Die BESTE politieke kommentaar in Afrikaans! Dankie!
@selmacrous8944 сағат бұрын
Baie dankie, Afrikaners staan saam.
@dirkbindemann18525 сағат бұрын
Bid dat Trump wen en nie daardie kommunis nie
@ElmaPotgieter-p8v2 сағат бұрын
Onvergelyklike voorreg om 'n omvattende intellek soos prof Koos Malan aan ONS KANT te hê...
@gawiestols68573 сағат бұрын
Miskien dalk net n klein uitswaai tafeljie/blad aan beide kante van die bank en vir jou rekenaar te plaas waar gaste hul notas kan plaas en notas te kan maak soos voorheen. Dalk nuut maar kan ook ongemaklik wees. Vorige opset was dalk meer prakties Dis soos om uitgenooi te word na n formele ete maar dan moet jy jou bord op jou skoot sit en eet...🤔
@ZAR7972 сағат бұрын
I suggest that you go to the studio and tell them how to do it properly.
@gawiestols68572 сағат бұрын
Prof jy is 100% korrek oor Roelf Meyer en sy spannetjie. Uiters onbevoeg blyk te gewees het as ons kyk na hul nalatingskap vandag op hande en Moorde op plase.