Francois van Coke | Begin van die einde (Official)

  Рет қаралды 72,964

Francois Van Coke

Francois Van Coke

Күн бұрын

Luister na 'Begin van die einde' hier: bit.ly/bvdesong
Special thanks to Jägermeister for making this music video happen!
Video credits:
Director - Dirk Van Niekerk
Production Company - Blackeight.tv
Producer - Leticha (Tich) Kisting
1st AD - Luke Geldenhuys
Production Assistant - Thabiso Mbango
DOP - Josh Tiger Rowe
Focus Puller - Rory Springthorpe
Loader - Alex Ortscheit
Key Grip - Reggie Leader
Gaffer - Clint Howes
Spark - Quade Howes
Spark - Lee Guti
Genie Op - Martin Dryer
Make-up & Hair - Zanmarie Hanekom
Action Vehicle Drivers - Ashley Thompson(Cape Classic Cars)
Sound design - Dane Taylor (Taylor Soundworks)
Titles - MJ du Preez
Cast:
Janke Van Schalkwyk
Gizela Conradie
Lian Smit
Simon De Waal
Song credits:
Written by Francois van Coke, Jedd Kossew, Dolf Willemse & Richard Onraet
Francois van Coke: Vocals
Jedd Kossew: Guitar & Vocals
Richard Onraet: Guitar, Bass & Vocals
Dolf Willemse: Synth & Programming
Sheldon Yoko: Drums
Produced by Dolf Willemse & Dane Taylor
Recorded & Mixed by Dane Taylor at Taylor Soundworks
Mastered by Gavin Lurssen at Lurssen Mastering
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Lyrics:
ons is robotte
ingesuig
onnodig
ons eet die algoritme-ontbyt
oorbodig
ons is saam
maar alleen
afgesluit
in roetine
ons is die pad byster
ons is reaksie
sonder aksie
ons is plastiek
ons is die vullishoop
ons is die begin van die einde
ons is die begin van die einde
die gebreekte hart wat moet beter word
ons is slawerny
vasgebind
besete
ons is globale verwarming en ons is
vergete
ons is die merk van die dier
ons is skepties
die sage
legende
’n mite
ons is sameswering
ons maak seer en
ons wil oor als regeer
ons is die begin van die einde
ons is die begin van die einde
die gebreekte hart wat moet beter word
ons gebreekte hart
ons moet beter word
ons is die gat waarin dit als verdwyn
die virus wat donkerte versprei
ons is die pyn
die droogte
die hongersnood
die gebreekte hart wat moet beter word

