Fokofpolisiekar - Antibiotika (Official)

  Рет қаралды 474,335

Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar

Күн бұрын

Пікірлер: 115
@oneepicadventure1849
@oneepicadventure1849 3 жыл бұрын
In 2009 I drove from Switzerland to SA by car. In Cape Town I heard of FOKOPOLISIEKAR and listen to them a lot after that. Life went on and I forgot about this band. Now, 11 years later, I found them again here on KZbin. I am absolutely stoked. What a fukn unbelievable great band and song!!! Plus, I miss South Africa....
@theflammiferofwesternesse6122
@theflammiferofwesternesse6122 3 жыл бұрын
Lekker man, Lekker!
@schultzocallaghan3608
@schultzocallaghan3608 2 жыл бұрын
Nice! I guess its time for round 2!
@jasonjoubert4306
@jasonjoubert4306 7 ай бұрын
You forgot about them? .... Get fucked mate.
@dewaldvos8901
@dewaldvos8901 3 жыл бұрын
Ek is net n toeris in my geboorte land. Gekweste duur in n hok op antibiotika. Daai slaan hard manne... doos hard.
@MrAustin1p
@MrAustin1p 4 ай бұрын
dit slaan hard, maar een verseker, ons het genoeg veg, vir enige kak vibe, vir 'n goeie eene
@mrgiantanthem
@mrgiantanthem 5 жыл бұрын
Living in the UK. This song makes me miss home so much!! #SAforlife
@richpollinate
@richpollinate 6 жыл бұрын
One of my all time greatest tracks...Top 10 SA and Top 20 EVER
@christianspies3949
@christianspies3949 4 жыл бұрын
Legend
@fgvanwyk8868
@fgvanwyk8868 2 жыл бұрын
Such a great song & amazing band
@levanbooysen4266
@levanbooysen4266 9 жыл бұрын
Bly die beste band van my tienerdae......love dit vandag nog al het ek hul 8 keer al live gesien,sal niks ruil vir dit nie
@mricardo96
@mricardo96 7 жыл бұрын
Klinkt lekker hoor, groeten uit Nederland.
@jacobarnard4163
@jacobarnard4163 9 жыл бұрын
Ek's net 'n toeris In my geboorteland! Ek moet se ek voel veral so na vandag.
@schultzocallaghan3608
@schultzocallaghan3608 4 жыл бұрын
ELKE DAG
@nakasonyfrankie6382
@nakasonyfrankie6382 3 жыл бұрын
Hello, i am from malaysia . I really like this song. This song remind to the strokes and circa survive
@pieter5004
@pieter5004 3 жыл бұрын
hits hard after leaving. love you guys more than you will ever know
@nwalsh1
@nwalsh1 8 жыл бұрын
Musically so similar to the German acts, Die Ärzte and Die Toten Hosen, just switch out the lyrics and I'd totally by it. This is in no means a bad thing!
@solunasunrise
@solunasunrise 6 жыл бұрын
no way hosen und ärtzte are mutch simpler in the muscial structure then this song
@jvh1897
@jvh1897 7 жыл бұрын
Here help my hierdie liedjie was goed.... Lank leef FOKOFPOLISIEKAR
@johanvanhuyssteen9217
@johanvanhuyssteen9217 Жыл бұрын
Jisis daai early stuff was maar net so fokken rou. Sal vir altyd in my hart voorleef. Julle't my deur hoerskool gekry boys. Julle en Slipknot. Daai woede moes uitkom. Goddank dit het. Pappa is nou beter.
@InJouHande
@InJouHande 8 ай бұрын
Self. Slipknot en Fokof.
@jacquesnel8384
@jacquesnel8384 Жыл бұрын
My fok dis ‘n lekker tune !!!
@itsisk2043
@itsisk2043 Жыл бұрын
Niemand gaan dit belangrijk vind, maar afrikaans is die negende taal wat ek leer. 😉👍
@InJouHande
@InJouHande 8 ай бұрын
Ek dink dit is baie belangrik dat mense my moedertaal leer
@Oatmeal_Mann
@Oatmeal_Mann 24 күн бұрын
Welgedaan. Nege tale, sjoe!
@brendencampbell2092
@brendencampbell2092 7 жыл бұрын
Ek leef in ongeloof ,my lied is eindeloos.
@noodlesstyx3564
@noodlesstyx3564 3 жыл бұрын
“my leed is eindeloos”
@vdub2839
@vdub2839 6 жыл бұрын
FOKKEN GREAT
@bradleysmith9924
@bradleysmith9924 6 жыл бұрын
Reminds me of my college days.
@AnimalNacional
@AnimalNacional 4 жыл бұрын
What an amazing sound. Do Dutch speakers understand the lyrics?
