No video

GEBED, wat mense nie weet nie! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

  Рет қаралды 43,339

Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel

Күн бұрын

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman #Shabbat
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtab...
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtab...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер: 94
@ZoeyiBlouw
@ZoeyiBlouw Ай бұрын
God is good
@mathildadanielson9280
@mathildadanielson9280 Жыл бұрын
MEES KRAGTIGSTE BOODSKAP OOIT!!! DIE BOODSKAP MOET ORAL AANGESTUUR WORD! HEILIGE GEES TREE IN ASB
@juanitaschoeman9573
@juanitaschoeman9573 Жыл бұрын
Dankie Pastoor. Jou preek preek boekdele. Hallelujah!
@Sandra75640
@Sandra75640 3 ай бұрын
HalleluYah!!!!
@lorraineburn4360
@lorraineburn4360 Жыл бұрын
Dankie pastoor vir hierdie waarheid. Vader in die Naam van Jesus vra ek wees my arme sondaar genadig. Dankie vader. Amen
@lieslseyfried1355
@lieslseyfried1355 Жыл бұрын
Die beste preek in n lang tyd wat ek gehoor het. Wees geseend Pastoor
@juanitamccarthy1112
@juanitamccarthy1112 Жыл бұрын
bless Menorah + alle broers + sisters daar in Yehushua se naam
@louisejacobs4036
@louisejacobs4036 Жыл бұрын
Amen. daar word nie sonde gepreek nie. Wens daar was meer sulke Pastore. Heilig making.
@janvermeulenvermeulen5364
@janvermeulenvermeulen5364 Жыл бұрын
Dankie Vader YAHWEH vir die Woord van waarheid in die Naam van YAHSHUA. Dankie RUAGH van YAHWEH DAT U met ons is, en in ons is. Johannes 14 vers 23 or Sat reguit
@joeycoetzee6480
@joeycoetzee6480 Жыл бұрын
Dankie, dankie, dankie Pastoor vir die waarheid.
@susanswartz5747
@susanswartz5747 Жыл бұрын
Dankie ABBA VADER vir U WOORD wat so GESEEND deur gegee word ..dankie Pastoor Frik ....mag julle ryklik GESEEN word
@hennievanstaden5860
@hennievanstaden5860 Жыл бұрын
Frik ons moet lewe in gebed!!
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Wees my genadig Jesus.
@pamelablankenberg3755
@pamelablankenberg3755 Жыл бұрын
Baie baie dankie Pastoor vir die Kragtige Woord ek is geinspireer om reg voor Abba Vader te wandel, te bid my bybel te lees, dit is my begeerte om hom te dien in Gees en in Waarheid Halleluja
@marinapohl1076
@marinapohl1076 3 ай бұрын
🙏🏻🙌🙌
@n8440
@n8440 Жыл бұрын
Ek is in trane want dit is wat met my gebeur het toe ek kind was maar dit was n man wat my ma geken het ek was so onregverdig behandel ek moet en ek sal hom vrygespreek ek is in skok dankie ek spreek hom vry hallelujah ek spreek my pa vry dat hy my gelos het en met sy eie familie begin het en ek was weg gestoot ek spreek my ma vry van wat sy aan my gedoen het help my Vader ek het n nodig hallelujah
@annavermmaak2649
@annavermmaak2649 Жыл бұрын
8440,eks baie jammer oor die seer van die verlede.Mag die Here vergoed vir die verlede.
@lynnetteeybers1203
@lynnetteeybers1203 Жыл бұрын
Baie dankie pastoor Frik dat jy die waarheid uit die Woord preek. Dat jy vir ons wat sê ons is kinders van YHVH, deur die Heilige Gees teregwys as ons nie protokol volg nie. Ek staan skuldig en draai weg van al die slegte weë wat jy genoem het bv. FB ens. Goedheid en guns sal jou volg al die dae van jou lewe. Amen, Amen en Amen
@helenabotha3893
@helenabotha3893 Жыл бұрын
Dankie Pastoor Frik jy praat die waarheid. HalleluJaH vir dié preek! Kom ons probeer WÉÉR om te vergewe en REG te bid!
