievanderwalt6696 3 жыл бұрын
ok maar dis nie political info nie dis letterlik info oor 'n tv show so daar kan nie veel verkeerde inligting wees nie
@suzannevanjaarsveld9440
@suzannevanjaarsveld9440 3 жыл бұрын
een goeie ding wat die harige kiem gebring het is die volgende reeks is om die draai - Dankie vir jou ( jy is nou amptelik deel van die hele BOER SOEK N VROU) ...sien jou een vd dae. 😘
@joemoer1
@joemoer1 3 жыл бұрын
Jys baie mooi
Finale Keuses😍 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S16 E12
18:00
lisametdierooihare
Рет қаралды 12 М.
Wie is TOP 5😱 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S14 E3
18:10
lisametdierooihare
Рет қаралды 18 М.
Поветкин заставил себя уважать!
01:00
МИНУС БАЛЛ
Рет қаралды 7 МЛН
Please Help This Poor Boy 🙏
00:40
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 22 МЛН
小天使和小丑太会演了!#小丑#天使#家庭#搞笑
00:25
家庭搞笑日记
Рет қаралды 30 МЛН
Worst flight ever
00:55
Adam W
Рет қаралды 28 МЛН
Wie’s nog saam?!😱 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S14 E14
17:15
lisametdierooihare
Рет қаралды 16 М.
Braai Tyd🍻 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S14 E9
20:30
lisametdierooihare
Рет қаралды 14 М.
12642Ha livestock farm
3:24
Fine & Country South Africa
Рет қаралды 12 М.
BRAAI- en ALLEEN TYD😏 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S13 E9 & E10
16:39
lisametdierooihare
Рет қаралды 18 М.
‘n Trekker Fees🌾😂 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S14 E6
16:05
lisametdierooihare
Рет қаралды 11 М.
WIE GAAN PLAAS TOE?🌾 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S14 E5
16:24
lisametdierooihare
Рет қаралды 13 М.
Verhoudings of Vriendskappe?!🌾 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S13 E12
12:59
lisametdierooihare
Рет қаралды 15 М.
Laaste Recap👋🏼 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S15 E12, 13 & 14
21:52
lisametdierooihare
Рет қаралды 18 М.
HIER’S DIT NOU!🤩 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S14 E2
18:24
lisametdierooihare
Рет қаралды 21 М.
Поветкин заставил себя уважать!
01:00
МИНУС БАЛЛ
Рет қаралды 7 МЛН