@FedoraNation
@FedoraNation 4 жыл бұрын
Yeah
@MultiElement21
@MultiElement21 4 жыл бұрын
I met some boys from Belgium and the understand us better than we do them because Afrikaans is derived from Dutch.
@ianstrijker9576
@ianstrijker9576 2 жыл бұрын
half
@marshallgordon1507
@marshallgordon1507 8 ай бұрын
Jissis is 'n goeie song die!
@blckbutterfly
@blckbutterfly 3 жыл бұрын
Love who shot this
@xskullyx944
@xskullyx944 4 жыл бұрын
💞😍🥰
@Krawliax
@Krawliax 9 жыл бұрын
Dis....presies hoekom ek se
@jacquesvanwyk4805
@jacquesvanwyk4805 Жыл бұрын
Jerdey gitl
@spiralcraft8957
@spiralcraft8957 7 жыл бұрын
blikstottle now daai was heel piek
@nothisismine
@nothisismine 5 жыл бұрын
Adriaan Ater damn soooon
@jacquesleonvandermerwe9961
@jacquesleonvandermerwe9961 7 ай бұрын
"eks net n toeris in my geboorte land"
@ashleyfourie5277
@ashleyfourie5277 3 жыл бұрын
Sodra ek dit hoor word ek hard vir Francois se stem.
@vernonthomasbrav9883
@vernonthomasbrav9883 3 жыл бұрын
lol
@CurmeThackeray-m1n
@CurmeThackeray-m1n 20 күн бұрын
Mason Lodge
@letsfindtheothers9373
@letsfindtheothers9373 9 жыл бұрын
Hulle is nie christene nie kom fokkin oor dit
@corlia4gmailcom
@corlia4gmailcom 2 жыл бұрын
Fokofpolisikar
@ZAFuzzy
@ZAFuzzy 3 жыл бұрын
Ek mis die dae van hard partytjie daar by Zeplins Pretoria CBD tot in met die vroeg oggend ure, amper n 'all-niter' Selfs die dae van Hatfield se Aandklas missions met Fokofpolisiekar wat in die agter grond speel, somtyds wens ek, ek kon daardie dae weer herleef Love die song
@theflammiferofwesternesse6122
@theflammiferofwesternesse6122 3 жыл бұрын
Afrikaans rock is completely different than English, American, etc. rock. Unique and in its own vein.
@jurryaany
@jurryaany 9 жыл бұрын
Wonderlik dat julle nou 'n kanaal het, ingeskryf en groete uit Nederland
@FoxFairy420
@FoxFairy420 Жыл бұрын
Charlize Theron se so...
@Kielie420
@Kielie420 5 жыл бұрын
Fokken fantasties 😂😎 is al jare lank n fokof follower maar sien die vid nou eers 🤘🤙groete uit Rustenburg
@wangzhao2197
@wangzhao2197 5 жыл бұрын
Одна из лучших неанглоязычных рок групп
@keistadgroep1
@keistadgroep1 9 жыл бұрын
prachtig lied!
@Nothing-rq6ze
@Nothing-rq6ze 6 жыл бұрын
die land kan maar nou hoe in sy poes wees , hierdie liedjie gee my hoop vir ons afrikaanse mense! ongelukkig gaan ek hierso weg vlug.
@Kavali3r
@Kavali3r 2 жыл бұрын
Het jy al gevlug?
@RCSnyman
@RCSnyman 4 жыл бұрын
Mik vir my hart ! Julle maak my trots om Afrikaans te wees
@ethanwernich4179
@ethanwernich4179 4 жыл бұрын
imagine julle kan nog sulke tracks maak
@joopjansen9102
@joopjansen9102 Жыл бұрын
Tight! Needed that *right* now! Bietjie tipsy, kak aan die bure!
@misterjd4745
@misterjd4745 5 жыл бұрын
Breh.. Deze muziekje is wel erg nice hoor 🙏
@ianstrijker9576
@ianstrijker9576 2 жыл бұрын
i was surprised that i understood like half the words in this song until i found out its a south african band
@arnobaard8969
@arnobaard8969 4 жыл бұрын
Wie is die 35 poeste wat die video gedislike het?
@meta4282
@meta4282 4 жыл бұрын
35 Joe Biden supporters
@slipknotenthusiast6541
@slipknotenthusiast6541 3 жыл бұрын
@@meta4282 is nou 45 Joe Biden ondersteuners.. Of toeriste in hul eie geboortelande met ietsie bietsie ooglappies
@emilebotha9082
@emilebotha9082 3 жыл бұрын
Dis al 35 van bouwer bosch se fans
@jacquesnel8384
@jacquesnel8384 Жыл бұрын
Julius Malema en 34 ander parliamentarian’s
@rudijansenvanvuuren4635
@rudijansenvanvuuren4635 7 жыл бұрын
So bek kort jam!!!
