Gaan die Bulls Leinster looi op Loftus? En ons kies ook ons eerste eie Springbokspan van die jaar!

  Рет қаралды 4,565

MEGAFOON SPORT! RUGBY

MEGAFOON SPORT! RUGBY

Күн бұрын

Пікірлер: 103
@marietjieventer5738
@marietjieventer5738 4 ай бұрын
Dankie MW & Simon vir julle puik podcast, love it, altyd. Dankie🏉💚💛
@kobusdutoitbosman6240
@kobusdutoitbosman6240 5 ай бұрын
Daar het jy dit so eenvoudig soos dit Alle sterkte Jake en Bulle Gaan ‘n helluva Game wees In fact, jul belangrikste Game OOIT hierdie ene…‼️ Die Iere is oppad… Beste🥂💫 👊🔥😳‼️ 🪖
@ericdavison6186
@ericdavison6186 5 ай бұрын
One factor in leinsters game is precision and timing. The occasion will affect that yet they have other strengths to gain territory. I appreciate the comments from both head and heart here,,,, the translation tool is super! Being prepared is fine,,,being ready is essential. Jake doesn't seem prepared, but I feel in my English bones, the Bulls are ready 🎉
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
Thank you, Eric. Glad you enjoyed our Afrikaans banter. We love rugby, that much should be clear! I hear you about being prepared and being ready, but if there is one thing I know, it's that Jake White will be well prepared and therefore, the Bulls will be ready. I am probably not going to sleep at all tonight, very glad I am not in his shoes. Thank you for watching!
@ericdavison6186
@ericdavison6186 4 ай бұрын
@@megafoonsport . We knew it didn't we? They played like champions 🏆
@jademeyer4426
@jademeyer4426 5 ай бұрын
Great podcast love dit
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
Dankie Jade. Ons geniet dit!
@florisbellingan8441
@florisbellingan8441 5 ай бұрын
Bulle gaan Leinster maklik wen die naweek, baie gaan verbaas wees, laas week se moeilike game het op die perfekte tyd gekom
@CptRumcan
@CptRumcan 5 ай бұрын
Net as die fans opdaag, as Loftus vol is het hulle 'n kans, anders glo ek nie
@Jan-p4y
@Jan-p4y 5 ай бұрын
Ek hoop so
@leondupreez1123
@leondupreez1123 4 ай бұрын
I beg to differ !!!
@deonstidwell3273
@deonstidwell3273 5 ай бұрын
Leinster het n great patroon van speel en hulle het dit onder die knie. Hulle kan egter ontwrig word as hulle voor vasgevat word. Maar eks die bekommerdste oor hul Big Match Temperament, waarskynlik die beste in die kompitisie.
@tilmanvondelft
@tilmanvondelft 5 ай бұрын
Hoekom Manie Miskorrelaar op 10??
@OzyMandias359
@OzyMandias359 5 ай бұрын
Who of the Bulls will catch the kick-offs on Saturday??
@maryjooste6161
@maryjooste6161 4 ай бұрын
Remember Nienaber is from SA please get him in mind
@SeanLarkan
@SeanLarkan 5 ай бұрын
I’m astonished that Rassie hasn’t brought Tyrone Green into the bok ‘camp’ (esp before Eng get hands on him); what think you MW?
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
I think he night have an embarrassment of riches. Willemse, Sacha, Fassi, Quan Horn, Gelant. Both Kolbe and KLA can cover fullbsck as well. I don't think we'll see him in a Bok jersey soon
@xavierbrown4250
@xavierbrown4250 5 ай бұрын
Tyrone is also still signed with Harlequins so wouldn't be available for the Wales game (Article 9).
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
@@xavierbrown4250 True, but so is Handré and Jasper. Included in the camp but not eligible for selection. I thinkif Rassie was keen on Tyrone, he might have included him
@xavierbrown4250
@xavierbrown4250 5 ай бұрын
@@megafoonsport Jasper is not available due to his ban.
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
@@xavierbrown4250 Yes, but he is in the camp despite his ban and regulation 8. It 's also so that the Wales game can count towards his ban.
