Romeine 11 Geopenbaar - Bybelstudie saam met Frik Weideman | Menorah Tabernakel

  Рет қаралды 1,012

Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel

Күн бұрын

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
Besoek ons Webtuiste: www.menorahtab...
Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtab...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер: 15
@MenorahTabernakel
@MenorahTabernakel 4 сағат бұрын
Shabbat Shalom en welkom by vanoggend se boodskap. Mag elkeen 'n geseënde Shabbat geniet.
@jeancampbell1471
@jeancampbell1471 4 сағат бұрын
Shabbat Shalom uit Sabie
@HannetjieWatson
@HannetjieWatson 4 сағат бұрын
Dankie dat ons weer kan hoor en luister vandag
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 5 сағат бұрын
Shabbat Shalom.
@HannetjieWatson
@HannetjieWatson 4 сағат бұрын
Goeie more Shabbat Shalom
@ElnaHendrikse
@ElnaHendrikse 4 сағат бұрын
SHABBAT SHALOM Dankie pastor Frik vir die boodskap
@Marina-dw9pn
@Marina-dw9pn 5 сағат бұрын
Shabbat Shalom vanuit Grootbrak
@lindavandermerwe410
@lindavandermerwe410 4 сағат бұрын
Goeie more Pastoor Frik hier uit Thabazimbi. SHABBAT SHALOM 🙌🙌🙌
@marindavanwyk5563
@marindavanwyk5563 4 сағат бұрын
Shabbat Shalom van Alberton ❣️
@charmainpretorius8279
@charmainpretorius8279 4 сағат бұрын
SHABBAT SHALOM
@janpitout1500
@janpitout1500 4 сағат бұрын
Shabbat Shalom. Jan & Ilona Pitout van Kleinzee Namakwaland
@ninabarnard5866
@ninabarnard5866 4 сағат бұрын
Ons het die 3 weke gelede in bybelstudie bespreek. So lekker om weer n verduideliking te hoor oor die remnant. Yeter is Hebreeus daarvoor en dit wys wat oorbly maar ook excess, abundance en nog meer. Was baie interessant.
@janpitout1500
@janpitout1500 5 сағат бұрын
Jan & Ilona Pitout uit Kleinzee
@alettavanderwalt4085
@alettavanderwalt4085 5 сағат бұрын
Shabbat Shalom
@alettavanderwalt4085
@alettavanderwalt4085 4 сағат бұрын
Shabbat Shalom
SRS Bybelstudie: Kruispaaie: 10 Die Weg van Liefde: 10.5 Die heiligheid van die lewe: Lewe of dood?
32:34
Latter Rain Mission (Latter Rain Mission Music)
Рет қаралды 1,4 М.
Арыстанның айқасы, Тәуіржанның шайқасы!
25:51
QosLike / ҚосЛайк / Косылайық
Рет қаралды 700 М.
The evil clown plays a prank on the angel
00:39
超人夫妇
Рет қаралды 53 МЛН
Chain Game Strong ⛓️
00:21
Anwar Jibawi
Рет қаралды 41 МЛН
ARE YOU FAITHFUL IN THE LITTLE THINGS
29:39
Revival of Faith Ministries
Рет қаралды 27
God gaan iets nuuts doen - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
9:23
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 1,3 М.
Major WARNING dream ‼️
14:20
Luke Harding
Рет қаралды 73 М.
KSM Bybelstudie I 28 Jul  I Efesiers 2 I Deel 1
27:22
kerksondermure
Рет қаралды 1,8 М.
BYBELSTUDIE - Kolessense 1:1-10 - Deon Allers
1:18:02
Deon Allers
Рет қаралды 4 М.
Ek is nie seker Jesus is genoeg nie - Riekert Botha
36:09
Gesinskerk
Рет қаралды 31 М.
SRS Bybelstudie: Kruispaaie: 8 God se Missie: 8.1 Inleiding tot die Ou Testament
1:03:49
Latter Rain Mission (Latter Rain Mission Music)
Рет қаралды 1,3 М.
KSM Bybelstudie I Openbaring I Opsomming I Hoofstuk 1 - 3
22:44
kerksondermure
Рет қаралды 1,2 М.
Hoekom BAIE die "WEGRAPING" gaan mis!! - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:18:10