Kan ek 'n gay Christen wees?

  Рет қаралды 60,622

sofTUBE

sofTUBE

Күн бұрын

Пікірлер: 73
@lduplessis5725
@lduplessis5725 4 жыл бұрын
Bottom line, Gay mense moet ook wedergebore word, (John 3:3-6) sodat hulle die Heilige Gees kan ontvang en daardie sonde laat staan (1 Cor 6:9-10) soos elke ander sondaar sy sonde moet laatstaan deur die krag van die Heile Gees binne jou. God sal nie luister na verskonings nie.
@lydiamienie1805
@lydiamienie1805 3 жыл бұрын
AMEN EN AMEN!!
@thecapeoutdoorreviewandadv8896
@thecapeoutdoorreviewandadv8896 5 жыл бұрын
Christene kan nie oor die onderwerp van "Homosexuality" praat as hulle dit self verstaan nie.
@sofTUBE1
@sofTUBE1 5 жыл бұрын
Christene kan en behoort oor hierdie onderwerp te praat. Die Woord spreek Hom uit teen eengeslag verhoudings. Interessant hoe slim nie-christene en lou christene hulle altyd hou weens gebrekkige kennis van die Woord.
@DJPieter79
@DJPieter79 5 жыл бұрын
Jul kan daaroor praat en jul moet. Maar verstaan dan net eers die onderwerp.
@dirkgrobler2423
@dirkgrobler2423 3 жыл бұрын
baie gay mense is bang om hulp te kry om tot bekeering te kom want hulle word veroordeel deur die kerke,Rooies Strauss dankie dat jy so pragtig in liefde werklik JESUS verkondig,n mens kan duidelik DIE HEILIGE GEES in jou sien,ja MY GOD SE KOMMISSIE IS BELANGRIKER
@pjvdsandt3293
@pjvdsandt3293 5 жыл бұрын
Amen Gesalfde geseende van God Dis waar en staan gelei geinspereer deer die Heilige Gees vas saam U Mens sal als doen om tekse aan te haal uit God se Woord om te probeer n antwoord vind vir sondes maar God se so Uit God se onveilbare Woord kom die waarhede wat soos n voorhamer die hart verstand tref O jou dwaas waarom probeer jul n skuiwer gat soek en om God se Woord die Bybel te wil misbruik as jy in sonde lewe waarom ?? Kom by die ware bron God almagtig uit Elke aanval misbruik van God se Woord as ook die aanvalle teen God se geroepende gesalfde sny ek nou af in Jesus amen Dankie Evangelis Rooies
@barend4803
@barend4803 2 жыл бұрын
"Know ye not that the unrighteous shall not inherit the kingdom of God? Be not deceived: neither fornicators, nor idolaters, nor adulterers, nor EFFEMINATE, nor abusers of themselves with mankind," 1 Corinthians 6:9 KJV
@jacobusvdmerwe910
@jacobusvdmerwe910 4 жыл бұрын
Al wat ek weet is dat ons n God aanbid wat groter is as enigiets wat ons ken. Dit staan in die bybel dat dit n gruwel vir God is ..soook die ander sondes. Elke siel staan vir sy sonde voor God. Nie ons reg om mense van God te vervreem en te oordeel nie.
@tiaanvanwyk101
@tiaanvanwyk101 5 жыл бұрын
Baie mooi. Goed om te sien daar is Wel Christene wat nog staan vir wat Reg is. Sonde bly Sonde. En Ja ons het almal Sonde maar ons verklaar nie dat ons Sonde goed is nie. Bekeer en volg Christus dis die oproep wat Jesus vir ons elkeen het, maak nie saak watter Sonde ons mee sukkel nie
@haddadth
@haddadth 4 жыл бұрын
Hardcore! Ek was half gay in my vorige lewe.. Ek het dit regverdig deur skrifte te twist soos die 'grace kerke' ons geleer het. Dank die Here.. Hy breek elke ketting!!
