Gé Korsten and Rina Hugo - Jerusalem Recorded in 1993 at Klein Kariba
Пікірлер: 86
@bethmidrash8544 Жыл бұрын
Luister nog in 2022. Gé Korsten was die beste tenoor wat Suid Afrika opgelewer het. Legende.
@heledaduplesis1400 Жыл бұрын
Ousus
@lottewied1937 Жыл бұрын
South Africa, the arts are of the highest quality. Amazing.
@anitaschoeman4404 Жыл бұрын
Volgens my is hierdie die beste opname nog ooit van hierdie stuk musiek. Die hemele sing saam wanneer dit speel
@margariethaisabellalubbe6775 Жыл бұрын
Ware Woorde tot eer van ons Vader en Jesus Christus! Amein. Dankie vir sulke kosbare talent!
@barbararaubenheimer4845Ай бұрын
So seën u uit die hiernamaals Israel. Onse Jesus se heilige stad.Amen
@davidedwards33613 жыл бұрын
Didn't understand a word of it. I had to put in the English version as we went along. But I enjoyed every second if this song. If someone saw me with a stupid grin, I would be locked up. But the nost noticable part was, neither of the singers seemed to be pushing themselves, and were hitting the powerful notes easily. I just wish Australia was less Americanised, and played music like this more often.
@martinbeukes54385 жыл бұрын
Amper soos Jerusalem, sal Gé en Rina se stemme moeilik vergete raak. Wat ’n voorreg om te kon opgroei in Gé se era en later het die pragtige Rina ook verskyn. Ek dink hulle het stemme "wat selfs die hemele hoor"...
@gerriepretoruis11383 жыл бұрын
Amen
@kotieleroux7281 Жыл бұрын
WONDERLIK DAAR IS NET EEN GE KORSTEN ONS VADER IN DIE HEMEL HET NET EEN GE KORSTEN GESKAPE EK SAL NOOIT MOEG WORD VIR SY STEM NIE. EK GLO BAIE MENSE SAL SAAM MET MY STEM. HY MAG MAAR SING. SE EK KOTIE LE R
@kobuskloppers5375 Жыл бұрын
Weergaloos!!! Goue duet!! 🎵🎤🎵🎼
@user-gq1og3hq8v2 ай бұрын
Hallelujah.
@ansdeyzel5278 Жыл бұрын
Daar is net een persoon wat hierdie wonderlike lied kan sing en dit is Gé.
@ettiennegodfrey6610Ай бұрын
I'm only 60yrs but it's so nice to listen to My dad s music 😂❤
@lisakroon71586 ай бұрын
Dit is so fantastisch,ek het nooit geweet nie,dat Ge Korsten en Rina Hugo dit saam gesing het nie.❤️❤️ Baie baie mooi. Ge en Rina was groot singers in Suid Afrika ,ek het van hulle gehou ❤️❤️
@michellejoubert34125 ай бұрын
Wonderlik mooi 🤗🤗💕
@fiddlestix6468 Жыл бұрын
Loflied vir Hosanna in die hoogste! Prys die Here!
@karelappelmans19928 ай бұрын
prachtige stemmen een gouden koppel ! Groeten uit Vlaanderen
@henniecoetzer2035 Жыл бұрын
Fantasies dit laat my hart lekker klop
@rinabasson183 ай бұрын
Fantasties gewees!!!! Soooo jammer Ge is nie meer hier nie!
@deanmiles94732 жыл бұрын
Hallelujah!!!
@christiaanjacobus12892 жыл бұрын
Very good.love the music.
@denisevandevoorde1228 Жыл бұрын
I love this song so much !
@harryvanderlelij13612 жыл бұрын
2 toppers bij elkaar zingen dit mooie lied
@rikivanderlinde3277 Жыл бұрын
Wow So mooi Dankie Goue herhinneringe 😑😏🤗😊👍👌
@gerdlourens59315 жыл бұрын
Pragtig! Aan God al die eer.