@verster7159
@verster7159 Жыл бұрын
HalleluYah!! Dankie Pastoor vir die boodskap!
@user-fx2qj1fc1v
@user-fx2qj1fc1v 17 күн бұрын
Ekis dankb
@louisediffenthal8647
@louisediffenthal8647 Жыл бұрын
Dankie Pastoor,alle eer aan Onse YAHVAH- SHUA
@joreseprinsloo3005
@joreseprinsloo3005 Жыл бұрын
Die enigste gebed wat ALTYD beantwoord sal word is die van 'n sondaar wat sê vergewe my Here vir die res moet jy in Heiligmaking en verhouding staan
@gretcheneloff3757
@gretcheneloff3757 Жыл бұрын
Frik. Ek wil net al die eer gee aan Skepper God wat deur jou die Woord gebring het. Dit was so vir my gewees en ek dank my Here dat ek die woord gekry het. Alle eer aan Skepper God
@odettenell1577
@odettenell1577 Жыл бұрын
Baie dankie pastoor hierdie is die mooiste preek wat ek nog ooit na geluister het
@petrohouy9338
@petrohouy9338 Жыл бұрын
Om te vergewe is Groot om te vergeet is Godelik.
@MagdalenaBeukes
@MagdalenaBeukes 6 ай бұрын
Dankie vir die goeie saad vandag.Prys Sy Heilige Naam.
@vallerie-annspathelf507
@vallerie-annspathelf507 Жыл бұрын
As ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om dit vir ons te vergewe.... nie ons nie,... HY. Nie uit onsself. Gered uit genade, maar word geoordeel deur werke. Belangrik om die konsep te verstaan. Die oomblik dat ons bely en Christus se naam aanroep, het ons hoop op die ewige lewe en op n regverdige verhoor. Die boeke word ondersoek (die rekord van jou werke) en jou werke sal toon of jou belydenis opreg is en of daar n ommekeer was. Met belydenis het ons die reg op n verhoor met Christus as ons bemiddelaar, Hoepriester en advokaat vir ons saak, sodat niemand kan roem nie en as ons roem, dat ons roem in Christus. Gehoorsaamheid aan die wet v God is die hoogste vorm van aanbidding. Dankie Frik vir boodskap🕯
@leonieduplessis1022
@leonieduplessis1022 Жыл бұрын
Nou verstaan ek , moes die Woord lankal gehoor het… dankie vir die reguit Woord..
@vissiedebeer1417
@vissiedebeer1417 Жыл бұрын
Dankie Here dat U aan ons bekend maak oor hoe ons met U moet praat. Dankie Here U dat U ons daagliks leer om te verander!! Ek het U lief my Koning!!! Dankie Frik vir n goeie preek!!!!!
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 2 ай бұрын
Jes 59:2 God se bepalings. Lewens liefdesverhouding met God en my medemens. Eseg 22:30 Ek het onder julle n man gesoek wat kan instaan vir dié land. Jos 1:3 Niks is weg nie, niks is gebreek nie! Wandel ons in die geregtigheid van God?
@christienebotha6363
@christienebotha6363 Жыл бұрын
Amen & Amen PROTOCOL AND RESPECT TO THE CREATOR OF HEAVEN AND EARTH 🙌 "God said, “Do not approach any closer! Take your sandals off your feet, for the place where you are standing is holy ground..." (Exodus 3:1-8, Joshua 5:15, Acts 7:33) 🙌❤️🙌
@catherinebotha3632
@catherinebotha3632 Жыл бұрын
Dankie Past Frik vir hierdie insiggewende boodskap. Waarheid uit die Woord!!!
@pdriesmal5599
@pdriesmal5599 Жыл бұрын
Wat kan ek sê. Alles is so waar . Dankie vir jou . Dankie vir jou predeging. God seen jou.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Dankie Vader vir die wysheid wat U aan ons weergee. Dankie dat ek kan hoor!