@bobs7418
@bobs7418 5 жыл бұрын
Takes guts to stand in the face of public opinion and state what God says. A Christian follows Christ and does what Christ leads him to. Amen.
@techiq7389
@techiq7389 4 жыл бұрын
Om te oordeel is een ding......om aan te haal wat uit die Woord kom is n ander..... Die covenant waarvan daar gepraat word is gegee tussen man en vrou...nie n man en man....en vrou en vrou. N soul tie en n covenant loop saam...want die bloed sal op die laken le....en dit sal die dag wees wanneer n man die vrou vir die eerste keer binnegaan.....die "blood covenant" is n simbool van die liefde....n soul tie.... Dis waarom jy volgens die koningkryk getroud is. Daar is geen skrif wat verduidelik hoe om te trou...behalwe om onder God se naam te kom en die eed af te le dat jul mekaar ewig sal liefhe. Daar is geskrywe...dat wie God saamsit....sal niemand kan skei..........maar as jy deur die wereld saamgesit is... sal hul jou kan skei...pastoor...dominie...priester....wat okal. Hul sal jou kan skei...... Weereens....verstaan die woord reg.....nie net sodat dit jou pas oordat jy onreg wil regverdig
@hermienswanepoel3301
@hermienswanepoel3301 3 жыл бұрын
God se Woord se dis n sonde. God se dit, ek glo dit. Punt.
@louissay
@louissay 3 жыл бұрын
😂😂😂😂
@Xplode101
@Xplode101 4 жыл бұрын
Ek cringe hoe die ou engelse woorde yt spreek.....
@sofTUBE1
@sofTUBE1 4 жыл бұрын
*uitspreek
@ep6263
@ep6263 5 жыл бұрын
hoekom kan ons kerke nie God se reels toepas meer nie. die NG Kerk en andere het geval vir die duiwel se speletjies
@techiq7389
@techiq7389 4 жыл бұрын
Almal het sonde...maar almal het nie gruwel nie
@marietjiemeyer5961
@marietjiemeyer5961 3 жыл бұрын
Amen. Alleen Jesus kan jou vrymaak. Hy het jou so lief en Hy wil jou red.
@carelbrits8005
@carelbrits8005 4 жыл бұрын
Jy is of Christen of gay, jy kan nie altwee wees nie. As jy dink jy is gay gebore, raak wedergebore, almal het sonde en sonde is sonde die verskil is straight mense brag nie met hulle sonde en loop met dit te koop nie.
@thebelieverbro2133
@thebelieverbro2133 5 жыл бұрын
"Maar as ons ons sondes bely - Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid." - 1 JOHANNES 1:9 (AFR83) "En so was party van julle juis ook. Maar julle het julle sonde laat afwas, julle is geheilig, julle is vrygespreek in die Naam van die Here Jesus Christus en deur die Gees van ons God." - 1 KORINTIËRS 6:11 (AFR83)
@Christopher-lx4ud
@Christopher-lx4ud 5 жыл бұрын
Goeie gesprek julle! Ons kinders kan nie meer net een taal praat nie. Ek spel nie altyd reg nie maar sjoe elke 2de woord is nie Afrikaans nie.
@psjfellowship3094
@psjfellowship3094 5 жыл бұрын
Mense bid asb vir my suster sy is lezbian.asb bid dat God sal aanhou om mense op haar oad stuur om haar waarheid wys.
@susangoosen7520
@susangoosen7520 5 жыл бұрын
Haai nee ek kan darm nie my girlfriend reguit bid nie ou swaertjie
@seekingthetruth4715
@seekingthetruth4715 4 жыл бұрын
Rooies,, oom.jy is n ware kind van God en ek het baie respek vir jou en almal.het sonde ja almal.het sonde en.ja God wil jou genees en HOMOSEXUALITY is verkeerd en.sovel as.alle ander sonde soos porn ensevoorts maar dit lyk asof mense altyd sag word omrede dit by di onderwerp HOMOSEXUALITY kom en dan.wil.hul alle Christene met klippe gooi omrede hulle ni meer di waarheid wil weet ni wamt di waarheid maak seer en God het in di begin Adam en Eva gemaak en.Hy het ni.man en.man en vrou en vrou vir mekaar gemaak ni nee mense ons moet ons lewens regkry di Jesus is op.pad om ons te kom haal en ons.moet besluit vir wi ons is.is ons vir Jesus of vir di wereld maak daai besluit vandag ,,want as.daai trompet gaan.blaas en jy is.ni reg ni dan.is.dit te laat maak daai keuse vandag,,,Amen
@lydiamienie1805
@lydiamienie1805 3 жыл бұрын
AMEN
@dirkdiggler9082
@dirkdiggler9082 5 жыл бұрын
God made Adam and Eve.....Not Adam and Steve...
