Gé Korsten and Rina Hugo - Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer

  Рет қаралды 196,882

gouestem

gouestem

9 жыл бұрын

Gé Korsten and Rina Hugo - Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer
Recorded in 1993 at Klein Kariba

Пікірлер: 47
@kotieleroux7281
@kotieleroux7281 Жыл бұрын
DAAR Was NET EEN WONDERLIKI STEM GE KORSTEN NIEMAND KAN HOM VERVANG NIE
@brianellis2854
@brianellis2854 3 ай бұрын
Stem 100% saam
@donnyafrica5996
@donnyafrica5996 4 жыл бұрын
Two of South Africa's best singers.
@kotieleroux7281
@kotieleroux7281 Жыл бұрын
WONDERLIK DANKIE KOTIE
@stoffelinakoen3691
@stoffelinakoen3691 3 жыл бұрын
Pragtig.Mal oor hierdie lied.Hulle kan sing.Sowaar.♥️
@stoffelinakoen8591
@stoffelinakoen8591 7 ай бұрын
Gé en Rina mag maar gesing het.Hulle is Spesiaal en Smart.❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@nanzievanniekerk3093
@nanzievanniekerk3093 6 ай бұрын
What a wonderful voice Ge had❤
@nanzievanniekerk3093
@nanzievanniekerk3093 3 ай бұрын
Beautiful, what can I say, they sing Beautiful together ❤ 🎉
@diekkruger3137
@diekkruger3137 3 жыл бұрын
Luister na di heer se mooi erkentlikheid...🌻
@HermienHamman
@HermienHamman 5 жыл бұрын
Rina het darem maar 'n ongelooflike stem ... pragtig !!!
@IC-OLD
@IC-OLD 2 жыл бұрын
Moooooiste stemme - my trane stroom oor my wange terwyl my hart skeur. 💔
@elenewentzel610
@elenewentzel610 3 жыл бұрын
🌟🌹🌟Asemrowend mooi🌟🌹🌟
@fransboshoff7700
@fransboshoff7700 10 ай бұрын
Die kaliber van sangers en sangeresse destyds...🔥👍🦾🦾🦾😎
@mariaangreeff9355
@mariaangreeff9355 4 жыл бұрын
Ja, Gé. Ons mis jou stem baie
@Duinbertje
@Duinbertje 6 жыл бұрын
Mooie cover van onze Vlaamse zanger Luc Steno...
@susanbester8804
@susanbester8804 Жыл бұрын
So good!!! Live it 👏👏👏
@stoffelinakoen3691
@stoffelinakoen3691 3 жыл бұрын
Hulle twee is pragtig bymekaar met hulle goue stemme.
@louisawatkins3018
@louisawatkins3018 3 ай бұрын
Awesome ❤❤❤twee heel beste ❤❤❤❤
@ritaweideman434
@ritaweideman434 5 жыл бұрын
Die beste sangers ooit
@user-cv3xr3ip1k
@user-cv3xr3ip1k 10 ай бұрын
Goue stemme, van die bestes
@danielburger1116
@danielburger1116 Жыл бұрын
Kan nie glo die era is vir altyd verby nie. 😢
@gerdaleroux1594
@gerdaleroux1594 3 жыл бұрын
Soveel heimwee met jul pragtige stemme.
@priscillavanwyk6111
@priscillavanwyk6111 5 жыл бұрын
EK mis jou elke dag bietjie meer ,Ge en Rina
@engelanaude492
@engelanaude492 Жыл бұрын
Twee pragtige stemme
@claudetteuys917
@claudetteuys917 3 жыл бұрын
Fantastiese Musiek !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
@chrisdeklerk1318
@chrisdeklerk1318 3 жыл бұрын
Ongelooflik mooi
@KassiedeKoker-nb3ls
@KassiedeKoker-nb3ls Жыл бұрын
Mooiste duet. Ons bestes
@user-zm9ey8qn3d
@user-zm9ey8qn3d 4 ай бұрын
Baie mooi.
@kotieleroux7281
@kotieleroux7281 Жыл бұрын
WONDERLIK
@corpretorius9765
@corpretorius9765 7 жыл бұрын
Die sing baie saam dankie vir di musiek!
@AndriesOlckers-gd2uz
@AndriesOlckers-gd2uz 3 ай бұрын
Awesome lied
@johannbritz1381
@johannbritz1381 2 жыл бұрын
Trane,trane,trane!
@stoffelinakoen8591
@stoffelinakoen8591 7 ай бұрын
Pragtig.Pragtig❤
@estelledekock9284
@estelledekock9284 Жыл бұрын
Fantasties, beide sangers
@eddiecrous8274
@eddiecrous8274 6 жыл бұрын
pragtig pragtig glorie dae, beste tye.
@Christina-uh8xk
@Christina-uh8xk 10 ай бұрын
Lovely!
@ferdinandvanzyl1500
@ferdinandvanzyl1500 2 жыл бұрын
❤❤
@ziskabrits618
@ziskabrits618 2 жыл бұрын
Ek mis hom ELKE dag…meer en meer…
@PeriwinklePotter
@PeriwinklePotter Жыл бұрын
👑👑
@demianastasiou3293
@demianastasiou3293 2 жыл бұрын
Pragtig.
@dinahjooste1834
@dinahjooste1834 9 ай бұрын
Sing pragtig saam
@ewerthouy248
@ewerthouy248 7 ай бұрын
Hou Baie van ge en bles bridges
@jdvandeventer
@jdvandeventer 5 жыл бұрын
Baie mooi, watter jaar was hierdie optrede?
@gouestem
@gouestem 4 жыл бұрын
About 1993
@dinybakker4789
@dinybakker4789 2 жыл бұрын
Ik zou graag de tekst van dit lied.
@claudedaubies7765
@claudedaubies7765 Жыл бұрын
