Ek geniet dit om na jou videos te kyk. Hou so aan my maat. Jy is puik my maat
@eablitzzangling49512 күн бұрын
@@MauritzHelm baie baie danki my pella ek waardeur op reg💪👍😎
@MauritzHelm3 күн бұрын
Lekker boys
@MauritzHelm4 күн бұрын
Jy doen baie moeite eben. Thanx man
@eablitzzangling49514 күн бұрын
Thanks man ek sal kyk of ek go n lekker video kan maak war ek my 2 beste Rig bou en op sit vir julle
@jan-hendrikswanepoel72944 күн бұрын
🎉🎉🎉🎉🎉mooi man
@eablitzzangling49514 күн бұрын
Danki danki man 💪😎⚡
@MauritzHelm6 күн бұрын
Jy en D is ñ mean team eben
@eablitzzangling49516 күн бұрын
@@MauritzHelm danki man 🔥💪😎⚡
@MauritzHelm6 күн бұрын
@@eablitzzangling4951 julle het altyd lekker tye so by die water
@WalterJonkers13 күн бұрын
Mooi vangs
@eablitzzangling495113 күн бұрын
Thanks man ja daai was n baie lekker naaweek ge wees vis het mooi ge byt
@MauritzHelm14 күн бұрын
Eat sleep fish repeat
@MauritzHelm14 күн бұрын
Julle is 2 funny bunnies eben en D
@MauritzHelm16 күн бұрын
Eben en D julle is awesome. Keep going boys
@eablitzzangling495116 күн бұрын
Thanks man ons sal so maak ⚡⚡⚡⚡🫡💪
@MauritzHelm16 күн бұрын
@@eablitzzangling4951 jy is die enigste persoon wat my regtig terug antwoord eben
@MauritzHelm17 күн бұрын
Lekker jul ysters
@MauritzHelm17 күн бұрын
Lekker boys
@eablitzzangling495116 күн бұрын
Danki man ja ons het hulle ge moor
@MauritzHelm18 күн бұрын
Ek dink dai combo kos so R980
@eablitzzangling495118 күн бұрын
Ja choma omtrent daar ja
@MauritzHelm18 күн бұрын
Julle het lekker vet pret by die waters
@dillz442119 күн бұрын
Quality video, thanks EA Blitzz Angling!!!
@eablitzzangling495118 күн бұрын
Glad you enjoyed it
@MauritzHelm19 күн бұрын
Waar het julle gehengel eben
@MauritzHelm19 күн бұрын
Lekker lekker.
@MauritzHelm21 күн бұрын
Goeie genade. Daars net een mooi geluid langs die dam en dis die klank van ñ skreeuende katrol. Well done manne
@eablitzzangling495121 күн бұрын
Hello hello ja nee daar is nie ne baie danki vir die Ondersteuning ek waardeer op reg
@MauritzHelm22 күн бұрын
Julle ouens vang lekker vis en die toppie moet droee bek sit en kyk
@jan-hendrikswanepoel729423 күн бұрын
Enige iets al gevang?
@eablitzzangling495123 күн бұрын
Hey man no fish did not show up the water was too Cold but we will be back a gen the carp there is wild carp so they don't no pop-ups and so
@jan-hendrikswanepoel729423 күн бұрын
🎉waars dit en is dit braid op die katrolle
@eablitzzangling495123 күн бұрын
Hey my maat yes dis braid ek het daai stok so ge vis wand daar is baie gras in die Dan en riete
@jan-hendrikswanepoel729423 күн бұрын
@@eablitzzangling4951 wanneer fish oom weer by roodekoppies in die winter vir n paar duuuuk karpe
@eablitzzangling495123 күн бұрын
Ons wil Gaan my pella ek wag net vir my bood Dan Gaan ons
@jan-hendrikswanepoel729422 күн бұрын
@@eablitzzangling4951 lekker. Ek en my pa gaan 1 aand oor bly by Hengel oord. Ek gaan op 6 meter water fish met n krill boilie op my 1ste stok. N kril popup op my 2de stok. En n cocopine tigernut op my 3de stok. My voer gaan ook uit particles bestaan saam met so paar krill boilies in met next level bait enhancer
@MauritzHelm27 күн бұрын
Goeie genade julle manne mag maar
@MauritzHelm29 күн бұрын
Is jy op whatsapp
@eablitzzangling495129 күн бұрын
Yes my maat ek het WP
@MauritzHelm29 күн бұрын
Is jy dalk op whatsapp