@brandonslater5684
@brandonslater5684 5 ай бұрын
Wat is julle siening oor Akker Van der Merwe, Dink Julle hy sal ooit Springbok geleentheid kry?
@faampie
@faampie 5 ай бұрын
Elke paar jaar is daar n speler wat almal in hulle moer speel maar nooit deur die bok afrigters raakgesien word nie. Akker van der Merwe is tans daai ou.
@2msystems740
@2msystems740 5 ай бұрын
By the mere fact that this Leinster is virtually the Irish national team will be the biggest issue to deal with. However, the Irish and therefore by default, Leinster, have weaknesses that can and has been exploited. Just not sure the Bulls have the guns to do it. One thing is for sure, the northern hemisphere gym-bunnies do not have our raw power for the full 80. The Bulls must make the highveld count throughout the 80 and stay in it for as long as possible. If they don't, it will be a long day at the office for the Bulls (probably 20+).
@Loggies-n9z
@Loggies-n9z 5 ай бұрын
MW en Simon dankie weereens.vir die bespreking rakende Bulls vs (die Iere) Leinster, ek dink die Bulls kan wen net foute uitskakel en speel asof hulle 90 min. gaan speel ek dink wen met so 4 punte.bly vir die nuwelinge in die Springbok oefen groep moes al lankal jong bloed ingesluit het. Dankie ek luister verder groete Loggies NS. Gan beslis vir Kurt- Lee mis.
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
Dankie Loggies. Altyd goed om vsn jou te hoor!
@faampie
@faampie 5 ай бұрын
Ai bliksem tog . Hoeveel strafskoppe gaan Roos die keer afstaan?
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
Dis die hele punt vd gesprek. Sy rekord hierdie seisoen is baie beter. Hy het gewerk daaraan. Gaan kyk maar
@faampie
@faampie 5 ай бұрын
@@megafoonsport Ek hoop jy is reg.
@martintheunissen7847
@martintheunissen7847 5 ай бұрын
Dankie MW en Simon, die formaat is perfek, wat 'n skitterende rugby program met sinvolle bydrae
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
Dankie Martin. Ons geniet ons self gate uit
@peethauptfleisch4763
@peethauptfleisch4763 5 ай бұрын
Al wat ek kan se defence defence defence
@mervinandrews7668
@mervinandrews7668 5 ай бұрын
Die Bulle gaan n groot pak kry. Leister speel vinnig rugby en die Bulle se agterlyn se verdediging is te swak,Hulle mis vir Arendse en Moody.
@Ash0010
@Ash0010 5 ай бұрын
Ek stem saam, hulle is nie opgewasse vir Leinster nie.
@Jan-p4y
@Jan-p4y 5 ай бұрын
Stem saam. Ek hoop die Bulle wen maar die verdediging is te swak vir Leinster
@LambertOtto
@LambertOtto 4 ай бұрын
Wat se hulle ouens nou?
@Jan-p4y
@Jan-p4y 4 ай бұрын
@@LambertOtto Die verdediging was goed! 😃
@Ash0010
@Ash0010 4 ай бұрын
@@LambertOtto hulle ouens? Ek sê great! Die manne is ń goeie eenheid EN hulle verdediging was strate beter! Hulle was uitstekend!
@fritsuijs5447
@fritsuijs5447 5 ай бұрын
Die mooiste Blou is Loftus Blou, van toeka tot nou, Huis van Frik, Mof en Piet, die Ander sal ons ook onthou.
@pdewaal100
@pdewaal100 5 ай бұрын
Thanks guys, I enjoy listening to your chats from London. Net ‘n minor comment. Julle praat gereeld oor die SA publiek se aanvoeling vir die europese kompetisies en dat mense soms verward kan raak oor die verskillende kompetisies. Dit sal help as julle korrek verwys na die kampioene beker en die uitdaag beker en nie die twee verwar nie. 👍
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
Het ons dit êrens verwar? Ek is nogal gesteld daarop om dinge reg te doen, sal bly wees as jy dit vir my kan uitwys, groot asb.
@pdewaal100
@pdewaal100 5 ай бұрын
@@megafoonsport Teen rondom 47 minute in die bespreking van Fassi is daar verwysing na die kampioene beker ipv die uitdaag beker. Moenie komkommer nie. Aan hierdie kant help ek vir Tim Crocker van Eggchasers met die uitspraak van name van die SA spelers 😂
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
Dankie, ek het gaan kyk. Jammer vir dit. Ek het vandag 5 ure gespandeer om OR Tambo toe en terug te ry agv padwerke, so dinge was bietjie gejaag.
@gerriegeldenhuys6253
@gerriegeldenhuys6253 5 ай бұрын
Jammer van al di Bulle se beserings. Hoop di Bulle doen goed. Baie goed.
@luanswart4443
@luanswart4443 5 ай бұрын
1. Beast2 2. Marx 3. Neetling 4. Eben (k) 5. Sous 6. Roos 7. PSDT 8. Phepsi 9. Faf 10. Masuku 11. Mapimpi 12. Andre the giant 13. Jessie 14. Edwil 15. Fassi 16. Ox 17. Bongi 18. Kogh 19. Morat 20. Kwagga 21. BJ Dixon 22. Grant 23. Sasha
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
Ek weet nie so lekker van Roos op 6 nie. Was nie 'n sukses daar vir die Stormers nie. Dink ook nie hulle sal met Masuku begin nie. Ek dink hulle gaan met ervare spelers begin, seker maak vd wen en dan die nuwe ouens opbring
@MoonHoax-md6mp
@MoonHoax-md6mp 5 ай бұрын
Roos op 8, Kwagga 6 en PSDT 7, Grant 9, Masuku 10. Moerat is nie 'n internasionale klas slot nie.
@NS-nk9hf
@NS-nk9hf 5 ай бұрын
Bulls. Leinster kom om te speel. Doen dieselfde. Ek sal meer disappointed wees as julle nie speel nie en verloor. Gaan en geniet dit. Bewys almal verkeerd en stamp Leinster
@karelgericke9172
@karelgericke9172 5 ай бұрын
Leinster gaan Bulle ongelukkig pak gee al is dit op loftus.
@karelgericke9172
@karelgericke9172 5 ай бұрын
@@SteveWarlee Gewoonlik praat die Baas op die veld nie op social media,ek ondersteun die Bulle maar gee my beskeie opinie op hul spel van die afgelope naweek, en na gelang daarvan kan ek nie sien hoe hulle LEINSTER kan klop nie .Enige iets in rugby 🏉 is moontlik en Bulle mag met n nuwe benadering kom ,en wen ,maar met huidige spel patroon,,NO WAYS.mooi dag ,van "SE MAAR NET "BAAS SE M@$R ".
@AffectionateMountainRang-xv8gv
@AffectionateMountainRang-xv8gv 5 ай бұрын
As dit in Ierland was dink ek nie die bulle het n kaans gehaad nie. Maar op Loftus kan enige iets gebeur
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
Netso. Ek hoop net daar is lekker baie mense
@imntg6649
@imntg6649 5 ай бұрын
Behalwe vir die feit dat die Wallis toets die eerste wedstryd na die wereldbeker is vir die bokke, is dit ook die enigste een voor die Ierste toets. En onthou die WB bokke het vir lank nie saamgespeel nie. Ons wil wraggies nie weer n 35-20 loesing he soos teen die AB verlede jaar in NZ, net omdat die sogenaamde "eerste span "nie tyd gehad het om saam te speel nie. So, vir my is die beste opsie om soveel as moontlik van die gevestigde bokke te laat speel as 'n opwarming vir die Iere. Ons kan die nuwelinge teen Portugal "blood" Maar ek hou van julle span, behalwe vir Manie...... jammer, maar ek is vir eers oor hom. Hy moet homself eers behoorlik bewys voor hy naby 'n springbokspan kom.
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
Ja jy is reg. Ander ding as Manie speel en hy het weer sy skopskoene vergeet: wie is die backup skopper? Dalk maar vir Sacha inbring op 15
@willemgerber7867
@willemgerber7867 5 ай бұрын
Geniet julle kommentaar - heerlik, Die kanaal gaam nog mooi optel.
