Dankie.vir mooi.plekke wat u ons wys Ek Wens u geseende kersfees toe
@reisprettravelfun3 күн бұрын
Baie dankie. Mooi Kersfees vir u ook.
@ziskabrits6184 күн бұрын
Ek het by die einste padstal vir my man ‘n “snot kop” gekoop 😂
@reisprettravelfun4 күн бұрын
Wat is n snot kop? Ek kan nie onthou dat ek dit gesien het nie. 😄
@ziskabrits6184 күн бұрын
Het self ook al oorgeslaap by River Chalets 🕊 2:20
@reisprettravelfun4 күн бұрын
Dit lyk nogal na n oulike plek.
@ziskabrits6184 күн бұрын
@@reisprettravelfun baie skoon en netjies 🕊️
@stephandeswardt58024 күн бұрын
Man, maar dis n mooi taal wat jy gebruik.....😅😊
@reisprettravelfun4 күн бұрын
Dankie. Ons is trots om Afrikaans te kan praat. Ek sit soms Engels by sodat hulle ook kan verstaan en leer Afrikaans praat. Dan groei die taal. 😁
@frikkievanzyl90685 күн бұрын
As daar dan n kameel was waars die naald ?
@reisprettravelfun4 күн бұрын
Die naald is by die naald se oog.😁
@ziskabrits6184 күн бұрын
@@reisprettravelfun 😂😂😂😂
@metsebeth77979 күн бұрын
Baie geluk met jou 100ste video. Het jy een van Stilbaai?
@reisprettravelfun9 күн бұрын
Baie dankie! Ongelukkig nog nie n Stilbaai video op nie. Ons is nou in Luderitz besig. 😁
@metsebeth77979 күн бұрын
@reisprettravelfun ohhhh geniet dit daar, ek onthou toe ek baie klein was. 4 of so, het ek die seevoëls daar gevoer, toe pik hulle die kos uit my hand uit en was dit seer. Ek het kliphard gehuil. Ek het baie memories van Luderitz as Jong meisie ook. My vriendin se oorkede ma het by die word gewerk, en het om die beurt elke 2de vskansie by haar ma gaan kuier want ons was in Windhoek in die koshuis in Jan Möhr en dit was n wye draai.
@reisprettravelfun9 күн бұрын
@metsebeth7797 dit is wonderlik om al hierdie mooi terugvoer van die kykers te kry. Suidwes is n lekker plek.
@ziskabrits61813 күн бұрын
Daai museum is eintlik beter as Google 😅😅😅
@reisprettravelfun13 күн бұрын
En sekerlik ook eerliker met die antwoorde. 🤣
@neelsscheepers884113 күн бұрын
Stube is n kamer as ek reg onthou.
@reisprettravelfun13 күн бұрын
Dankie. Dit is darem wonderlik hoe die tale verskil. Party woorde is naby aan mekaar. Ander is weer totaal anders.
@ziskabrits61813 күн бұрын
Daar was daai tyd nie GPS of google maps nie…ons het ook baie pad kaarte gehad. Was in daardie museum paar jaar terug. Hy word baie mooi in stand gehou. Ongelooflik geskiedenis ryk!
@reisprettravelfun13 күн бұрын
@ziskabrits618 ja. Ek het van die goed eers raakgesien toe ek op die video gekyk het. n Mens moet eintlik weer kyk om te besef wat dit is. 😁
@philipwhiteman613421 күн бұрын
why pick it up like that
@reisprettravelfun21 күн бұрын
You put your thumb and forefinger into the gills of the fish for a steady grip. This is a small fish, but with a bigger one it is a stronger grip. Force of habit. 😁
@philipwhiteman613421 күн бұрын
@ by the tail at the start of the video must support the weight
@reisprettravelfun21 күн бұрын
I have no idea. That was another group of fishermen. I think they were wary of the shark.
@RRYanSpencer24 күн бұрын
Tydens die botterkoek proe het jy na Eat-sum-more verwys. Dit en jou beskrywing van verkrummeling laat my dink dit soos ‘shortbread’. Skotse koekies, dus die tartan strip op Eat-sum-more pakkies. Wel dis hoe ek die boksies onthou uit ‘80/90s.
@reisprettravelfun24 күн бұрын
@@RRYanSpencer Jy is reg. Ek het nie eens die Skotse kleure opgelet op die Eat-sum-mor pakkies nie, maar dit is interessant om te weet. Elke dag leer ek iets nuut! Die botterkoek proe dieselfde, dalk net meer vetterig.
@FrancinaBooysen-v6d25 күн бұрын
Lekker ek eet heerlik saam kuier lekker saam ❤
@reisprettravelfun25 күн бұрын
@@FrancinaBooysen-v6d Dankie. Dit is so n groot voorreg om dit vir julle te kan wys.
@FrancinaBooysen-v6d25 күн бұрын
@reisprettravelfun baie dankie ex van Worcester
@CarinaGrobbelaar26 күн бұрын
Lekker gelag! 🤗🤣
@reisprettravelfun26 күн бұрын
Alles gebeur by die Kersmark.
