Pastoor Deon , Hou goeie moed , en prys die Here vir die liefde en "BOLDNESS" en die ywer wat Hy in pastoor gesit het , Die Woord word opreg uitgedra en onthou , die saad word gesaai en God sal laat groei !! Dankie vir pastoor se getrouheid en gehoorsaamheid . Ek kyk op na pastoor en ek vra die Here om my ook op te bou in my wandel met die Here , sodat ek ook n God vresende man soos pastoor kan wees , waartoe ek voel die Here my geroep het !!! Vrede en liefde vir pastoor en die gesin , en al die eer aan ons Here Jesus Christus !!!
@neelsduplessis10792 жыл бұрын
Uit die swartse modder kom die witste lelie. Wat HY vir Deon gedoen het, kan HY ook vir jou doen. Prys die HERE 🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌
@alnajooste88572 жыл бұрын
Waarheid is die waarheid, jy is nie streng nie, dit is God se Woord en jy net die boodskapper, dankie vir die waarheid
@mathildalydiapretorius83662 жыл бұрын
dankie vir die reguit Woord,mense moet gewaarsku word om hul lewe by Jesus uit te kom!
@magrietripsold33072 жыл бұрын
En die Woord sê ook onse God is n JALOERSE God; Geregtig Regverdig en Hoog Heilig en Volkome.
@annelizedirkse3388 Жыл бұрын
Hallelujah vir Jesus Christus die Enigste ware Helper
@georgekuhn58432 жыл бұрын
Dis mos nou Woord leer. Dankie dankie Deon. Ons prys ons Hemelse Vader vir hierdie leeringe, uit die Woord van God 🙏🙏🙏 Ek wag ook opgewonde vir die volgende sessie. Ek het na my bekering, te danke aan die bloed van Jesus, hoerery, vloekery, bakleiery, suipery, alles van my afgeskud soos Paulus die slang van sy hand af geskud het, dis net die gemors sigarette, maar ek glo ons Here Jesus sal my met dit nog help. Prys God, Hy het ons lief en lei ons in die spore van geregtigheid, Amen!!!!!!
@marynvanwyk762 жыл бұрын
Dankie Deon. Tyd is kort. As ons bely EN laat staan, Hy is regverdig en sal ons vergewe.
@danielamuller6485 Жыл бұрын
Dankie vir hierdie pastoor. Dit is n preek wat ek net kan se wow. Dit is Baie Baie nodig. Dankie dankie Here Jesus. ❤️❤️🙏🙏🙏
@susanduplessis8642 жыл бұрын
JESUS CHRISTUS U IS MY ALLES. MY GOD IS ABSOLUTELY GOOD!!!!
@lindavandermerwe4102 жыл бұрын
Jesus Christus Alleen. AMEN & AMEN
@gullisdeysel13862 жыл бұрын
Ek is uitverkoop vir JESUS HY is my alles Dankie JESUS
@anneliefifield12972 жыл бұрын
Amen Amen!
@liezelduplessis6557 Жыл бұрын
Dankie dat jy altyd eerlik en opreg is. Jou liefde vir Jesus is aansteeklik.
@marleneschlebusch67062 жыл бұрын
Marlene: Jesus Christus alleen Amen Hallelujah 🙌 Past dankie vir jou getuienis. Waarheid. Gee aan die duiwel geen plek nie. Waaksaamheid.Amen dankie Jesus Hallelujah 🙌
@edwarddippenaar16152 жыл бұрын
Dankie Abba Vader en my Gees Roep uit Hallelujah 🙌 Shalom Geseënde nagrus in Jesus Liefde Amen en Amen.
@pietsmitsteynberg64412 жыл бұрын
Dankie dankue vir hierdie kosbare Woord mag die Here Jesus elkeen se oë oopmaak sodat ons waardig geag kan wees om in Sy Koningkryk te kan gaan Here kom was ons sòos Petrus gevra Here nie net my voete nie maar my hele wese......dankue Deon kan ons nie saam zoom kinders van die Here nie want elkeen het bemoediging nodig in die laaste uur.....vra maar net
@jacosmal11022 жыл бұрын
Sy liedere,verander jou hele uitkyk op die lewe.Lewe saam met Jesus.Amen.
@helenekruger13702 жыл бұрын
Dankie Deon vir hierdie boodskap. Ek weet nie wat om meer te sê nie. Miskien ook Baie dankie Jesus. Dit was asof dit net vir my bedoel was. Ek vertrou elkeen wat dit geluister het, het so gevoel.