@eablitzzangling495129 күн бұрын
Yes my maar ek is
@eablitzzangling495129 күн бұрын
Stuur my n Friend R op Facebook
@MauritzHelm28 күн бұрын
@@eablitzzangling4951 het friend request gestuur
@doitwithduncan29 күн бұрын
Oom Dylan die baber man😂😂💪
@joshvandalen7174Ай бұрын
U catch? Been very quite all around kzn this winter
@eablitzzangling4951Ай бұрын
Hey man no the wind pick up and it got werry cold not even n bamp
@MacNFeed1996Ай бұрын
Came here from Dota , Stayed for the fish ! :D Gooi hom pappie gooi
@eablitzzangling4951Ай бұрын
Hey man thanks for the SUB
@raichusangames4784Ай бұрын
Came here from dota, stayed for the fish
@eablitzzangling4951Ай бұрын
Hey man thanks for the SUB🔥👍💪😎
@Calebfg189Ай бұрын
Soo waar😂
@eablitzzangling4951Ай бұрын
Ja ne hahha
@jan-hendrikswanepoel7294Ай бұрын
Mooi
@Liampop-fc6ypАй бұрын
Where is this
@eablitzzangling4951Ай бұрын
Hey man it's Rustenburg Golf Course in the NW
@user-zz3fg2sd4fАй бұрын
Laas in die negentags daar gevang. My Pb baber van 18kg kom uit Rockwall. Bestaan die Rockwall club nog
@eablitzzangling4951Ай бұрын
Wow dis n duk snor baie awesome 👍😎
@safeerhassim4436Ай бұрын
Always love your videos..keep them coming.. Nice one..your intro is by far the best ❤
@eablitzzangling4951Ай бұрын
Thank you so much 😁
@dillz4421Ай бұрын
Another awesome video!
@eablitzzangling4951Ай бұрын
Glad you enjoyed it!
@marchandtvanniekerkАй бұрын
Mooi man waneer maak jy en oom lou n video saam
@eablitzzangling4951Ай бұрын
Ons is beseg met n plan vir een💪😎🔥⚡
@MauritzHelmАй бұрын
Hoe veilig is dit daar by rockwall dam
@doitwithduncanАй бұрын
Hi dis noggals veilig daar nog nooi rerig n probleem daar gekry nie daar maar net n paar ouens wat sal vra vir lyn of so iets of vir n vis maar dits al nog nooit n probleem gehaad nie
@MauritzHelmАй бұрын
@@doitwithduncan ek wil graag daar gaan visvang want ek bly hier in rustenburg
@eablitzzangling4951Ай бұрын
Hey man sorry ek andwoord nou eers dis oky in die dag ek weet nie hou is dit in die nag nie
@MauritzHelmАй бұрын
Als inni hak. Ek wil net so inni dag daar gaan hengel. Ek hou van visvang maar het nie iemand om so visvang trippie geniet nie. Ek het nie ñ voertuis om te gaan nie
@eablitzzangling4951Ай бұрын
@@MauritzHelm add my op Facebook Dan kan ons iets reel
@ShawnColeman01Ай бұрын
Dasy, Terug waar jy moet wees.
@MauritzHelmАй бұрын
Eerste keer wat ek na jul visvang videos kyk
@eablitzzangling4951Ай бұрын
Awesome baie dankie man ek hoop jy geniet darem die videos 🔥🫡⚡💪
@doitwithduncanАй бұрын
Vrystaat
@South.African.FishingАй бұрын
Hi
@eablitzzangling4951Ай бұрын
Hey man
@FifaBoyz520Ай бұрын
Lekker ma
@FifaBoyz520Ай бұрын
Lekker man
@CJBAngling2 ай бұрын
Lekker julle
@theunisvanschalkwyk99752 ай бұрын
Hi ou werk jou whatts app ek tri jou ini hande kry
@dillz44212 ай бұрын
What an adventure!!!
@eablitzzangling49512 ай бұрын
Oooo yes man 🔥💪😎
@compilationking9792 ай бұрын
Tyd vir n grooooooter boot Eben!!!
@eablitzzangling49512 ай бұрын
Ek weet hahaha help my een kry haha
@doitwithduncan2 ай бұрын
Dit was super lekker my uncle thanks man❤️💪
@compilationking9792 ай бұрын
Waar jou videos mnr, jy moet meer laai!!!!
@doitwithduncan2 ай бұрын
@@compilationking979 KZbin het van my videos af gehaal maar ek sal nog post
@pietercoetzee28482 ай бұрын
Well done. Wanneer kom maak julle n youtube video by Blaauwpan dam