@ziskabrits61826 күн бұрын
😂lekker saam ge-eet , dankie ❤️🕊❤️
@reisprettravelfun26 күн бұрын
@@ziskabrits618 Nou is ons almal soet. 😁
@franskotze3941Ай бұрын
Gebore op Walvisbaai 1970, daar weg in 1991 maar gaan elke jaar op. Ry nou 14 Desember Henties toe
@reisprettravelfunАй бұрын
Lekker! Dan sien ons mekaar daar. 😁
@ChrisVenter-b5oАй бұрын
Kêrels,julle was op die plek waar ek ook altyd gaan vang! Heimwee.....
@reisprettravelfunАй бұрын
@@ChrisVenter-b5o dis darem lekker!
@anna-mariedupreez542Ай бұрын
Ons het heerlik gekyk aan hierdie episode.
@reisprettravelfunАй бұрын
Dankie! Dit was vir my nogal iets besonders om die Damaratoring te besoek. Ek was nooit voorheen eens bewus daarvan nie. Dankie vir die kyk.
@KarinHelga-zb6rnАй бұрын
Wunderbar, daß diese historischen Gebäude aber auch noch die Geschichte so wunderbar erhalten und gepflegt wird!❤
@reisprettravelfunАй бұрын
Ja. Es gibt immer noch Menschen, die sich diese Orte genau ansehen.
@ziskabrits618Ай бұрын
Dankie! Mens ken nie die geskiedenis ( wat belangrik is) as mens die plekke besoek nie. Soek altyd eerste die Brauhaus op 😂😂😂
@reisprettravelfunАй бұрын
Daai klink na n goeie eerste keuse. Ek moet nog daar uitkom. 😁
@afriquelesudАй бұрын
Om melk uit die koffie te kry, gee dit vir die koei. Melk nou die koei. Daar naby sal jy sien waar bier vandaan kom 😂😂
@reisprettravelfunАй бұрын
@afriquelesud 😁😁😁
@UweMäder-w1rАй бұрын
Wunderschön, liebe es dort zu sein, wenn ich in Namibia bin. Dankeschön für das schöne Video. Gruß Uwe.
@reisprettravelfunАй бұрын
Danke Uwe!
@pietmuskiet5586Ай бұрын
Pragtig!!!❤
@reisprettravelfunАй бұрын
Dankie!
@michaeldutoit5426Ай бұрын
In die 90tig jare het ek daar gebly en werk. Ek het die maintenace op die lig toring aan kus gedoen. Daai lig toring is uit cast-iron blokke gebou wat aan die binne kant vas geboud is
@reisprettravelfunАй бұрын
Dit is n voorreg om van jou te hoor! Ek is al vir jare lank gefassineer deur Pelican Point en die vuurtoring daar. Dankie vir die interessante feite.
@michaeldutoit5426Ай бұрын
Het ook in henties groot geword, van 1974 en op. Voor henties nog krag gehad het. Ek kom nog af en toe daar. Die video gee goeie heringeringe van die dorp en om gewing. Dankie het dit baie geniet.
@reisprettravelfunАй бұрын
Dankie. Dit beteken vir my baie om videos te kan maak wat mense geniet en n bietjie kan terugneem na n tyd in die verlede. Ek waardeer die kommentaar!
@rosadekoe9135Ай бұрын
Geniet die program ek wens ek was daar dis heerlik❤❤
@reisprettravelfunАй бұрын
@@rosadekoe9135 Pragtige wêreld ja. Dankie!
@anna-mariedupreez542Ай бұрын
Ons geniet dit om na jou videos te kyk!
@reisprettravelfunАй бұрын
Baie dankie! Is julle in Suidwes?
@anna-mariedupreez542Ай бұрын
@reisprettravelfun nee , ons is op die ooblik nog in Pregoria. Trek aan die einde van die maand Orania toe. Laat weet my as jy n program in Orania wil maak.
@anna-mariedupreez542Ай бұрын
Pretoria
@reisprettravelfunАй бұрын
@anna-mariedupreez542 😁😁 Sterkte. Ek glo dat julle voorspoedig sal wees. Ek sal laat weet indien ons dalk daardie kant toe kom. Dankie. Mooi aand.
@PierreLaubscher-lh5vsАй бұрын
Pierre laubscher ek het jare Wallis baai geblu en baie baie vis teen daardie kus vanaf sandvis tot by Angola greens gevamg goeie tye
@reisprettravelfunАй бұрын
Daardie klink na lekker tye. My pa het altyd vertel hoe hy op Walvis gebly het en by Sandwich gaan vang het. Dit moes vroeg sestigerjare gewees het.
@WillemSteyn-f9dАй бұрын
Baie mooi dankie. Willem. Witbank
@reisprettravelfunАй бұрын
Dankie vir die kyk! Dit is so lekker om van almal te hoor. Ek wens n mens kon almal ontmoet net om hallo en dankie te sê. Mooi dag.