@louiseprins94702 жыл бұрын
Dankie Jesus vir hierdie boodskap. Dit is op my harts tafel geskryf. Is so kosbaar.
@deesteynberg49452 жыл бұрын
Hi weereens Deon en dankie vir jou boodskap. Die grom-stem is bekend as "grunge / grunging". Egter baie bly jy is verlos daarvan. Prys die Here 🙌🙌
@jacosmal11022 жыл бұрын
Dankie pastoor vir die wysheid wat u uit die Bybel ontvang en met ons deel.Geseend.
@marthabooth40852 жыл бұрын
Het bogenoemde afgelaai agv loadshedding en dit vanaand geluister. Dit was een van die kragtigste, anointed en dringende boodskap nog. Ek was totaal opgeneem in hierdie Waarskuwing en weet die Here het met my gepraat. Ek moet met jou Pastoor praat en hoop ek kan van sell nr op utube gebruik maak. Baie dankie vir jou gehoorsaamheid aan Gees van God.
@ansiemeyer4326 Жыл бұрын
Ek kan nie genoeg van Jesus Christus kry nie. Lief vir julle en bid vir julle.🙏😭🤗🙌❤
@mariejacobs84822 жыл бұрын
Halleluja, Prys Sy groot en heilige naam.🙌
@lindavandermerwe4102 жыл бұрын
Baie dankie Pastoor Deon vir die Kragtige, diep en treffende Woord. Baie baie vir my beteken. Waardeer opreg. SHALOM
@helenavanderwesthuizen66232 жыл бұрын
Sjoe dankie Deon, ek geniet jou reguit praat🔥🔥🔥🔥🔥
@michelleyvetteswanepoel26382 жыл бұрын
So n powerfull boodskap!only Jesus!
@japieventer9094 Жыл бұрын
JAaaaa JESUS. HRISTUS ALLEEN. LOOF DIE HERE HALLELUJAH !!!!!!!
@elaniekruger69059 ай бұрын
EK geniet jou boodskappe vreeslik baie, reg op die waarheid en jy weet soms en dis so belangrik en dis hoekom ons mos een familie word is dat ons mekaar moet net so bietjie uitwys.....en weer op die pad kry, dankie baie
@biancagardner44522 жыл бұрын
Ek luister trane in my oë na hierdie boodskap! 😭 JESUS! 🙌 Ek eer God vir jou opregtheid my broer!
@elaniekruger69059 ай бұрын
Ag dis so mooi, dankie vir die testimony....God is net awesome!
@jacosmal11022 жыл бұрын
Lekker Deon.Geniet elke sekonde. Amen.
@SamsungJ-gt8bu Жыл бұрын
(
@christinavanderwalt21142 жыл бұрын
Here, vergewe my, help my om op te hou vloek, meer geduld met my mede mens te he, help my om minder te praat en meer te luister, help my om wakker te word on vir U te lewe, want ek will die sonde afle en naby lewe aan U, ek will op die nou pad wandel, nie een met die wereld nie, maar een met U, in Jesus Naam Amen.
@ErnaEngelbrecht7 ай бұрын
Ek nou gebid vir almal wat n vloekende tong moet uitwis dit is n vuil sonde net God Almagtig kan ons van vloek taal genees want God is ons Vader en Sy Heilige Gees red ons
@yvonnedubuson77282 жыл бұрын
Ons dien n wonderbare God
@fransbotha4641 Жыл бұрын
Dankie vir jou mooi boodskap. Die wysheid wat jy uit die woord preek. Fantasties.
@luluhitge5132 жыл бұрын
Beste ding om na te luister as om te probeer slaap. Dankie Koning Jesus, dankie Past Deon.🙏
@ErnaEngelbrecht7 ай бұрын
Bid vir Vrede onder ons Christentene en dat ons mekasr sal help met Baie Liefde
@magrietripsold33072 жыл бұрын
Wanneer n mens die Heilige Gees bedroef, is wanneer mens nie ag gee op sy Stem nie. Nie LUISTER nie en doen nie.