@birdpersonbirdperson1150
@birdpersonbirdperson1150 3 жыл бұрын
@@egonconradie1225 poes.
@oliviajordaan4155
@oliviajordaan4155 6 ай бұрын
2024.👌😎
@darrenred
@darrenred 9 жыл бұрын
this is killer!!!!
@pietermaritz1809
@pietermaritz1809 3 жыл бұрын
Die herre weet ons moes nooit so goed gesin gewees het met die inboorlinge nie. Of ons moes hulle geskool het. Ek kan glo wat ek wil maar as ek nie geweet het nie, sou en dit anders gedoen het?
@andreesterhuizen1721
@andreesterhuizen1721 2 жыл бұрын
GOD DANK VIR KLANK
@androidintruder387
@androidintruder387 9 жыл бұрын
foken epic!
@ItsMoltar
@ItsMoltar 3 жыл бұрын
I thought that one dude was wearing a garbage bag for longer than I want to admit.
@jjloubser
@jjloubser 6 жыл бұрын
Ek is net 'n Toeris in my geboorteland - True en Inspirasie om Afrikaners beter te verstaan... moeilike klomp vokkers maar dit bly uniek en lekker...
@NiceOneChameleon
@NiceOneChameleon 3 жыл бұрын
This is such a beautiful, painful, song.
@jvh1897
@jvh1897 6 жыл бұрын
Beste fokken song wat ek nog ooit gehoor het
@solunasunrise
@solunasunrise 3 жыл бұрын
hoaa dammit ... make a reupload but LOOOUDER !!!! my headphones are nowhere near of scratching... also for dis in me bloed baby music video please !
@Yougatagastrik
@Yougatagastrik 5 жыл бұрын
"2-2 contre le REAL DE MADRRID, C'EST PAS DEE LA MERRRRRDE, 9ème Minute But-euuh-de Dennisss, 39ème Minuute, Deuxièème But-euuh de Dennisss" Oh Manndela, replaced by bush butcheers, running to the Cape Sharkks, cerrr-taiin-lyyyy Noot
@Vic50218
@Vic50218 3 жыл бұрын
Fok! Ja! "Ek's net 'n toeris, in my geboorteland."
@vernonthomasbrav9883
@vernonthomasbrav9883 3 жыл бұрын
Gekwesde dier in n hok op antibiotica 🤞
@bokkom4386
@bokkom4386 6 жыл бұрын
sielsverfrissende musiek
@thugbob2timestwice
@thugbob2timestwice 4 жыл бұрын
Hierdie was die dae!!
@windbeenwindbeen6706
@windbeenwindbeen6706 5 жыл бұрын
Bos befok
@thinusherselman9406
@thinusherselman9406 Жыл бұрын
Still cant get over this! Lekker man! fokken lekker
@marcometnc5552
@marcometnc5552 3 жыл бұрын
jusus hierdie lied kook
@quintonhorak7036
@quintonhorak7036 5 жыл бұрын
Wat n' bef@kte song...
@kiffjeff
@kiffjeff 2 жыл бұрын
aweh
@bernohorn8493
@bernohorn8493 8 жыл бұрын
iemand verduidelik vir my asb wat ini video gebeur? soos al die simbole en wat dit alles beteken, maar in n objective manier. Dankie
@Swanesang91
@Swanesang91 8 жыл бұрын
Die hoof tema in die lied is 'n interne stryd in die psige van die Afrikaner. Kwessies soos geloof en politiek is sentraal to die tema. Wanneer hys se, "Ek's net 'n toeris in my geboorte land" praat hy van die toestand van Afrikaans sprekende blankes in Suid Afrika. Dit sluit in by ander lirieke soos "Inboorling of indrigner spesie," van die liedjie Vasbeslote Korporasie Deel II. Dit weerspiel die onsekerheid wat baie Afrikaners voel oor hulle doel en die toekoms van hul voortbestaan in Afrika. Hulle bevraagteken waar geloof staan in Afrikaanse kultuur en dit is 'n kritiek op die materiele toestand van Kalvynistiese geloof. Met die brand van die kruis kan 'n mens ook aflui dat hulle bedoel Afrikaanse kultuur word vernietig (van binne en van 'n externe bedreiging). Die twis met die swart blok kan verwys na Afrikaners se 'stryd' met die "swart gevaar". Hy word vasgevang in hierdie swart massa in die middel van baie oop spasie. Dit los mens met die vraag, "hoekom"? "Wil jy stilstaan as ek voortgaan?"
@bernohorn8493
@bernohorn8493 8 жыл бұрын
+Aron Hyman baie dankie man jis ek het nie so n in diepte antwoord verwag nie :). maar dit maak sin, thanks buddy!
