Wat ń wonderlike blessing. Mag Jesus jou seën, Piet, met meer en meer van Sy liefde en Sy onderrig vir ander. Ek waardeer jou baie en jou sang bring my in aanbidding vir God, Jesus en Heilige Gees
@BrunnerduToit Жыл бұрын
Sjoe baie dankie. Dis wat ek nodig het. Dankie Here vir die mooi sang talent wat U Piet mee geseen het om siele te roer om uit te ruik tot U. Liefde groete Brünner du Toit
@christinaventer4901 Жыл бұрын
ag jy is my gunsteling sanger baie dankie God bless
@magrietheydenrich3084 Жыл бұрын
Amen. Baie dankie Piet vir jou pragtige sang en gebede.❤Here hou my gedagtes en hart altyd gerig op U want ek het U so nodig.Amen.
@corneliusmaree5770 Жыл бұрын
Dankie Heer vir die gawe aan Piet Smit
@leebotha6497 Жыл бұрын
Sing nog net so mooi soos baie jare gelede toe ek hom die eerste keer in Pretoria hoor sing het. 🙏
@mariannameyer4719 Жыл бұрын
Watter seën is jy, jou sang en bediening in ons lewe Piet Smit🎉....Dankie Vader dat U Piet as dienskneg gebruik as U dienskneg en vir sy sangbediening...ons eer U....
@tiniegeldenhuis9637 Жыл бұрын
Baie dankie Piet dit was regtig baie spesiaal. God seën u .
@hesterdupreez5429 Жыл бұрын
Dankie Piet Smit van begin tot ended bly jy dieselfde dankie vir mooi sang en bemoedegingde woorde
@renevanrooyen7735 Жыл бұрын
Baie dankie Piet, oorvloedige seën en liefde vir jou!
@perciaviviers1342 Жыл бұрын
Baie dankie dit beteken baie vir my❤
@hesterdupreez5429 Жыл бұрын
Dankie Piet Smit ❤nou is ek weer vol moed vir die dag
@mattheusheyns465127 күн бұрын
DUISEND DANKIES HERE JESUS vir Piet se gehoorsaamheid en dat hy die instrument in U hand is,reeds vir 40jaar in my lewe. Baie dankie,ek weet ons HEMELSE VADER sal jou seen op SY spesiale manier
@hesterwepener9716 Жыл бұрын
Hoe verryk en verkwik is my gees en siel nie. Dankie Heer. Dankie Piet
@jacquesgeldenhuys4946 Жыл бұрын
Het ek dit nou geniet... Baie dankie.. Oom Piet kan sing!
@merciacloete9311 Жыл бұрын
Dankie Piet, jy bly uiters geseend.
@susandewet-zc3gk Жыл бұрын
PIET SMIT JY IS VOORWAAR 'N KONINGSKIND. MAG JY BAIE MENSE RAAK MET JOU WONDERLIKE STEM
@annemarievisser4114 Жыл бұрын
Abba Vader seen Piet en sy gesin met gesondheid en ,liefde.seen hul finsnsies Beskerm en bewaar hulle asb
@eyl2945 Жыл бұрын
Prachtig! Dankuwel.
@hettieventerroos5490 Жыл бұрын
Dankie Ek Kon net in oorgawe Saam sing
@annaleroux7707 Жыл бұрын
Dis pragtig baie dankie Piet ❤
@AnnamarieBennette7 ай бұрын
My hart behoord vokome aan my vader in die hemel amen🙏
@corriepieterse9483 Жыл бұрын
Ek is n man van 72 en dankie Heer vir die genade om per geluk hierop kon ingaan.Piet die het geioop. Geseend Sal jy wees