@bessiewilemse5124
@bessiewilemse5124 Жыл бұрын
GOD is Good ek sukkel soms .Money in heiligheid voor JESUS bid,ons mort eerlik bid.
@bessiewilemse5124
@bessiewilemse5124 Жыл бұрын
Mort Seker SEKER wees ons bid in aanbidding. A MEN
@hannieoosthuizen9371
@hannieoosthuizen9371 Жыл бұрын
Hallelujah dankie pastoor Frik vir hierdie Goddelike boodskap
@tanyakotze6754
@tanyakotze6754 Жыл бұрын
Magnificent 🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏
@susanswartz5747
@susanswartz5747 Жыл бұрын
HalleluYAH ... dankie Pastoor Frik ...so so n GESEENDE boodskap ..ek moes dit vanoggend weer luister... mooi dag vir julle
@His2023sa
@His2023sa Жыл бұрын
"Protokol" Honestly this message challenges me. This is great! God's pure Word is a two edged sword! Dankie vir die korreksie! Shalom
@gysvanrooyen1157
@gysvanrooyen1157 Жыл бұрын
Amen...Dankie Pastoor Frik , die woord wat jy bring is 💯 persent en akkuraat en in God Se Wil, ek waardeer dit om na al jou teachings te luister ...jy is So in die WIL van God...wees geseend...💓
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.Vader lei my in U wysheid.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.Raadsman.Skepper van wysheid.
@toekieherselman8781
@toekieherselman8781 Жыл бұрын
Hallelujah. Salom.
@anitasmit1119
@anitasmit1119 Жыл бұрын
Dankie pastoor. Pragtige boodskap.🙏
@lizelledutoit5846
@lizelledutoit5846 Жыл бұрын
Hierdie teaching het my nou so geruk!!
@stellaherapath2676
@stellaherapath2676 9 ай бұрын
Dankie dankie dankie
@ronellevanzyl4232
@ronellevanzyl4232 6 ай бұрын
Dankie, hallelujah waarheid maak vry
@elizabethvanderwesthuizen1196
@elizabethvanderwesthuizen1196 Жыл бұрын
Vader ek dank U dat U my vryspreek as ek vergewe en saam met my stap elke Dag.. Hallelujah Prys U Grote Naam, Amen 🙏🙌🙌🕊️
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.
@verster7159
@verster7159 Жыл бұрын
Shabbat Shalom!!!
@odettenell1577
@odettenell1577 Жыл бұрын
Wat n wonderlike boodskap Amen 🙏
@lesleylouw4946
@lesleylouw4946 Жыл бұрын
Ek wil uitroep ABBA VADER ons het U so nodig in gees in siel en in liggaam, maak my lewend na U Woord
@audrey505
@audrey505 Жыл бұрын
Alles waarheid. Totdat ons Yeshua Seun van God AANNEEM, GLO en VERKLAAR as ons Verlosser! Hy maak ons vry van erfsonde en ons eie sonde. . Dan volg ons Sy voorskrifte...streef na heiligmaking...Dankie Vader ....Seun en Heilige Gees! vir U groot genade en liefde!
@theoholmes6855
@theoholmes6855 Жыл бұрын
Thank you for this wonderful message/lesson that is so much needed ❤️
@Annie-wu7kc
@Annie-wu7kc Жыл бұрын
Dit was n eye opener... Die besef van hoe ernstig ons ons gebedslewe tekort skied. Dankie Frik.
@gerhardvisser3321
@gerhardvisser3321 Жыл бұрын
Awesome boodskap dankie Pastoor Frik .....dankie ook Vir die gebed waarmee u afgesluit het. Geseend is jy en Amelia Frik dankie
@danjoubert2787
@danjoubert2787 Жыл бұрын
Baie dankie vir die boodskap vanaf Abba Vader deur jou aan ons gebring. Amen..
