As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand Sal ek al my voornemings oorweeg Dit is makliker om in te gee Voor die tradisiemasjien my kom haal Dis die gevoel van "iets moet breek" Dis die ingeboude vrees Ek's gebore met drie sesse op my kop getattoëer Ek probeer net vasklou aan wie ek is Ek probeer net vasklou aan wie ek is Dis op die TV en dis in my brein Dis aaklig om te sien hoe Die skaap-mentaliteit ons kry Ons almal werk saam aan Afrikaans-amerika Algemene denkdisfunksie Lees net mooi en volg dan Al die instruksies wat hul vir ons gee Werk, trou en kinders kry En moontlik dan aan depressie ly Iemand moet vra hoekom Iemand moet vra hoekom Ons almal vrek alleen Ons almal vrek alleen Ons almal vrek alleen Ek probeer net vasklou aan wie ek is Ek probeer net vasklou aan wie ek is
@jacovorster94657 жыл бұрын
Die intruksies wat hul vir ons gee were,trou en kinders kry en moontlik aan depressie ly is poes goed opgesom. Great stuff.
@skatman6395 жыл бұрын
werk, trou en kinders kry.
@Wasko13124 ай бұрын
@@skatman639Fokof
@Stormy2021x11 жыл бұрын
Ek het teen Tygerberg gewoon, so baie vliegtuite gehoor... good memories.
@benschutte78010 жыл бұрын
Lekker!
@boeta74917 жыл бұрын
Skool jare word defs nou gemis haha
@herman-py1eg6 жыл бұрын
Bman747 jy weet dit
@Diemower4 жыл бұрын
@@herman-py1eg jy weet dit
@japtrap296 ай бұрын
jere bevokte afrikaanse musiek. ek is so poes bly dis hulle wat speel voor Green Day volgende jaar
@TheRiyad111 жыл бұрын
klinkt een beetje Nederlands bizar...
@Wasko1312 Жыл бұрын
Zuid Afrika heeft namelijk een behoorlijk historisch verleden met Nederland vandaar.