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
Dankie, ons geniet ons gate uit 🤣
@AdriaanWindt
@AdriaanWindt 5 ай бұрын
Julle Bok span maak baie sin; uitstekende besprekings
@SeanLarkan
@SeanLarkan 5 ай бұрын
Would love (from Aus) the Bulls to pull it off but they don’t stand a hope in hell if they leak easy tries in the backline as they did last week and at other times in the season. Defence wins these games but Leinster will be super dangerous in the first quarter where they’ll try to win the game via some quick tries and then steadily top up with penalties & drops over the balance. Heart says Bulls, head Leinster! Can’t wait; will be in stand for Loftus/Durban Irish tests!
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
So, so worried about the Bulls wingers. Leaky
@nicolaasburger1637
@nicolaasburger1637 5 ай бұрын
Wenner van Bulls Leinster sal die beker wen. Stem saam om vir Glasgow te skree, bulle vs Glasgow in finaal sal mooi afgaan!
@LambertOtto
@LambertOtto 4 ай бұрын
Ek maak you wens Waar. Go Bulle
@johandewet2694
@johandewet2694 5 ай бұрын
Salmaan Moerat, is baie onfiks, speel slegs met tye gedurende die wedstryd, een v/d redes hoekom die Stormers nie kon wen nie.
@leondupreez1123
@leondupreez1123 4 ай бұрын
Hy is juis die Stormers se probleem in die lynstane. Kan nie n baksteen hoog spring nie.!!
@okkertgreyvenstein5765
@okkertgreyvenstein5765 5 ай бұрын
Die bulle kan en gaan hier wen, nou kry hulle ook bietjie daai travel jam , en ja nou weet hulle hoe voel ons waneer ons in 3 patches aan kom op n woensdag en donderdag, so Bulle moet net by die plan hou en speel asof hulle lewens daarvan afhang. Bulls by 8
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
Ja, dis hulle beurt om te voel hoe die vlugte hulle kan affekteer. Ek voel glad nie jammer vir hulle nie.
@errolriddles5344
@errolriddles5344 5 ай бұрын
Met Coetzee en escom terug is bulle kanse beter .
@AffectionateMountainRang-xv8gv
@AffectionateMountainRang-xv8gv 5 ай бұрын
Die bulls speel ook teen Jacques Nienaber
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
Dis my tweede grootste bekommernis. Net na my bekommernis oor die Bulls se vleuels!
@Ash0010
@Ash0010 5 ай бұрын
Die Bulls span is ook nie naby die kwaliteit van die 2007-10 span nie, daardie span het van die beste spelers in die wereld gehad, in die huidige span het ons slegs een of twee van die beste spelers in die wereld. Die Bulle sal beslis hulle verdediging moet opskerp, hulle lek sagte drieee.
@markengelbrecht3390
@markengelbrecht3390 4 ай бұрын
Bulle tevell beserings Leinster is te sterk all 23 is toets vlak spelers...wonderwerk moet gebeur die bulle se verdediging was baie swak die seisoen.
@AffectionateMountainRang-xv8gv
@AffectionateMountainRang-xv8gv 5 ай бұрын
Die bulls is nie naasteby die springbokspan nie
@Ash0010
@Ash0010 5 ай бұрын
Beslis ja, die Bokke is alles behalwe die Bokke. Daar is skaars Bokke in die Bulle span! JY kan nie die Bulle vergelyk met die Bokke nie.
@AffectionateMountainRang-xv8gv
@AffectionateMountainRang-xv8gv 5 ай бұрын
Behalwe vir Moerat
@callmenovac
@callmenovac 5 ай бұрын
Ek het reeds my kaartjie gekoop!
@nic0072
@nic0072 5 ай бұрын
Leinster behoort te wen maar die Bulls het tuisveldvoordeel so wie weet.