@HennieCloete-gj4od5 ай бұрын
Mis oom gi kotsten baie.🎉❤ Is n gouestem gewees.
@antoinettealberts45064 жыл бұрын
Hoendervleis mooi🙌
@Lirieke2Lyrics10 ай бұрын
Stunningly beautiful
@annemariebock49995 жыл бұрын
Stunning performance
@zonjakruger7516 Жыл бұрын
Ongelooflik mooi, Rina innerlik en uiterlik beeldskoon🤗
@sonjacoster362910 ай бұрын
Te mooi!
@mitzikellerman6904 Жыл бұрын
So pragtig en vertroostend. Dankie.
@yvonnevanstaden51759 күн бұрын
Amen 🙏🙏
@stanleyhoward14064 жыл бұрын
Ai , goeie herinneringe !
@Fuzziefeelings2 жыл бұрын
Just wow. Chills.
@Hot_damon_salvator4 жыл бұрын
Wooooooooooow.
@nicolaasnel84883 жыл бұрын
Ek hou daarvan. I love it.
@Maanmonster7 жыл бұрын
Fantastiese weergawe van die lied,!!
@nampatv7 жыл бұрын
die gone stem waarmee ek groot geword het,,,,altijd mooi,
@gerriepretoruis11383 жыл бұрын
Ver ewig
@jamesevans9195 Жыл бұрын
Great great how inspiring to be so close to God new belief for the insertion of a great new future for who believe in God, James
@whummel45438 жыл бұрын
In een woord PRACHTIG.
@gerriepretoruis11383 жыл бұрын
Geen gelyke ni
@Hot_damon_salvator4 жыл бұрын
Dis baie waar en mooi
@xxx-mi7ig Жыл бұрын
Hallelujah
@biandrijansenvanrensburg86033 жыл бұрын
Pragtig dankie
@jacqueslabuschagne88086 ай бұрын
Woder mooi
@napejack6 жыл бұрын
Glorious!
@johanesterhuizen4076 Жыл бұрын
Hello Rina hugo ek is johan ek hou baie van jou musiek ek luister dit elke dag baie dankie
@bushbabybotha99437 ай бұрын
Lol😂😂
@stoffelinakoen85917 ай бұрын
Hulle twee kan sing.Pragtig.❤
@wouterkabouter1025 жыл бұрын
Ek het nooit geweet Gé is oorspronklik van Holland nie, mens kan dit in sy aksent hoor. Min het hy geweet hy gaan `n legende in SA word toe hy hierheen verhuis het
@jacopotgieter72222 жыл бұрын
Ek dink mens kan juis geen aksent by Gé bespeur nie.Dis hoekom min mense geweet het hy kom.uit Rotterdam.
@Cbawls Жыл бұрын
@@jacopotgieter7222 Met sy sang is dit duideik soos dag, maar andersins baie goed versteek haha 😂
@gerritgeyser15474 жыл бұрын
Amen! Jesus is Koning
@bushbabybotha994311 ай бұрын
Among other retards perhaps..
@benlotter6335 Жыл бұрын
God people Gods Country Pray for them Amen
@johanschoeman8732 Жыл бұрын
Wow! Baie mooi!
@zeldabakkes34072 жыл бұрын
Fantasties!
@cathy-yz3rb5 жыл бұрын
Beautiful..HALLELUJAH TO THE LAMB OF GOD AMEN
@simoneduplessis50542 жыл бұрын
@@florisknopper2878 v. Vvv v. Vv. vvvvvvvv vvvvv vvvv v vv v v vir v vv. vvvvvvv V v. V v. V. V v. Vv vv vvv vvvvv v v V vvv v. V C C C. Vvv C. V C vv v. V C v C vv vv. v V vv vv. v vv v v. V v vv. v. Vvvvvvv vvvv. C v. Vvv. V v v. V. V vvvvv vvv vvv v vvv vvv vv. v. Vv v. Vv vv v v vv vv. vv vv vvvvvvvvvvvvv vvv vvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvv