GAAN EK HEMEL TOE? - Andries Enslin, 27 Januarie 2019

  Рет қаралды 50,013

LewenSentrum

LewenSentrum

5 жыл бұрын

GAAN EK HEMEL TOE?
IS EK GERED? REEKS
HEMELSE TERMINOLOGIE
○ Hemel
○ Gered
○ Ewige lewe
○ Koninkryk van God
○ Kind van God
WAT IS DIE MINIMUM VEREISTE?
Christen - is iemand wat in Jesus Christus glo.
Toe het Hy hulle beveel: “Gaan die hele wêreld in en verkondig die Goeie Nuus aan almal, oral. Elkeen wat glo en gedoop word, sal verlos word. Maar elkeen wat nie glo nie, sal veroordeel word.” Markus 16:15-16 (NLV)
“Dit verseker Ek julle: Wie luister na wat Ek sê, en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het reeds uit die dood na die lewe oorgegaan.” Johannes 5:24 (NAV)
HOEKOM HET JESUS SE GELOOF ‘N AKSIE?
Geloof kan ‘n kognitiewe- of verstandelike oortuiging wees.
My broers en susters, wat help dit as ’n mens sê jy het geloof, maar jou lewe wys dit nie? Só ’n geloof kan jou nie verlos nie. Jakobus 2:14 (NLV)
Dis duidelik: Om net te sê jy glo, is nie genoeg nie. Geloof wat nie dade word nie, is eintlik glad nie geloof nie - sulke geloof is dood en help niks. Jakobus 2:17 (NLV)
Saggeus het egter openlik gereageer en vir die Here gesê: “Here, ek gaan die helfte van my besittings aan die armes gee, en as ek iets van iemand met ’n slenter bekom het, gee ek dit vierdubbel terug.” Jesus sê toe vir hom: “Vandag het daar verlossing vir hierdie huis gekom, omdat ook hierdie man ’n seun van Abraham is.” Lukas 19:8-9 (NLV)
HOE BEWEEG GELOOF VAN VERSTAND NA HART?
Toe Simon Petrus besef wat gebeur het, val hy op sy knieë voor Jesus en sê: “Here, gaan asseblief weg van my af - ek is ’n te groot sondaar.” Want hy was verbyster deur die groot visvangs, net soos die ander by hom. Sy kollegas, Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedeus, was net so verbaas. Jesus het vir Simon geantwoord: “Moenie bang wees nie! Van nou af sal jy mense vang!” Lukas 5:8-10 (NLV)

Пікірлер
Headliners | Monday 23rd September
55:21
GBNews
Рет қаралды 5 М.
Die sielevyand (duiwel) van die mens erken dat Jesus die Seun van God is (Luk 4:1-13)
51:07
Watermelon magic box! #shorts by Leisi Crazy
00:20
Leisi Crazy
Рет қаралды 42 МЛН
How To Get Married:   #short
00:22
Jin and Hattie
Рет қаралды 23 МЛН
How do Cats Eat Watermelon? 🍉
00:21
One More
Рет қаралды 11 МЛН
GEE HOM AL TWAALF MAANDE - Andries Enslin, 20 Januarie 2019
34:35
LewenSentrum
Рет қаралды 10 М.
GOD IS HIER - Andries Enslin, 17 Maart  2019
37:20
LewenSentrum
Рет қаралды 20 М.
God se antwoord in die tyd van jou krisis   James Davids
1:01:45
Kruiskyk
Рет қаралды 177 М.
DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE
50:32
Lux Mundi Gemeente
Рет қаралды 94 М.
HOOP IN DONKER TYE - Andries Enslin, 23 September 2018
40:11
LewenSentrum
Рет қаралды 33 М.
KSM Erediens | 11 Feb. | Hoe nou gemaak ....versoeking?  (Johan Smith)
35:17
JAKOBUS: GLO JY NOG IN GEBED? - Andries Enslin, 16 September 2018
32:14
KSM Erediens | 21 Jul. |  Wat maak jou gelukkig: Niks (Johan Smith)
39:16