@belindastrydom8595
@belindastrydom8595 Жыл бұрын
Awesome. Baie dankie Frik, mag jul Baie geseënd wees.
@mariovanrooyen6074
@mariovanrooyen6074 5 ай бұрын
Korrek
@helenventer5379
@helenventer5379 Жыл бұрын
Amen en Amen
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Die waarheid.
@antonrossouw8015
@antonrossouw8015 Жыл бұрын
Abba Vader luister na die gebed van suiwer opregte kind. Luister na Sy stem, dit is soos sag soos n koel aand briesie. By spreek vanaf Sy Gees na Sy Gees binne in jou.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Mag daardie vloek finaal gebreek word.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Speel tyd is verby.
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 2 ай бұрын
1 Jou Gees moet bid nie jou vlees nie. 2 Kom nader aan God 3 Ons jaar begin met Pesag 4 Gaan ek dit maak? Hoe bid ek. 5 Het God alle mense lief 6 Joh 3:16 7 Efes 3:14>>>>20 8 Antwoord God my gebed? JA of Nee? 9 Jou gebedslewe moet verander 10 Ons verbintenis met die Lewende God 11 Voordat jy bid. Bid nie vlees nie. God gee om vir jou vlees mens. Bid met jou Gees mens. 12 Is Yeshua en YAHWE EEN? 13 God in die vlees. Hand 14 Moses-Ek sal julle Elohim wees. 15 God is Gees. 16 MATT 6 Onse Vader wat in die Hemel is. 17 Opstanding Hand 2 18 Vlees sterker ad jou vlees. 19 Behaag God in die Gees. 20 Spr 8:17 Dié lief wat My liefhet. 21 Die wat My soek vind ek! 22 Afsondering Gaan weg van My Ek ken jou nie. 23 Jak 4:8 Nader tot my en Ek nader tot jou. 24 Ps 34:16 & 17 Dié OË van YHWE is op die regverdige en Sy oë van ...... 25 Hy vee die herrinneringe van die aarde af ********** 26 Bid kamer 27 Die Aalerheiligste jou binnekamer. Wat is jou besigheid met jou Vadet? 28 Ek hoor jy bid vlees? 29 Gaan deur- Bid met Gees 30 Jou verhouding met die God van Hemel en aarde. 31 Die omgewing waar jy bid is Heilig. 32 Is jy PRIESTER OF IS JY KIND? 33 Die Gawe van die Ewige Lewe-Liefde en Genade. Vir julle is dit moeilik maar vir My nie! 34 Markus 11 : 25 Wanneer julle staan en bid ..... julle oortredinge nie vergewe nie. 35 Jesaja-Vergewe soos Yeshua vergewe het. 36 Jesaja-Die volk raak afvalig gerask van die hemel en aarde. Hulle hande was met bloed bevlek. Vingers van onreg. Bedrog gepleeg. Niemand se saak het hulle eerlik gestel nie. Geen uitspraak is meer betroubaar nie. Swanger van die kwaad. God is onmagtig om ons te help. Gebeur dit nog vandag? 37 Voordar jy bid Maak skoon voor God voordat jy bid. Skel Vloek ensovoort..... Laar staan. Laar jou doop. Was jou sonde af. Jou lewe moet verander. Jes 59:2 Volk, ek hoor wat julle sê "so spreek YHWE ons Elohim. Julle ongeregtigheid het n skeidmuur geword ..... 38 Hoekom lyk my lewe so? Matt 6 Soek Alle eers die Koningkryk van God en AL hierdie dinge sal vir jou gegee word. 39 Kry klaar met die sonde. Waar 2 of 3 saam vergader is God staan in die woord maar daar is n voorwaarde. 