Freek gesels met gewese bende leier Ockie Fourie

  Рет қаралды 40,337

Baasraak TV

Baasraak TV

Күн бұрын

Welkom by die amptelike KZbin-kanaal van Baasraak saam met Coach Freek! Teken in (SUBCRIBE) op hierdie kanaal om jou gunsteling Preek van Freek, Radio, Potgooi en TV Programme van oor die jare, en baie meer eksklusiewe inhoud te stroom.
Klik op die SUBCRIBE -knoppie, sodat jy nooit sal uitmis as ons nuwe videos op ons kanaal plaas nie.
Die Here Jesus Christus, het oor die 20 jaar gelede, vir Evangelis Freek Vermaak gesalf en geroep, om 'n blye boodskap te bring aan die mense in nood, Die Here het vir Freek gestuur om dié wat moedeloos is, op te beur, om vir die gevangenes vrylating aan te kondig, vryheid vir dié wat opgesluit is, om aan te kondig dat die tyd gekom het waarop die Here genade betoon, die dag waarop ons God sy vyande straf maar almal wat treur, vertroos, die dag waarop Hy vir dié in Sion wat treur, eer gee in plaas van smart, vreugde in plaas van droefheid, blydskap in plaas van hartseer.
Coach Freek glo dat God se genade is vir 'n mens genoeg om die uitdagings in jou lewe Baas te Raak! Freek en sy vrou Hannah en hulle bedieningsspan en vriende en vennote het een doel voor oë en dit is om hulle gawes en talente te gebruik om God die Vader te verheelik en om mense aan die Here Jesus bekend te stel wie Hom nie ken nie.
Besoek die Baasraak Span se Webtuiste:
➢ www.baasraak.tv/
Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons eie Mobiele Baasraak Toep (App) wat nou beskikbaar is. Sy naam is “Baasraak Nou”. Dit is gratis beskikbaar. Gaan laai hom gerus af deur op die link:
➢baasraak.beeze...
Ondersteun Coach Freek en sy Span Finansieël:
➢ Besoek ons ons webblad om ons bank, Paypal, of Payfast besonderhede te verkry: ➢www.baasraak.t...
Volg die Baasraak Span:
➢ facebook: / baasraak
➢ instagram: / coach.freek
➢ potgooi: www.baasraak.t...
Deel asb ook met jou familie en vriende? Saam kan ons misdaad en geweld BAASRAAK in die naam van die HERE JESUS CHRISTUS!

Пікірлер: 2
@susannacarsten9841
@susannacarsten9841 8 ай бұрын
Halleluja groot is onse God almagtig wat red en verlos uit satansmag. Amen.❤
Soek die Here in jou oomblik van benoudheid- Freek Vermaak
1:28:42
wow so cute 🥰
00:20
dednahype
Рет қаралды 16 МЛН
女孩妒忌小丑女? #小丑#shorts
00:34
好人小丑
Рет қаралды 58 МЛН
小丑把天使丢游泳池里#short #angel #clown
00:15
Super Beauty team
Рет қаралды 43 МЛН
Prank vs Prank #shorts
00:28
Mr DegrEE
Рет қаралды 7 МЛН
Bendelid no.26 - Ontmoeting in die Tronk
31:26
Die Getuienis
Рет қаралды 96 М.
My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018
59:41
Kruiskyk - 25 Junie 2017 - Natalie Fourie Getuienis
25:45
Lofdal Internasionaal
Рет қаралды 9 М.
Tik het my ingewande opgedroog - Adrian Meyer
13:59
Baasraak TV
Рет қаралды 939 М.
Selfbevrediging was my toevlug
22:36
Die Getuienis
Рет қаралды 54 М.
Eindtyd met Amanda & Danie Botha DEEL5
15:38
Patmosstudio
Рет қаралды 94 М.
Toe steek die lyk vir my tong uit | Rooies Strauss
9:23
sofTUBE
Рет қаралды 43 М.
Kan ek 'n gay Christen wees?
7:42
sofTUBE
Рет қаралды 60 М.
wow so cute 🥰
00:20
dednahype
Рет қаралды 16 МЛН