@boerepielman1
@boerepielman1 4 жыл бұрын
THAT SIR .... Is your completely human, imperfect idea ..... WHO are you to judge ? .... I pray for you ... as GAY full-on believer, in Jesus Christ , Son of my Almighty God ....... may we meet in Heaven .... I shall be there .... I know.... hope to find you there ... God bless. M
@sion1677
@sion1677 2 жыл бұрын
This is silly, how can you say you are gay and still believe in Jesus 🙈 there is no such thing, you believe in a different Jesus then. Why do gay people always wanna do that? Do you ever hear a adulterous person call themselves ' adulterous Christian'? Impossible, just choose Christ or gay but you can't have both.
@christopherjensen586
@christopherjensen586 3 жыл бұрын
Dit is die waarheid!
@willieterblanche9417
@willieterblanche9417 2 жыл бұрын
So ons pas nou die bible aan om ons verkerde lewens styl te pas soos man trou met man of vrou met vrou sorry nie vir my dis dan uitdruklik geskryf dis verkeert of lees ek nie die regte Bible nie1933 King James vertaaling
@henrywright3030
@henrywright3030 4 жыл бұрын
Dinge is swart of wit. waar is die grys areas? dit is wat jy vir jouself moet vra?
@deonschoeman395
@deonschoeman395 5 жыл бұрын
Jy kan gay wees of jy kan n Christen wees, maar jy kannie n gay kind van God wees nie
@louisasutherland9024
@louisasutherland9024 5 жыл бұрын
The truth. Die waarheid. The signs. Ek is.
@sofTUBE1
@sofTUBE1 5 жыл бұрын
Jammer, 'n volgeling van Christus volg Sy Woord. Romeine 1 is duidelik oor homoseksuele verhoudings. U kan nie 'n moslem wees wat 'n vark-slaghuis het nie. U kan nie Engelssprekend wees, maar nie kan Engels praat nie. God is vol liefde en genade en roep u, maar Hy is ook geen leuenaar nie. Sy Woord is duidelik dat eengeslag-verhoudings nie Sy wil is nie.
@barend4803
@barend4803 2 жыл бұрын
Sal goed wees as hy dit in engels of Afrikaans kan verduidelik 😃
@georgewilliam1736
@georgewilliam1736 2 жыл бұрын
Nee.En kan die Afrikaner/Boere nie meer reg Afrikaans praat nie.