@marietjieventer5738
@marietjieventer5738 4 ай бұрын
Hope against hope, & diep Stormers ondersteuner se kommentaar regardless: Bulls wen Leinster mt 3 of 5 punte😳
@LJtheman-z1z
@LJtheman-z1z 5 ай бұрын
Leinster is nou baie sterk maar kom ons hoop die bulle wen
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
Soos Jake sê, enigiets kan gebeur in 'n uitklopwedstryd
@janhbhugo5085
@janhbhugo5085 5 ай бұрын
Beneton het gewys dat hulle die lugdruk gehanteer het !
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
En Munster ook!
@AdriaanWindt
@AdriaanWindt 5 ай бұрын
Die skare gaan uiters belangrik wees; maak geraas, meer so die laaste 20 minute
@florisbellingan8441
@florisbellingan8441 5 ай бұрын
Ek hou Stravino Jacobs al dop vir n paar jaar en vir my is hy die swakste rugby speler onder n hoë bal wat ek al ooit gesien het, dis net my opinie
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
O gaats. Dis nie goed nie
@AffectionateMountainRang-xv8gv
@AffectionateMountainRang-xv8gv 5 ай бұрын
Hou van jou span Juan
@errolriddles5344
@errolriddles5344 5 ай бұрын
Benodig 'n 12 of 15 wat pale toe Kan skop. Asb.
@okkertgreyvenstein5765
@okkertgreyvenstein5765 5 ай бұрын
Ek dink die senters gaan goosen en vorster wees, david op vleuel en sergeal peterson en chris smith op losskakel
@OzyMandias359
@OzyMandias359 5 ай бұрын
Asb nie Goosen op senter nie, asb
@okkertgreyvenstein5765
@okkertgreyvenstein5765 5 ай бұрын
@@OzyMandias359 i am just thinking up senarios, but i think Jake will stick with de klerk and person on wing, and david and harold centre and goosen 10
@martindekock4719
@martindekock4719 5 ай бұрын
Asb Moenie balle weg skop behou besit Lyn spoed moet 80 minute akuraat wees op verdediging speel met die voor spelers
@janhbhugo5085
@janhbhugo5085 5 ай бұрын
Jammer mense ! Maar Leinster is te opgewase vir die Bulle ! Maar tog alles van die beste mense !
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
Ons sal maar moet sien!!
@CptRumcan
@CptRumcan 5 ай бұрын
Bulls supporters gaan bepaal of hulle wen. As dai stadium vol is het hulle 'n kans. As hy so leeg is soos Saterdag is da geen kans
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
Dir ding is daar was Saterdag 20000 toeskouers was. Dis amper 40% vol. Dit was net morsdood! Help nie daar is mense maar geen atmosfeer nie
@okkertgreyvenstein5765
@okkertgreyvenstein5765 5 ай бұрын
Bernard Jackman se bulls has to many flaws and Leinster will win, he says the Bulls hasnt impressed him this season, kry dom ou rugby spelers lol
@megafoonsport
@megafoonsport 5 ай бұрын
Ek moet eerlik wees, ek het baie respek vir hom. Hy is onpartydig en noem 'n ding op sy naam. Onthou, Leinster se span is basies Ierland, so op papier is hulle baie sterker as die Bulls. Dis die Bulls se werk om hom verkeerd te bewys.
@HenryKiessig
@HenryKiessig 4 ай бұрын
Ek hou nik van die Bulls nie hulle cheat van lankel af
Tojes Time spesial: Ole Asbjørn Ness om Amerika
1:07:37
Minerva
Рет қаралды 11 М.
бабл ти гель для душа // Eva mash
01:00
EVA mash
Рет қаралды 8 МЛН
Random Emoji Beatbox Challenge #beatbox #tiktok
00:47
BeatboxJCOP
Рет қаралды 61 МЛН
Disrespect or Respect 💔❤️
00:27
Thiago Productions
Рет қаралды 36 МЛН
Why Irish Rugby Will Always Dominate | The Rugby Pod
20:25
The Rugby Pod
Рет қаралды 142 М.
Altitude and Warriors stand in the way of an all-Irish final | The Left Wing
1:04:32
REGSTREEKS! MW en Simon se onmiddelike reaksie op die SPRINGBOKSPAN teen Skotland!
25:37