40 Wetteloos-ongeregtigheid 41 Ons mis due punt! Gebed werk nie want ons wandel in sonde. Pleeg bedrog pleeg ongeregtigheid. Niemand stel n saak eerbaar nie. Dit is die rede waarom God jou nie antwoord nie. Deut 6 Die bevel van God! Die 10 maagde Gehoorsaamheid Geregtigheid Die Olie-want ek het nie die olie het nie. Maak jou kanaal skoon-vergewe. Was my skoon met U bloed. YHWE ons Elohim te vrees-vrees van liefde. 42 Ongeregtigheid: Afgodery 43 Wat is jou besigheid met God vandag? 44 Jes - waar is God on my lewe? 45 God is magtig om alles vir julle te doen. Hy verberg Hom. 46 Jul sondes het n skeidsmuur geword.......... 47 Wat is sonde: as God jou nie vergewe nie ........ wetteloosheid. Gebed-ons mis die punt-wander in sonde daarom antwoord God nie. 48 Jes 59:3 Julle hande is met bloed bevlek. Daarom antwoord God nie! 49 Wat is geregtigheid? Lewe van sonde. 50 Ons is verdoem-gaan weg julle wat die wetteloosheid is. 51 Gebed werk nie-want ons wandel in sonde Jes 59:3 Julle hande met bloed bevlek. 52 Antwoord God so n gebed? 53 Ongeregtigheid-wat is geregtigheid? Deut 6:29>>>>>>>> Dat dit altyd met ons goed moet gaan! 54 Olie-Gehoorsamheid Olie-Geregtigheid. 55 Lyk na Heiligheid-bud vir my het nie die olie nie. 56 Voor jy bid-maak die kanaal skoon. Was my skoon met U bloed. YHWE obs ELOHIM te vrees. Vrees is lewe van Heiligmaking. 57 Ongeregtigheid: heloween, kersfees! Terg jy God? 58 Jes 59:2 en 3 Julle sonde het n skeidsmuur geword. 1 Joh 3:4 Elkeen wat die sonde doen, doen ook die wetteloosheid. Teenoor Sy Woord. 59 Finansies Gesondheid Ongeregtigheid Wetteloosheid Gebooie verwerp. Gaan weg julle wetteloosheid!!! Hul praat leuns, niemand praat die waarheid nie. Jes 59:2 Gaan weg van My! Daardie deur is toe vir ewig!!! Onvergewingsgesindheid! Het God alle mense lief? Nee-sonde in jou lewe antwoord God nie! Ek het jou nooit geken nie! 60 God se Woord sê "waar 2 of 3 saam bid en oor n saak saamstem, daar is God". Daar is n voorwaarde. 61 Mantra-ongodelike saak. 62 Vergewe-dit is jou ewige lewe of jou ewige dood. 63 Wandel in vergifnis. Vergewe anders het jy moeilikheid. 64 Het jy protekol wanneer in jou gebedsplek? 65 Tabernakel leer jou van die Allerheiligste. 66 Slegte maniere-bêre jou foon. 67 Leef naby die hart van Elohim. 68 Die Bron bly God. 69 Goddeloosheid-Bid en lees. 70 Leer jou Woord-360 Skrifte. 71 Oorlogvoering- wapens van die Gees. 72 Dawid sê as daar sonde in my hart was .... 73 Job 21:14-21 Maar tog (n windhou van God). Rampe vir die goddelose se kinders! Lewebsdraad afgeknip is. Hel op aarde! 74 Ons ouers se ouers het droog gemaak. Suip hoer en remoer! 75 Goddelose se kinders. Joh 9. Met sy eie oë sien. 3de en 4de geslag van dié wat my haat! Generasie vloekke! 76 Jou kinders gaan betaal vir wat jy gedoen het!!! 77 Bid vir jou kinders!!!! Ouers bely jou sondes!!! 78 Job 15:2-6 Kan n verstandige man soveel ... 79 Jou eie mond veroordeel jou! 80 Leefstyl van die Goddelose! 81 Hoe lyk jou lewe? God weet wat jy doen! Is Hy regtig in jou midde? Hoe lyk my lewe? 25
@deonvanrhyn934
@deonvanrhyn934 15 күн бұрын
Hierdie preek laat my net besef hoe ARM ek is in my gebedslewe. VADER help my om in lyn te kom met my gebedslewe.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Dat ek kan bid in die Gees.
