Food Review Kapstadt Brauhaus

  Рет қаралды 1,054

Reispret Travel Fun

Reispret Travel Fun

Күн бұрын

Пікірлер: 16
@jfvanschalkwyk
@jfvanschalkwyk Ай бұрын
My maat, jy het n lieflike bier-drink-styl! Ek is so lus vir daai bier nou, ek kan my lag nie hou nie!
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
Ek sal nou self kan doen met een. 😁
@ziskabrits618
@ziskabrits618 Ай бұрын
Lekker! Maar jy moet vroeer kos laai…die tyd van die aand maak jy mens net honger 😂😂😂 Nice ❤️
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
Hierdie video moes gister al op gewees het! Verskillende faktore wat ongelukkig die redigering en oplaai belemmer. 😁 om nie eens van internet spoed te praat nie.
@ziskabrits618
@ziskabrits618 Ай бұрын
@@reisprettravelfun 👍🏻🕊
@jfvanschalkwyk
@jfvanschalkwyk Ай бұрын
Windhoek is my groot FAVORITE ! Ek is n ook n Duits-Wester!
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
@@jfvanschalkwyk Ek ook! 😁
@jfvanschalkwyk
@jfvanschalkwyk Ай бұрын
😘
@ingeborgart4524
@ingeborgart4524 Ай бұрын
Brauhaus ist gar nicht schlecht!
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
Brauhaus sind sehr gut. Die Portionen sind ok. Danke fürs Zuschauen.
@ziskabrits618
@ziskabrits618 Ай бұрын
Bacon en kaas is die Amerikaners se groente 🇺🇸 😂🕊😂
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
Hoender is Suidwesters s'n. 😄
@RianRian-em2ng
@RianRian-em2ng Ай бұрын
Los daai kos daai bier ou baas lekker
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
😁😁 Ek sal een of ander tyd n bier review moet doen. Dit sal seker nie baie lank wees nie.
@annaatkins2971
@annaatkins2971 Ай бұрын
Ek is afgesit deur daai margarine op die bord 😮
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
Ja, ek het dit ongelukkig eers met die redigering opgemerk. Dit sou beter apart bedien gewees het. Ek dink nie baie mense sal dit eens gebruik nie. 😁
Namibia 2024 Walvis Bay Pelican Point
28:28
Reispret Travel Fun
Рет қаралды 2,6 М.
ბიძინა ბარათაშვილი და „გორგილაძის აუტანელი სიმსუბუქე“
1:22:12
გორგილაძის აუტანელი სიმსუბუქე
Рет қаралды 28 М.
БУ, ИСПУГАЛСЯ?? #shorts
00:22
Паша Осадчий
Рет қаралды 3 МЛН
ТЮРЕМЩИК В БОКСЕ! #shorts
00:58
HARD_MMA
Рет қаралды 2,6 МЛН
Reseña: Venom - El Último Baile
17:06
El Almacén de lo Caótico
Рет қаралды 360
Vetkoek Deel 2, Die Tweedeprys
13:59
SABC
Рет қаралды 279 М.
5 Foods You Can’t Miss in Cape Town!
11:19
CosmicFlea
Рет қаралды 18 М.
Making the first one count - Hot Summers Day
21:25
Wayne's Angling and more
Рет қаралды 1,7 М.
Western Cape Cederberg Stadsaal Caves
24:23
Reispret Travel Fun
Рет қаралды 204
Namibia 2024 Keetmanshoop - Hope for the south or heaps of stones?
19:02
Reispret Travel Fun
Рет қаралды 9 М.
1000 Rand Food Challenge Hermanus Country Market
26:13
Reispret Travel Fun
Рет қаралды 12 М.
Kwêla - HAH - Wouter Basson
23:23
kykNET Argief
Рет қаралды 69 М.
The Best Indian Breakfast in Africa 🇿🇲 vA 139
22:57
Kino Yves
Рет қаралды 104 М.
W Cape Storms Effects Robertson Scherpenheuwel - 3 x over Breede River
23:30
БУ, ИСПУГАЛСЯ?? #shorts
00:22
Паша Осадчий
Рет қаралды 3 МЛН