@christanigrini41222 жыл бұрын
Hierdie getuienis het iets in my wakker gemaak. Ek gee Koning Jesus al die eer! Dankie Deon
@leenderdhoutzager9389 Жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie fantastiese boodskap, mag daar nog meer wees
@gerdasmit46902 жыл бұрын
Aaah...dankie Pastoor dat jy dit op You Tube ook deel. Kan nie wag vir die volgende gedeelte nie. 🙏
@jacosmal11022 жыл бұрын
Kan my dit nie in dink nie, maar Jesus werk op die wonderlike maniere.
@rayleneontong9084 Жыл бұрын
Dnki Vader v d God gegewe woord en waarskuwings al kom ek noueers op d bdskappe af. Gseend is j Deon onder d volk 🙌 mag j vn krag tot krag gaan mt Sy woord
@jacosmal11022 жыл бұрын
Dit begin net borrel van binne.Jesus werk op ons.Hy wil elke siel he.
@teresacoertzen5801Ай бұрын
Vader het Beweeg tussen daai Rook tjommiies. ❤
@ErnaEngelbrecht7 ай бұрын
Ek is soms lui om bybel te lees mag God my vergewe dankie Jesus dat U ons Koning is dat U woord staande sal bly dat U bybel ons kennis gee
@lindavandermerwe4102 жыл бұрын
AMEN & AMEN
@christinedutoit-ex3tv Жыл бұрын
Ek is duur gekoop deur MY JESUS MY ABBA VADER
@ReinetteSteenkamp Жыл бұрын
Goeiemore..kyk van Namibie Bai geseende boodskap...en net die waarheid en woord...
@jacosmal11022 жыл бұрын
Amen.
@ErnaEngelbrecht7 ай бұрын
Dankie Deon
@jacosmal11022 жыл бұрын
Halleluja.
@katysteffen74842 жыл бұрын
Amen!!! Dankie Deon ❤️
@roderickhepburn6589 Жыл бұрын
Heiligheid
@mariejacobs84822 жыл бұрын
Ek moet oor die Here praat. 🙌
@jacosmal11022 жыл бұрын
Baie waar pastoor.
@ellaeverts24764 ай бұрын
Kan jy asb die link verskaf na deel 2? Sien baie uit daarna. Groete, Ella
@wilnaerasmus65002 жыл бұрын
Hi Deon dankie vir die ware boodskappe. Wanneer gaan jy imn Middelburg bedien. Ons is n klompie wat sal deurkom van Witbank.
@rethamoolman858625 күн бұрын
Jesus Christus alleen 🙌🏻
@francoismeyer37879 ай бұрын
Ja Here
@ansiemeyer432610 ай бұрын
Bid asb vir my, want ek voel regtig dat ek nie in volle oorwinning kan kom nie! Ek bly in 'n ouetehuis in 'n buitekamer en my hart is baie seer. Hul is nie heeltemal normaal nie en ek is bevoorreg omdie vrug van die Gees van die Here Gees te ontvang het.😭Dit breek my hart en ek wil nie die hemel mis nie!!! GROOT asb!!! Ek bid vir jul en Huus Levi!!! Sterkte en wees geseend!!!🙏🙏🙏❤
@lorrainevanwyk31432 жыл бұрын
HEILIGHEID!!
@TanyaWilkins-fy5tz Жыл бұрын
Hello past Deon wat is past se suster Natasha hoe Kan ek kontak he met haar wil graag die DVD oor satanisme he
@racheldebeer50922 жыл бұрын
Ek móét oor Christus praat!
@DrikaNel6 ай бұрын
Jesus vir altyd
@lindavandermerwe4102 жыл бұрын
HEILIGHEID
@sylviaording56992 жыл бұрын
Jesus Christus!!alleen
@ErnaEngelbrecht7 ай бұрын
Ek hast myself oor vloekende tong
@ErnaEngelbrecht7 ай бұрын
Skep nuwe moed na gebed en dink voor jy praat want ons dink nie voor ons prast nie Vergewe my Here vir elke vuil woord uit my mond elke ydel woord van U Heilige naam
@jantromp5952 жыл бұрын
Ekt die woord nodig
@jantromp5952 жыл бұрын
En ek seker skuldig aan als wat jy hiebinne se
@rikagreyling62022 жыл бұрын
Mag Vader jou help om 'n LIEFDE vir SY WOORD TE KRY! En om jou te help om 'n 360 grade draai te maak🙏
@inapohl54422 жыл бұрын
Dankie Deon. I am on FIRE FOR JESUS. 🔥 Dankie dat jy reguit praat. Jesus se koms is naby. God seën jou.