Пікірлер: 85
@jacquesdutoit8911
@jacquesdutoit8911 3 жыл бұрын
Afrikaanse Scooby gang! Awesome dude!
@marnitztaylor9509
@marnitztaylor9509 3 жыл бұрын
Ek het rerig gedink, daar k@k my Vrydag toe ek Dirk se nuwe song luister...Red jy my dag en naweek met die bederfie...haha
@eugenesteyn2128
@eugenesteyn2128 3 жыл бұрын
DEFNETIEF DIE BESTE SONG WAT EK AL IN N LANG TYD GEHOOR HET EN SO TUSSEN DIE LYNE LOVE DIE SCOOBY-DOO REFERENCE
@tiaandupreez
@tiaandupreez 3 жыл бұрын
🤯😱 'n Hele halloween vibe! Dis #MALkwaai Een van die coolste concepts nog in Afrikaans! Iets uit 'n ander wêreld! Dis soos 'n flippin movie! En props to the directors & everyone behind the scenes!! Een uiterse goeie stuk werk die!!!!
@jpdutoit6277
@jpdutoit6277 3 жыл бұрын
Is dit net ek, of lyk die karakters soos die wat uit Scooby-Doo uitkom? 😂😂 Nogsteeds n befokte song though 🔥🔥
@jo-anedupreez4980
@jo-anedupreez4980 3 жыл бұрын
Scooby moes net om die hoek gehardloop het aan die einde!
@pierrecoetzee7977
@pierrecoetzee7977 3 жыл бұрын
Presies dieselfde gedink
@joanellboshoff1444
@joanellboshoff1444 3 жыл бұрын
Presies dieselfde gedink 😂😂
@ziaansiems5344
@ziaansiems5344 3 жыл бұрын
Ek dink dit was die punt :P
@wiehanvanwyk8701
@wiehanvanwyk8701 3 жыл бұрын
Dis net jy
@charnehattingh268
@charnehattingh268 3 жыл бұрын
Amper amper!!! Song klink awesome!!!!!
@fatih7170
@fatih7170 3 жыл бұрын
Loves from Turkey
@HendriMouton
@HendriMouton 3 жыл бұрын
Neewat Franna, jou musiek is soos goeie rooiwyn. Raak net beter met tyd🔥
@Vinceofthesouth_
@Vinceofthesouth_ 3 жыл бұрын
🤘 Jaaaa!
@MrVanadf
@MrVanadf 3 жыл бұрын
wow..awesome!
@steveskoomz2588
@steveskoomz2588 3 жыл бұрын
Good gosh, this is fire boet, just pure fire.
@louismarx4333
@louismarx4333 3 жыл бұрын
Waar was scooby!!?? Lekker song manne!!
@mattking6718
@mattking6718 3 жыл бұрын
I was thinking the same thing. haha
@henningventer6641
@henningventer6641 3 жыл бұрын
Awesome tune
@LehanViper22
@LehanViper22 3 жыл бұрын
Gooi hom Franna! Sien uit na die live show vlg naweek!
@francoisvancokekanniedood
@francoisvancokekanniedood 3 жыл бұрын
Oh yes, FVC & Die Gevaar LIVEstream, ons gaan hom klap!
@coenraadpieterse414
@coenraadpieterse414 3 жыл бұрын
Legit.. lekker song die
@DrJohn89
@DrJohn89 3 жыл бұрын
Power
@PhR34KKK
@PhR34KKK 3 жыл бұрын
Die song "cut deep"... awesome tune mnr !!!
@rheinodebeer4956
@rheinodebeer4956 3 жыл бұрын
Befok!! 🤘
@MidlandsMuso
@MidlandsMuso 3 жыл бұрын
Awesome sounds, baie cool
@capeclassiccars8781
@capeclassiccars8781 3 жыл бұрын
Rocking song and music video Francois! \m/
@tiaanvandenberg1010
@tiaanvandenberg1010 3 жыл бұрын
Kak cool video en song🤘🏻🎸
@gerritkruger4014
@gerritkruger4014 3 жыл бұрын
Bly om te hoor hyt sy kartel stem weer terug, daai spoegwolf bewe kak het nie vir hom gewerk nie
@henkbosch8004
@henkbosch8004 3 жыл бұрын
Awesomene!! Lovit!! 🎶🔥🎶🔥🎶🔥
@r.d.b5477
@r.d.b5477 3 жыл бұрын
Ek love hierdie
@simones776
@simones776 3 жыл бұрын
LOVE!!!!!
@wayneniemand7544
@wayneniemand7544 3 жыл бұрын
Befok! Love dit
@ebenkriek5650
@ebenkriek5650 3 жыл бұрын
Befok, love it.
@rubenschoeman8440
@rubenschoeman8440 3 жыл бұрын
Great lyrics!!!
@ruanbotes13
@ruanbotes13 3 жыл бұрын
Great song! en awesome music video...
@Lessing_94
@Lessing_94 3 жыл бұрын
Ek love dat dit scooby doo inspired is😂😁
@deanjoubert30
@deanjoubert30 3 жыл бұрын
Awesome track
@beninieman
@beninieman 3 жыл бұрын
Befokkinfokte song Francois. Fuckit dit vat n mens terug na Van Coke Kartel vibes toe. Lekker fokkin load Van Coke. Ek Love die kak uit die song uit
@ashleythompson86
@ashleythompson86 3 жыл бұрын
Awesome!!!
@waydeflowerday206
@waydeflowerday206 3 жыл бұрын
Amazing! Great jobs guys!
@jankevanschalkwyk6648
@jankevanschalkwyk6648 3 жыл бұрын
🤘🖤
@michaeldutoit7491
@michaeldutoit7491 3 жыл бұрын
Lekker man..
@bosvark4x4adventures
@bosvark4x4adventures 3 жыл бұрын
Lekker tunes
@JetstrussySam
@JetstrussySam Жыл бұрын
My een juffrou was in hierdie💀
@maureenventer8623
@maureenventer8623 2 жыл бұрын
Jy fokken rock franna !!
