Рет қаралды 30
Ontdek die kern van ons beskouing oor geloof en rede in hierdie verkorte weergawe. Prof. Danie Goosen en dr. Daniël Maritz bespreek hoe geloof en rede mekaar aanvul en nie in teenstryd met mekaar is nie.
Kyk hierdie samevatting om ’n vinnige maar betekenisvolle blik te kry op hoe Akademia geloof en rede integreer. Vir ʼn meer diepgaande bespreking, kyk gerus na die volledige weergawe hier: • Geloof in Rede in Same...
#Akademia #GeloofEnRede #NPvanWykLouwSentrum #DanieGoosen #DanielMaritz