@ronellgerber777
@ronellgerber777 Жыл бұрын
Dws hulle het nie God se gebooie onderhou nie. Dit geld vandag nogsteeds. Exodus 20 is n moet tot die einde toe.
@janvermeulenvermeulen5364
@janvermeulenvermeulen5364 Жыл бұрын
Johannes 14 vers 23 praat YAHSHUA die Woord reguit die waarheid.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Laat ek beweeg in due korrekte protokol.
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 2 ай бұрын
Joshua 1:3-5 Wie sal stand hou teen jou? Guns? Het jy guns by God? Hoe praat jy? Praat jy in God se teenwoordigheid?
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Eina.
@suzellefourie8431
@suzellefourie8431 Жыл бұрын
Dankie Vader vir boodskappe soos die. Leeraar, verduidellik asb aan my die protokol van gebed wat Vader sal behaag?
@MenorahTabernakel
@MenorahTabernakel Жыл бұрын
Jy is welkom om kontak te maak met Past Frik Weideman op 083 459 5158. Groete Menorah Sosiale Media Dep
@suzellefourie8431
@suzellefourie8431 Жыл бұрын
Baie dankie.Is daar moontlik epos adres ook?
@MenorahTabernakel
@MenorahTabernakel Жыл бұрын
frik@menorahministries.co.za
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 2 ай бұрын
Is jy die tempel van die Heilige Gees? Besluit!
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 2 ай бұрын
Lewerkanker: alkol misbruik, ongeregtigheid in jou lewe.
@lorraineolivier9517
@lorraineolivier9517 Жыл бұрын
Watter kerk is jy?
@MenorahTabernakel
@MenorahTabernakel Жыл бұрын
Menorah Tabernakel Ons is 'n Messiaanse Pinkster gemeente. Groete Menorah Sosiale Media Dep
@louiselittle9442
@louiselittle9442 Жыл бұрын
Daar is geen blank by die video van vandag sê boodskap nie
@MenorahTabernakel
@MenorahTabernakel Жыл бұрын
Kyk of jou klank by jou aan is want daar os defnitief klank. Groete Menorah Sosiale Media Dep
@lorrainemoodie5241
@lorrainemoodie5241 Жыл бұрын
Shalom en Hallelu yah.!!!!!
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.
@marivandermerwe6522
@marivandermerwe6522 Жыл бұрын
Baie dankie vir die openbaring
@martieduvenhage3932
@martieduvenhage3932 Жыл бұрын
Hallelujah
Kom UIT! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
51:10
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 8 М.
Gli occhiali da sole non mi hanno coperto! 😎
00:13
Senza Limiti
Рет қаралды 17 МЛН
Ik Heb Aardbeien Gemaakt Van Kip🍓🐔😋
00:41
Cool Tool SHORTS Netherlands
Рет қаралды 8 МЛН
👨‍🔧📐
00:43
Kan Andrey
Рет қаралды 10 МЛН
Wat gebeur met die gelowige 5 minute na die dood?
55:19
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 12 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 34 М.
Beheer jou brein, verander in 'n beter jy
1:04:03
Lourens De Klerk
Рет қаралды 2,2 М.
Beoordeel 'n profesie deeglik | Rooies Strauss
48:43
sofTUBE
Рет қаралды 10 М.
Moenie jousself bedrieg nie (Jak 11927) | Vita Dei 525
43:01
Riekert Botha
Рет қаралды 15 М.
Die KRAG van VERANDERING - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:08:12
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 7 М.
Hoe wandel ek in die Gees? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle
32:31
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 10 М.
Die Waarheid Aangaande Die Sabbat DEEL 1 - Deon Allers
57:58
Deon Allers
Рет қаралды 14 М.
Past. Chanthal Whites - Heerskappy
1:04:14
Kruiskyk
Рет қаралды 56 М.
Gli occhiali da sole non mi hanno coperto! 😎
00:13
Senza Limiti
Рет қаралды 17 МЛН