@cgpettit9791
@cgpettit9791 5 жыл бұрын
Amen dankie vir die waarheid
@ernstmarais1205
@ernstmarais1205 3 жыл бұрын
Ek stem en dit is Absoluut, gaan en vergewe die persoon wat jou seergemaak het, jy spite jou self en dan vergewe jouself ,boeta Rooies ek haal my hoed vir jou af, en ek stem saam.Ek wens baie kan die klip sien , sterkte vir jou 🙌🛐🙏
@ernstmarais1205
@ernstmarais1205 3 жыл бұрын
En niemand regverdig nie,regtig wag en sien my maatjie,ek daag jou gee Jesus Christus 'n kans , onthou ek moet voor my deur vee , ek veroordeel jou nie vat die kans , môre dalk te laat, seën vir jou ✝️🛐
@rethaf4387
@rethaf4387 5 жыл бұрын
Ek het al heelwat kontak gehad met mense wat anders as konserwatiewe gelowiges dink, en hierdie video is absoluut nie die soort ding wat jou lesbiese dogter of gay kollega nodig het nie. Daar moet (1) baie meer compassion (begrip vir die krag van begeerte, vir die behoefte aan 'n maat) ên (2) baie meer logika ('n goeie rede waarom gay verhoudings verkeerd is, gesien in die lig van eersgenoemde) aan die dag gelê word. Mens begin nie, soos hierdie tiener of amper-nog-tiener, met "God se reels sê so" nie. Want die gemiddelde gay persoon reken dat hierdie reels onredelik en verdrukkend is, en party reken ons verstaan die Bybel verkeerd oor die reels. Dus begin mens deur hul beste belang op die hart te dra*, en dan getuig mens vanuit lewenservaring maniere hoe God se reels goed is - en as jy goedheid hierin kan wys, vertel jy dat 'n liefdevolle God hierdie goeie reel het. Eers dan kan mens werklik in gesprek tree - en moet dan nie verbaas wees as hulle reken party tekste is swak vertaal nie. ___________ * Beste belang: Nee, nie "hulle doen sonde en dis in hulle beste belang om op te hou" nie, hulle beste belang op 'n vriendelikheid en goedhartigheid manier.
@stefanlabuschagne1
@stefanlabuschagne1 5 жыл бұрын
Kan u asb na die tekse verwys wat swak of verkeerd vertaal is ek sal graag daarna wil kyk.
@williedupreez6132
@williedupreez6132 3 жыл бұрын
Dit is uit die put van die hel
@susanswartz5747
@susanswartz5747 3 жыл бұрын
Dis baie mooi oorgedra ... alles wat jul gese het is waar ...mag GOD hul oe open voordat dit te laat is...
@danieinclarens
@danieinclarens 4 жыл бұрын
Dit is verkeerd punt. Kerke en geloof in iets wat nie bestaan nie is onnatuurlik.
@renierlindeque9387
@renierlindeque9387 4 жыл бұрын
Reported
@christiaanbotes6404
@christiaanbotes6404 4 жыл бұрын
Amen
@techiq7389
@techiq7389 4 жыл бұрын
Nee......jy kan nie
@daniedewet2113
@daniedewet2113 4 жыл бұрын
And
@baptistsoulwinner1611
@baptistsoulwinner1611 4 жыл бұрын
Romans 1:18-32 KJV -For the wrath of God is revealed from heaven against all ungodliness and unrighteousness of men, who hold the truth in unrighteousness; Because that which may be known of God is manifest in them; for God hath shewed it unto them. For the invisible things of him from the creation of the world are clearly seen, being understood by the things that are made, even his eternal power and Godhead; so that they are without excuse: Because that, when they knew God, they glorified him not as God, neither were thankful; but became vain in their imaginations, and their foolish heart was darkened. Professing themselves to be wise, they became fools, And changed the glory of the uncorruptible God into an image made like to corruptible man, and to birds, and fourfooted beasts, and creeping things. Wherefore God also gave them up to uncleanness through the lusts of their own hearts, to dishonour their own bodies between themselves: Who changed the truth of God into a lie, and worshipped and served the creature more than the Creator, who is blessed for ever. Amen. For this cause God gave them up unto vile affections: for even their women did change the natural use into that which is against nature: And likewise also the men, leaving the natural use of the woman, burned in their lust one toward another; men