Hier is de tekst in het Afrikaans en hieronder de Nederlandse versie van Luc Steeno : Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer (Gé Korsten en Rina Hugo) Gé: Van vroegaand al skyn die hawe se ligte hul knipoog en dans oor die kaai Die nagwind waai koud, daar's reën in die lug ek voel nie die sproei teen my waai dis so 'n eensame aand die afskeid lê swaar in my hart Gé en Rina: Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer die dae wat vreugde was, is nou net seer Rina: elke dag word 'n weer probeer Gé: of is alles verby Gé en Rina: ek mis jou elke dag 'n bietjie meer Rina: By middernagure, by gister se vure dink ek sonder jou oor wat was In oggend se koeltes, vra ek wat die doel is en kyk teen ons ou foto's vas Dis so 'n eensame aand die afskeid lê koud in my hart Gé en Rina: Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer die dae wat vreugde was, is nou net seer Rina: elke dag word 'n weer probeer Gé: of is alles verby Gé en Rina: ek mis jou elke dag 'n bietjie meer Gé: Ek dwaal tussen mense en voel net hoe eensaam ek is Rina: Ek mis jou, ek soek jou, ek wil net weer teen jou kom rus Gé en Rina: Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer die dae wat vreugde was, is nou net seer Rina: elke dag word 'n weer probeer Gé: of is alles verby Gé en Rina: ek mis jou elke dag 'n bietjie meer -------------------------------------------------------------------- Ik mis je elke dag een beetje meer (Luc Steeno) De trein in 't station, ik zie al de lichten En dra zeg je mij stil tot ziens Drie weken alleen zijn, wat is dat nu zeg je Waarom is dan afscheid zo triest Dit wordt een eindeloze tijd Want jou wil ik immers nooit kwijt Ik mis je elke dag een beetje meer 't Gevoel alleen te zijn dat doet zo zeer Het moment dat je mij verlaat lijkt me alles zo leeg Ik mis je elke dag een beetje meer Ik mis je al morgen bij het ontwaken Je stem als je vraagt 'ben je daar' De krant op de tafel, maar eenzaam ontbijten Ik besef nu pas het gevaar Alleen zijn is niets meer voor mij Was alles nu maar al voorbij Ik mis je elke dag een beetje meer 't Gevoel alleen te zijn dat doet zo zeer Het moment dat je mij verlaat lijkt me alles zo leeg Ik mis je elke dag een beetje meer Ik blijf op je wachten en telkens de deur opengaat Dan roep ik je naam en hoop dat jij voor me staat Ik mis je elke dag een beetje meer 't Gevoel alleen te zijn dat doet zo zeer Het moment dat je mij verlaat lijkt me alles zo leeg Ik mis je elke dag een beetje meer Ik mis je elke dag een beetje meer 't Gevoel alleen te zijn dat doet zo zeer Het moment dat je mij verlaat lijkt me alles zo leeg Ik mis je elke dag een beetje meer
@lornasnoep495
@lornasnoep495 Жыл бұрын
8
Gé Korsten and Rina Hugo - Jerusalem
5:11
gouestem
Рет қаралды 294 М.
Melissa Carper - Borned In Ya (Official Music Video)
3:46
Melissa Carper
Рет қаралды 969
[柴犬ASMR]曼玉Manyu&小白Bai 毛发护理Spa asmr
01:00
是曼玉不是鳗鱼
Рет қаралды 47 МЛН
ХОТЯ БЫ КИНОДА 2 - официальный фильм
1:35:34
ХОТЯ БЫ В КИНО
Рет қаралды 2,4 МЛН
Corlea Botha and Patrizio Buanne-Ek mis jou elke dag
3:11
MondoBuanne
Рет қаралды 553 М.
Troepie Doepie - Rina Hugo
3:11
MrJEFourie
Рет қаралды 263 М.
Bles,Leon,Carike,Janita & Rina   Noot Vir Noot
37:49
Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Рет қаралды 75 М.
Gé Korsten - Hier is 'n mens
3:35
gouestem
Рет қаралды 257 М.
Rina Hugo - Ek sien vandag die son weer skyn
4:04
Mike Howell - Ou Afrikaanse Liedjies
Рет қаралды 10 М.
Sonja Herholdt - SKIPSKOP
4:46
coenie11
Рет қаралды 788 М.
Ek Mis Jou So
4:02
Anneli Van Rooyen
Рет қаралды 39 М.
Meer as woorde
3:17
Pieter Fourie
Рет қаралды 24 М.
Ek Lewe
3:50
Anneli Van Rooyen
Рет қаралды 614 М.
POLI - Mama (Official music video)
1:18
POLI
Рет қаралды 4,1 МЛН
Артур Пирожков и Хабиб - МЁД (Премьера клипа 2024)
2:11
Александр Ревва
Рет қаралды 2 МЛН
ИРИНА КАЙРАТОВНА - ПАЦАН (MV)
6:08
ГОСТ ENTERTAINMENT
Рет қаралды 764 М.
Diana Ismail - Kezdeser (Official Music Video)
4:01
Diana Ismail
Рет қаралды 865 М.
Adil - Серенада | Official Music Video
2:50
Adil
Рет қаралды 79 М.
aespa 에스파 'Armageddon' MV
3:33
SMTOWN
Рет қаралды 25 МЛН