@Swanesang91
@Swanesang91 8 жыл бұрын
+Berno Horn my plesier my vriend. Daar is seker baie meer tot dit en dit is net my opinie. Dit is maar hoe Hunter sy lirieke skryf, baie Bybelse verwysings.
@Swanesang91
@Swanesang91 4 жыл бұрын
@C G dis net my opinie. Ek het groot geword met hierdie musiek so dit het 'n impak my gehad. Ek gaan 'n opinie daaroor hê. Jammer as dit jou ontstel het.
@BottleJumperNews
@BottleJumperNews 4 жыл бұрын
I love this sh!t
@georgevisagie662
@georgevisagie662 2 жыл бұрын
Hhhhhhhhhh
@KINGDUB7921
@KINGDUB7921 5 жыл бұрын
2019what?
@Krawliax
@Krawliax 9 жыл бұрын
Hoekom brand die kruis? Is dit omdat hy nie welkom voel in sy eie land wat so christelik is nie?
@dreamydata1111
@dreamydata1111 4 жыл бұрын
Simbool wat wys hoe afrikaans afgebreuk word
@thinusherselman9406
@thinusherselman9406 10 ай бұрын
Dis n kruis, dis net n symbool. Simbolies kan dit wees oor die kerke, hulle met maar nog oogklappe gedra daai dae.
@nothisismine
@nothisismine 5 жыл бұрын
This is basically South African limp bizkit or korn from an influential standpoint right?
@williamw1046
@williamw1046 5 жыл бұрын
No. They are the Beatles of South Africa. They started a new genre, a revolution. They spoke for a generation and still do to this day. Fokofpolisiekar isn't just a band, it's a way of thinking now, a religion.
@nicholasmeyer8961
@nicholasmeyer8961 Жыл бұрын
What a ridiculous question. They are nothing like any of those two shit bands you mentioned.
@natashajooste3189
@natashajooste3189 4 жыл бұрын
Dit is aaklig wat hulle met die kruis gedoen het. Haal die video af asseblief.
@yondoodle
@yondoodle 4 жыл бұрын
Vryheid van spraak en uitdrukking, dis n demokratiese nasie. Jy kak in jou broek vir niks.
@dreamydata1111
@dreamydata1111 4 жыл бұрын
Dis net n simbool wat wys hoe Afrikaans afgebreuk word.
@arseduck3647
@arseduck3647 4 жыл бұрын
@@yondoodle Nie regtig 'n demokratiese nasie as die selfde politieke party al heers vir amper 26 jaar nie.
@arseduck3647
@arseduck3647 4 жыл бұрын
@C G Hemel jy's 'n vertraagde poes
@nicholasmeyer8961
@nicholasmeyer8961 Жыл бұрын
What has GoT physically done for you? If you don't like it don't listen to it. Go to church and sing kak songs.
@inah_anima
@inah_anima 5 ай бұрын
Wow! I was only 13/14 when I listened to this and now re-listening I realise the true message behind the lyrics. It truly amazes me how awake Fofofpolisiekar was back then when I was so blind in this matrix, only to wake up to this knowledge many years later ! SPEECHLESS! Keep using your voices! Keep spreading the truth through your music! Plant the seeds 🤍#RefuseTheNewWorldOrder
Fokofpolisiekar - Tevrede? (Official)
4:23
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 663 М.
Fokofpolisiekar - Brand Suid-Afrika (Official)
3:32
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 539 М.
когда не обедаешь в школе // EVA mash
00:57
EVA mash
Рет қаралды 3,4 МЛН
Nastya and balloon challenge
00:23
Nastya
Рет қаралды 66 МЛН
Minecraft Creeper Family is back! #minecraft #funny #memes
00:26
Verdoof. Vergiftig. Verskoon My
3:06
Van Coke Kartel - Topic
Рет қаралды 30 М.
Dagdronk
3:31
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 933 М.
Fokofpolisiekar - Tygerberg Vliegtuig
2:53
Carel de Beer
Рет қаралды 199 М.
Fokofpolisiekar - Ek Skyn(Heilig) (Official)
3:59
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 1,7 МЛН
Jack Parow ft. Francois van Coke - Dans Dans Dans (official)
4:44
Jack Parow
Рет қаралды 2,5 МЛН
Fokofpolisiekar - Die Illusie Van Veiligheid (Official)
4:11
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 729 М.
Van Coke Kartel ft. Jack Parow - Chaos
4:08
MK South African Youth Music Channel
Рет қаралды 617 М.
Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland (Official)
2:57
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 412 М.
Heiden Heiland
4:17
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 52 М.
когда не обедаешь в школе // EVA mash
00:57
EVA mash
Рет қаралды 3,4 МЛН