Kontak my vir onderhoud !!! Kan baie sè oor roelf meyer se onderonsie met my in 1989 by n braai se manne aand!!!
@ElmaPotgieter-p8v2 ай бұрын
Twee uitnemende intellekte op Fokus wat plaaslike en buitelandse politieke gebeure toelig en in perspektief stel. Dankie. Sinvolheid is deesdae 'n skaars kommoditeit.
@AnnetteVanHuyssteen2 ай бұрын
Ons het net so in ons dorp gesukkel en toe vat DA oor die strate word nou skoon gemaak ons vullis verwyder rekeninge beter daar word met whattsapp laat weet as pype bars en hulle maak reg ons word op hoogte van alles gehou
@frederikbrits95592 ай бұрын
Wit kiesers raak al hoe meer ontgogeld oor die DA en VF......
@dienar37172 ай бұрын
DA is boelies, arrogant.
@cbmostert47912 ай бұрын
Dit is hoekom ek nie die vryheid front vertrou nie corne se pa was ook dwars trekker!!
@Hannodb19612 ай бұрын
Jy bediel seker die arrogante, flip flopping, identiteitlose DA