Hey thank you so much, that is our goal for this year to load more videos frequently as possible 😁🤜🤛 thanks for the comment 👌😁
@MildlyCurious Жыл бұрын
finally new episode!!!
@charleskirch2298 Жыл бұрын
Goeie dag, ek hou daarvan om na julle videos te kyk maar die musiek wat julle in die video gebruik het sit my af. Jammer daaroor.
@markussteinmann2890 Жыл бұрын
Ek stem 100% saam.
@huracancustoms2269 Жыл бұрын
Hey, jammer daar oor en dankie dat julle comment dit help ons om di channel te groei en te maak dat almal daar van Kan Hou en geniet, Hou aan kyk want daar kom nog Baie goeie dinge 😁🤜🤛
@kagisomakoti Жыл бұрын
I though maybe you are no longer coming back on you tube
@huracancustoms2269 Жыл бұрын
Haha it almost felt like it for me 2😊but super excited for wat is to come, can't wait to share with you all😁🤜🤛
@workphone1402 Жыл бұрын
Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar kies asb. ander musiek vir julle videos? Die wat julle hier speel sal mense drank toe of malhuis toe druif. 😢
@antonvos9519 Жыл бұрын
Hi kan ek julle email address kry want die een waarna toe ek email lyk nie of hy werk nie
@huracancustoms2269 Жыл бұрын
Hey ons Sal net gaan kyk of ons dit nie dalk gemis het nie, huracancustoms1@gmail.com Dankie vir die support 🤜🤛