Gerduan Kemp - Alles Tot Nou

  Рет қаралды 3,595

Gerduan Kemp

Gerduan Kemp

Күн бұрын

Alles Tot Nou - Official Music Video © 2024 Gerduan Kemp
Composers: Gerduan Kemp / Emil Paul
Music Video: Gerduan Kemp Photo & Film
Producer: Hugo Ludik @ Muse Studios
Gerduan Kemp Management: Artist Village
PR & Marketing: Starburst Promotions
Publisher: David Gresham Music
Lyrics:
Ek en jy is dalk tydelik
Soos jy hier langs my lê is dit duidelik
Sal jy my vergewe as ek nie wil opstaan
Dis dalk onvermydelik
Was jy jaloers, jy moet dalk weer verduidelik
Voor ek weer die langpad na môre moet in vaar
As ek jou kan voel maar nie meer aan jou raak nie
As ek jou sien is dit nog nie te laat
As jy my stem hoor maar ons nie meer praat nie
Wil ek jou hande gryp en jou nooit weer laat gaan
As liefde weer voel soos ‘n sintuig
Sal dit min vat om my te oortuig
Elke tree wat ek gee sonder ophou
Alles tot nou, het my gebring tot hier by jou
Vreemdeling in my hande
As ek in die dag droom oor my hand deur jou hare
kan jy al die woorde weer hoor in my stem
Die lakens waar jy slaap lê weer leeg
As ek jou kan voel maar nie meer aan jou raak nie
As ek jou sien is dit nog nie te laat
As jy my stem hoor maar ons nie meer praat nie
Wil ek jou hande gryp en jou nooit weer laat gaan
As liefde weer voel soos ‘n sintuig
Sal dit min vat om my te oortuig
Elke tree wat ek gee sonder ophou
Alles tot nou, het my gebring tot hier by jou
As ek jou kan voel maar nie meer aan jou raak nie
As ek jou sien is dit nog nie te laat
As jy my stem hoor maar ons nie meer praat nie
Wil ek jou hande gryp en jou nooit weer laat gaan
As liefde weer voel soos ‘n sintuig
Sal dit min vat om my te oortuig
Elke tree wat ek gee sonder ophou
Alles tot nou, het my gebring tot hier by jou
Elke tree wat ek gee sonder ophou
Alles tot nou, het my gebring tot hier by jou

Пікірлер: 5
@JuanriVanDerWalt
@JuanriVanDerWalt 11 күн бұрын
Baie baie baie nice song 🫠
@ilonkedorksen2337
@ilonkedorksen2337 10 күн бұрын
SJOE GERDUAN DIS AMAZING GEDOEN JY KAN BAIE TROTS WEES JY IS AWESOME JY VERDIEN N AITSA TOEKENNING VIR AL DAAI WERK WAT JY IN DIE MUSIEK VIDEO GESIT HET EK GEE DIT N 10/10 VIR JOU WERK EK HOOP REGTIG JY KRY N AITSA VOLGENDE JAAR LIEFDE ILONKE DORKSEN❤️
@fatsnetto3600
@fatsnetto3600 11 күн бұрын
Well 🎉 Done Gerduan. Beautiful 🎵 lyrics. With so much emotion. Wishing you all the Best going forward.
@GerduanKemp
@GerduanKemp 11 күн бұрын
Thank you so much!!!
Al Die Woorde - Gerduan Kemp (feat. Tasha)
3:44
Gerduan Kemp
Рет қаралды 18 М.
Life hack 😂 Watermelon magic box! #shorts by Leisi Crazy
00:17
Leisi Crazy
Рет қаралды 10 МЛН
Как мы играем в игры 😂
00:20
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 3,2 МЛН
Mix - EMAA x Mario Fresh - Ti-as fi dat timpul meu
34:38
Mix Muzica
Рет қаралды 562 М.
Otto Klotz - Ons (official Audio)
2:45
Otto Klotz
Рет қаралды 12 М.
Cele Mai Ascultate Hituri Romanesti 2023 🔝
35:32
Aural Escapes
Рет қаралды 1,6 МЛН
Gerduan Kemp - Koffie In Die Kroeg (Amptelike Musiekvideo)
3:01
Gerduan Kemp
Рет қаралды 17 М.
Muzica de Toamna 2024 🍁 Cele mai bune Melodii Romanesti
1:05:35
Global Records
Рет қаралды 127 М.
Muzica Romaneasca de Vara 2024 - Cele Mai Bune Melodii de Vara 2024 (Hituri de Vara 2024 Mix)
1:00:39
TopMix Romania: Muzica Romaneasca 2024
Рет қаралды 729 М.