with men working that which is unseemly, and receiving in themselves that recompence of their error which was meet. And even as they did not like to retain God in their knowledge, God gave them over to a reprobate mind, to do those things which are not convenient; Being filled with all unrighteousness, fornication, wickedness, covetousness, maliciousness; full of envy, murder, debate, deceit, malignity; whisperers, Backbiters, haters of God, despiteful, proud, boasters, inventors of evil things, disobedient to parents, Without understanding, covenantbreakers, without natural affection, implacable, unmerciful: Who knowing the judgment of God, that they which commit such things are worthy of death, not only do the same, but have pleasure in them that do them. Die rede hoekom hul 'n homo, hond, sodomiet , f%gget is . Die rede is , hul het God oor en oor weg gestoot. 99% persent van die homo populasie , haat God, wil nie die gospel hoor nie, ons kerk gaan uit , en die homos is die eerste mense wat nie belangstel nie want hul weet hul is oorgegee , verwerp , omredbaar. 2 Peter 2: 6 And turning the cities of Sodom and Gomorrha into ashes condemned them with an overthrow, making them an ensample unto those that after should live ungodly; Jude1:7 KJV Even as Sodom and Gomorrha, and the cities about them in like manner, giving themselves over to fornication, and going after strange flesh, are set forth for an example, suffering the vengeance of eternal fire. Jesus said in Mathew 7:6 KJV - Give not that which is holy unto the dogs, neither cast ye your pearls before swine, lest they trample them under their feet, and turn again and rend you. Jy gaan direk teen wat Jesus se. En gebruik die bybel as sy eie woordeboek vir die woord hond. Hond en sodomiet is dieselfde ding , want hul klim enige iets wat beweeg of nie beweeg. Deut 23:17 There shall be no whore of the daughters of Israel, nor a sodomite of the sons of Israel. Thou shalt not bring the hire of a whore, or the price of a dog, into the house of the Lord thy God for any vow: for even both these are abomination unto the Lord thy God.
@anwarwillemse930
@anwarwillemse930 5 жыл бұрын
Baie kragtige boodskap!
@monaswanepoel2068
@monaswanepoel2068 5 жыл бұрын
onaanvaardaar hule maak hule self so
@niciv.n.8747
@niciv.n.8747 5 жыл бұрын
Al wat ek nie verstaan nie:hoekom bv.is sulke verfynde seuns, v kleintyd al so:fyn stemme,handgebare,ens.,wat mens aan vroue laat dink...nog voor hul weet v seks?Wonder om hormone nie deurmekaar ontwikkel of iets.Sulkes dink ek maar..moet selebaat bly.Ek dank di Vader gereeld...dat ons kinders normaal is...nie lesbies of homosexuals nie.
@truetalk123
@truetalk123 4 жыл бұрын
jy het geen kennis vrou
@marynvanwyk76
@marynvanwyk76 4 жыл бұрын
Rooies jy het my voete onder my uit vanaand. Jy het met soveel omgee en kalmte die waarheid gepraat. Ek kon rustig luister WANT jou stem het dit gebring, sagtheid soveel omgee en liefde. Asb hou daai noot so...broer was fantasties. Glo jou stem het die nodige impak gemaak.
@harryfyf6101
@harryfyf6101 4 жыл бұрын
Amen
Duiwels word uitgedryf | Rooies Strauss
14:06
sofTUBE
Рет қаралды 51 М.
Pastoor se dogter lyk soos 'n duiwel
23:21
Die Getuienis
Рет қаралды 31 М.
Yay, My Dad Is a Vending Machine! 🛍️😆 #funny #prank #comedy
00:17
Try Not To Laugh 😅 the Best of BoxtoxTv 👌
00:18
boxtoxtv
Рет қаралды 4,9 МЛН
бабл ти гель для душа // Eva mash
01:00
EVA mash
Рет қаралды 2,2 МЛН
Rasta konflik (evangelisasiepoging) met Rooies Strauss.
5:15
Die Vyand
20:15
sofTUBE
Рет қаралды 16 М.
Ek wou God se tande uit Sy mond uitslaan...
21:34
sofTUBE
Рет қаралды 83 М.
Pastore wat lieg | Rooies Strauss
12:54
sofTUBE
Рет қаралды 35 М.
Drank | Rooies Strauss
18:33
sofTUBE
Рет қаралды 10 М.
Selgroep: Die wellus, jesebel en narsisme gees - Deel 1
56:49
Pastoor Desmond Wessels
Рет қаралды 22 М.
Toe steek die lyk vir my tong uit | Rooies Strauss
9:23
sofTUBE
Рет қаралды 44 М.