Рет қаралды 60
Miederpark Gemeente
Die stryd tussen geloof en twyfel het dikwels met ons eie vrese te make. Vrees kan jou verlam en die deurbrake wat God vir jou wil gee, kom steel: Skriflesing 1Sam.13-14