Galásiërs Geopenbaar Deel 1 - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

  Рет қаралды 2,568

Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel

Күн бұрын

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
Besoek ons Webtuiste: www.menorahtab...
Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtab...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер: 39
@MyFinancialFriend-private-acct
@MyFinancialFriend-private-acct 9 ай бұрын
AMEN ALLE EER KOM ONS GOD TOE JESUS SE LIEFDE IS ONVERDEELD🙏🙏🙏ABBA VADER INS VERHEERLIK U 🙏🙏Jesus ons KONING. Dit is skòkkend hoe die pastore aangevat word probeer vermoor word Die Bybel is chapter en verse volle waarheid. Ou vertaling. 🙏🙏🙏🙏❤❤
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 9 ай бұрын
God is in die besigheid van restourasie, ons het herlewing in ons hatre nodig
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 9 ай бұрын
Die serafs roep Heilig, Heilig, Heilig is die HERE God almagtig.Hallelujah
@franscoisvanheerden6474
@franscoisvanheerden6474 9 ай бұрын
Practice makes perfect 😊
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 9 ай бұрын
As jy die saad van die woord van God, wat in die goeie grond val in jou hart, dit hoor en dit verstaan, bring dit nuwe lewe oorvloedig en niks wat die wêreld kan bied Kan daarmee vergelyk word nie. Wie ore het, om te hoor wat die Gees sê.
@hannieoosthuizen9371
@hannieoosthuizen9371 9 ай бұрын
Dankie Frik vir weer die leering van Gelasiers
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 9 ай бұрын
Hallelujah
@josinasmit7566
@josinasmit7566 9 ай бұрын
Dankie Pastoor. Weer so baie geleer met die boodskap. Shalom🙌
@chrispitrakkos8925
@chrispitrakkos8925 9 ай бұрын
Sjoe, wat n kragtige woord. Ek is 68 en nooit so n ware boodskap gehoor nie. Dit bevestig dat dit waarin ek al die jare geglo het is waar. As ek met mense gedeel het uit ou testament was hul antwoord altyd: we are not under the law, but under grace. Tog sê Matt 4 vs 4 man shall not live from bread alone but from every word that cometh out the mouth of God. Maw, Genesis tot Openbaring. Dankie pastoor, awesome boodskap, sal weer moet luister, shalom
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 9 ай бұрын
Hulle is bang vir die wet, want hulle gewete pla hulle, omdat hulle nie die Sabbat eer nie
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 9 ай бұрын
Shalom Pastor
@YvetteKirstein
@YvetteKirstein 9 ай бұрын
Amen !!
@joMdP5
@joMdP5 9 ай бұрын
HalleluYah ❤
@lindaoosthuizen-ti6ve
@lindaoosthuizen-ti6ve 9 ай бұрын
HALELUYAH
@karlsmit2873
@karlsmit2873 9 ай бұрын
Epic - Lanklaas n boodskap van jou geluister Frik.. Hoop dit gaan goed en geseend !!! Sal jou weer kontak
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 9 ай бұрын
Tien gebooie geskrywe met die vinger van God
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 9 ай бұрын
Spreuke 6:23 Want die gebod is 'n lamp en die onderwysing 'n lig en die teregwysing van die tug 'n weg tot die lewe.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 9 ай бұрын
Paules se bediening was die van 'n evangelis met al die genade gawes
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 9 ай бұрын
Yahweh Rafa Elohim Shaddai Jireh Adonai Sal Homself manifisteer
@AnjaHagen
@AnjaHagen 6 ай бұрын
”As die bediening van die ou verbond wat eintlik net tydelik was, gestraal het van heerlikheid, hoeveel meer sal die altyd blywende bediening van die nuwe verbond nie skitter van heerlikheid nie!“ ‭‭2 KORINTIËRS‬ ‭3‬:‭11‬ En wat beteken die woord dan?? Dat die ou verbond net tydelik was? Is dit nie die wet nie?
@AnjaHagen
@AnjaHagen 6 ай бұрын
Ek wil net se dat die regtig so mooi preek was. Baie dankie. Daar is valse profete en leeringe wat verkondig dat Jesus nie God is nie, ek is so dankbaar die waarheid word hier verkondig🙏🏻
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 9 ай бұрын
Ek sien 'n geopende deur. Handelinge 14 :27d
@AnjaHagen
@AnjaHagen 6 ай бұрын
Mag ek asb iets vra? Wat beteken dit in Matt 5:18 waar hy se niks sal verbygaan totdat alles gebeur het nie. Wat beteken “totdat alles gebeur het”? Is dit nie totdat Jesus sterwe nie? En dat die wet afgemaak is die dag toe Jesus se bloed gevloei het? Ek wil net reg verstaan❤
@MenorahTabernakel
@MenorahTabernakel 5 ай бұрын
Jy is welkom om kontak te maak met Past Frik op 083 459 5158. Shalom
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 9 ай бұрын
Spreuke 8:27
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 9 ай бұрын
Spreuke 7:1-3
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 9 ай бұрын
Moses het niks oorgekom om sy hande in die lug te steek nie
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 9 ай бұрын
Jy mag die HERE jou God nie versoek nie
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 9 ай бұрын
Dan word die verborgenhede in die woord geopenbaar
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 9 ай бұрын
Ek het 'n leerbare gees, die Woord val op vrugbare grond
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 9 ай бұрын
Sy juk is sag en Sy las is lig
@mareevanrooyen8110
@mareevanrooyen8110 9 ай бұрын
Dis so goeie uiteensetting van die kliptafel torah en die torah van die skrifgeleerdes. Dankie Frik. Ek begin al hoe meer verstaan. Groete uit Aus
@cathydutoit1153
@cathydutoit1153 Ай бұрын
Hallelujah
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 9 ай бұрын
Spreuke 8:35
Galásiërs Geopenbaar Deel 2 - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:07:40
I Sent a Subscriber to Disneyland
0:27
MrBeast
Рет қаралды 104 МЛН
Geloof: Wat Mense Nie Verstaan Nie - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:18:31
Sielsgedagtes met Milanie Vosloo | 11 - 17 NOV 2024
4:10
Milanie Sielsgedagtes
Рет қаралды 1,6 М.
Ex Gevangene se Getuienis
14:55
Charles Smith
Рет қаралды 23 М.
The Netherlands Exposes the Dark Forces Against Black Biblical Israelites.
30:16
Die Mees Dringendste Boodskap - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:21:10
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 8 М.
The Ancient Egyptian Secret That Made Joseph UNSTOPPABLE!
7:08
Men of the Bible
Рет қаралды 24
Tree uit jou GEMAKSONE uit! - Jacques Theron - 2Feb'25
57:55
Lewende Woord Laeveld
Рет қаралды 35