@ClarecashLiveАй бұрын
Definitely reacting to this never knew WHY they call it German spar all this time haha 🤞🏾 Dankie ou cool video
@reisprettravelfunАй бұрын
@@ClarecashLive Groot plesier! Dankie vir jou ondersteuning.
@afriquelesudАй бұрын
Went with various German & French 2WD cars over deep sand. Take advice here: 0.8 bar front wheels 1.1 bar rear wheels 0.8 bar trailer 3rd gear "Mexican speedocruise" - use your imagination Don't ever hesitate
@reisprettravelfunАй бұрын
Yes. If you hesitate then you are stuck.😁😁 and do not turn too sharp.
@ziskabrits618Ай бұрын
❤️💪🏻❤️
@reisprettravelfunАй бұрын
😁😁
@ziskabrits618Ай бұрын
Lyk my die jongetjies is goed geleer ! 😂😂😂
@reisprettravelfunАй бұрын
Ja, hulle kom mooi aan.
@ziskabrits618Ай бұрын
Vistermanne en hengelaars 😂😂💪🏻💪🏻
@reisprettravelfunАй бұрын
Mens moet alles kan doen. So bou n mens jou skills op. 😊
@roelfvantonder8625Ай бұрын
Nou verlang ek darem see toe. Feb is ek daar, kamp by Myl 108
@@toscabrutus1781 Dankie! Groete daar by julle ook. Dit is so lekker as julle die videos geniet. 😁
@RianRian-em2ngАй бұрын
Daar vat hy😂😂
@reisprettravelfunАй бұрын
@@RianRian-em2ng Lekker man!
@jfvanschalkwykАй бұрын
My maat... eisbein en Hansa Tafel Draught on tap .. dis mos Suidwes kos!
@reisprettravelfunАй бұрын
@@jfvanschalkwyk Ja maar dit is nie op hierdie video nie. 😁😁😁
@faniesteenkamp5115Ай бұрын
👌
@UweMäder-w1rАй бұрын
Danke für das Tolle Video, bald bin ich wieder vor Ort, freue mich schon. Gruß aus dem Norden Uwe.
@reisprettravelfunАй бұрын
Es ist immer eine Freude, von Ihnen zu hören. Vielen Dank und viel Erfolg bei der Planung Ihrer Reise! 😁😁
@Bushbaby1977Ай бұрын
Kom stop by Casper's Taxidermy ook. Sal daarvan hou om julle te ontmoet.
@reisprettravelfunАй бұрын
😊
@Bushbaby1977Ай бұрын
As jy deur Grootfontein kom, stop by Engen Service Station en kry vir jou 'n Vetkoek met Maalvleis. Glo my, jy sal nie speit wees nie.
@reisprettravelfunАй бұрын
Ek sit dit op die lys vir wanneer ek daar by Grootfontein rond is. Dankie. 😄
@maritalottering6743Ай бұрын
Julle moet n draai maak by die Village Cafe. Heerlike kos!
@reisprettravelfunАй бұрын
@@maritalottering6743 Dankie. Ek wil graag al daardie plekke probeer.
@RianRian-em2ngАй бұрын
Lekker vat my saam😂😂
@reisprettravelfunАй бұрын
@@RianRian-em2ng Volgende keer! 😁😁😁
@joeeckard7268Ай бұрын
Baie nice!!!
@reisprettravelfunАй бұрын
@@joeeckard7268 Dankie!
@paulels1577Ай бұрын
sien julle oor 6 weke
@reisprettravelfunАй бұрын
Sowaar. Die tyd vlieg! 😁
@toscabrutus1781Ай бұрын
Lyk lekker!
@reisprettravelfunАй бұрын
@@toscabrutus1781 Dit is, maar sulke groot porsies is maar geneig om op die ou end te veel te wees. 😊😊
@julianschmahl8267Ай бұрын
Die Tsunami burger maakte geen kans 💪😂
@reisprettravelfunАй бұрын
@@julianschmahl8267 Die tsunami is nou gelyk met die grond. 😁😁
@jennyfromtheblock4153Ай бұрын
Great content. When are you coming to Walvis Bay Namibia?
@reisprettravelfunАй бұрын
@@jennyfromtheblock4153 I hope to be around there before the end of the year, but it depends on a trip to Luderitz before that time.
@ziskabrits618Ай бұрын
My eerste besoek aan Namibië was op ‘n motorfiets so 20/25 jaar gelede. Awesome memories. By die Hansa Hotel tuisgegaan en vir Tos du Toit en sy familie daar ontmoet. My hart verloor in Swakopmund. Baie spesiale plek!
@reisprettravelfunАй бұрын
@@ziskabrits618 Wat n belewenis! En seker lekker stowwerig met die brulperd. Later onthou n mens net die goeie tye en nie die stof nie. 😁
@ziskabrits618Ай бұрын
@ nee wat…nie grondpad gery nie 😂😂😂
@Bushbaby1977Ай бұрын
@@reisprettravelfun Wat bedoel jy? Dis nie stof nie, die Namibiese Glitter.