@keanuvanderberg4805
@keanuvanderberg4805 3 жыл бұрын
Heelwat oulik❤️
@MarkCBB86
@MarkCBB86 3 жыл бұрын
Epic
@chantelleveldsman2984
@chantelleveldsman2984 3 жыл бұрын
Nice Scooby-Doo music video 😄
@andreavdmerwe7360
@andreavdmerwe7360 3 жыл бұрын
die is sooo befek.🤘🏻
@Dimitrihoven
@Dimitrihoven 3 жыл бұрын
gaan poes cool wees🤘🏻
@DaxterZA
@DaxterZA 3 жыл бұрын
Befokte song!
@FedoraNation
@FedoraNation 3 жыл бұрын
Hierdie video rock! 🤘
@zaynevanwyk2784
@zaynevanwyk2784 3 жыл бұрын
😱😱😱😱👌🏼
@divanodendaal6869
@divanodendaal6869 3 жыл бұрын
🤘🤘🤘🤘
@LohanPieterse
@LohanPieterse 3 жыл бұрын
Awesome! Waar is Scooby?
@marcellvanaswegen4594
@marcellvanaswegen4594 3 жыл бұрын
🤘🏼🖤🤘🏼
@marcelnijeboer6865
@marcelnijeboer6865 3 жыл бұрын
Nederland?
@marcellvanaswegen4594
@marcellvanaswegen4594 3 жыл бұрын
@@marcelnijeboer6865 Suid Afrika
@Alex-B-Media
@Alex-B-Media 3 жыл бұрын
Perfection.
@LiesExposedTR
@LiesExposedTR 3 жыл бұрын
WAAR IS SCOOOOOBY......
@itislucian9808
@itislucian9808 3 жыл бұрын
Waar is Scooby?
@roxzannroos8751
@roxzannroos8751 3 жыл бұрын
hierdie moet LIVE gesien word!!! my ou speakertjies doen dit nie Justice nie
@francoisvancokekanniedood
@francoisvancokekanniedood 3 жыл бұрын
Check hom live 6 Maart 2021 FVC & Die Gevaar LIVEstream - itickets.co.za/events/451559
@vickuskuhn2519
@vickuskuhn2519 3 жыл бұрын
Befokte video
@MrCukydoh
@MrCukydoh 3 жыл бұрын
Sit terug daai distributor cap!
@michaelmeyer8951
@michaelmeyer8951 3 жыл бұрын
Video laat my baie dink aan Psycho van Puddle of Mudd.
@omarkhayyam94
@omarkhayyam94 Жыл бұрын
Die liedjie is naai kwaai. Dit wil gedoen wees, ouens. Bowendien is ek nogals bly om te sien ek was nie die enigste om te dink dat Fred en Daphne altyd iewers anders gegaan het om bietjie te rofstoei terwyl Velma en Shaggy met Scooby die eintlike werk gedoen het nie.
@jbgewald4722
@jbgewald4722 3 жыл бұрын
Back to the future. 👍🏻
@wesselvanderlinde4774
@wesselvanderlinde4774 3 жыл бұрын
Van pepsi
@carelvanzyl825
@carelvanzyl825 3 жыл бұрын
Scooby Doo, Where Are You!
@snakesjakes196
@snakesjakes196 3 жыл бұрын
ONS is die Begin van die einde fokken raak woorde
@jpvanstaden7885
@jpvanstaden7885 3 жыл бұрын
What
@CuZinIT131
@CuZinIT131 3 жыл бұрын
Waar de fok is Scooby?
@Marli818
@Marli818 3 жыл бұрын
Julle het net die hond gemis
@bobs7418
@bobs7418 3 жыл бұрын
Voel soos 'n beter weergawe van 'n Scooby Doo cartoon
@Zander.and.lightning
@Zander.and.lightning 3 жыл бұрын
"Thelma" is freakin sexy...
@nicovanloggerenberg5463
@nicovanloggerenberg5463 3 жыл бұрын
Sick tune! love dit. Haat die acting though....jammer man! moet eerlik wees. die video het 100 keer beter geraak op 2:35. maar SICK TUNE! SICK SOLO JEDD!!!
@nicovanloggerenberg5463
@nicovanloggerenberg5463 3 жыл бұрын
Laat my bietjie dink aan VCK! ;-)
@theflammiferofwesternesse6122
@theflammiferofwesternesse6122 3 жыл бұрын
Ek soek 'n Steve Hofmeyr en Francois v Coke collab
@afterthecredits
@afterthecredits 3 жыл бұрын
Heeltyd gewag vir n moerse hond om erens n verskying te maak.
@simonemason5352
@simonemason5352 3 жыл бұрын
Totally AWESOME guys
Francois van Coke - Maak Wakker ft. Elandré (Official)
5:34
Francois Van Coke
Рет қаралды 119 М.
Francois van Coke - Dit Raak Beter (Official)
4:11
Francois Van Coke
Рет қаралды 2,4 МЛН
Magic or …? 😱 reveal video on profile 🫢
00:14
Andrey Grechka
Рет қаралды 78 МЛН
40 Jaar van Coke | Episode 1 (first 20 minutes)
20:02
Francois Van Coke
Рет қаралды 9 М.
The Legendary Francois van Coke on Come Drive With Me - Ep. 4
6:45
Ren - Hi Ren (Official Music Video)
9:20
Ren
Рет қаралды 37 МЛН
STRAATLIGKINDERS - GOLIAT
3:41
Bouwer Bosch
Рет қаралды 125 М.
Francois van Coke | Nie alleen nie (Official)
2:55
Francois Van Coke
Рет қаралды 104 М.
Dis 'N Land
3:33
Van Coke Kartel - Topic
Рет қаралды 249 М.
Francois van Coke & Hunter Kennedy | Hartseer Freaks (Official)
3:28
Francois Van Coke
Рет қаралды 128 М.
Sakkie & Francois van Coke - Hey jy (Official music video)
3:00
Francois Van Coke
Рет қаралды 69 М.