in die episode van EA Blitzz gaan vis ons vir geelvis en modderbekke in die groot Orania rivier, kom en geniet die video saam met ons net soos wat ons dit geniet het, dankie vir al die liefde en ondersteuning na die kanal.
Пікірлер: 7
@dillz44218 ай бұрын
Amazing video as usual dude, quality just gets better every time!!!
@eablitzzangling49518 ай бұрын
Thanks for all the support man on all my video's
@LoN3_ZA8 ай бұрын
Jo jy is aan die brand met die videos❤
@eablitzzangling49518 ай бұрын
Hahaha danki man ek traai maar so feel as moontlik video uit sit 💪😎
@LoN3_ZA8 ай бұрын
@@eablitzzangling4951 dis n plesier,ek like net jou videos hond baie
@CJBAngling8 ай бұрын
Geluk met jou 1000 followers Eben. Het jou channel promote oor die naweek 😊 Awesome video maater