Hoekom is daar nie 1000 thumbs up wat mens kan gee nie. Fantasties ! Neem 'n mens so ver terug. Beautiful
@AndrewSchoeman-m5d15 күн бұрын
Ja dis so mooi
@JakeDaMuzz2 жыл бұрын
My gunsteling Afrikaanse liedjie, Ek ry nou amper elk dag trein in Duitsland en Ek dink elke dag aan die song.
@HeikevonMaltzahn2 ай бұрын
Ek geniet dit net so!!
@kundaichiremba7279 Жыл бұрын
Heard this germ back in 2015 first time, instantly got hooked, didnt understand a single word. Got the English translated version afterwards. Top notch.
@jmlewis012 жыл бұрын
Wanneer die lied speel, sit jy neer wat jy doen en sit... Laat die nostalgie oor jou spoel.
@charlotterentzke7970 Жыл бұрын
Die verlange gryp my aan my hart. Ek was jou inderwyseres in Graad Een op Nababeep....ek was jonk , my eerste onderwyspos , jy was nog 'n pragtige blondekop seuntjie. Dit was sonder twyfel die beste tyd van my lewe.....het altyd geweet dat jy iets van jou lewe sal maak en nou kan ons net terugkyk na die wêreld waar ons elke Lente God se tuin aanskou......en verlang....Groete hier uit die kaap van jou juffrou wat nou 'n ou vrou is...mooi loop.
@mornefarmer40952 жыл бұрын
Dankie Mede namakwalander Vir hieri song Richard. Nababeep en Okiep Se klipkoppies staan trots met hul kenne Ini lug. Dankie man.
@augustinogeorgecloete8050 Жыл бұрын
❤❤❤namax❤❤❤
@matthysvandenberg1082 Жыл бұрын
My en ouma en oupa se song stilbaai toe
@HeikevonMaltzahn2 ай бұрын
Immer wieder eine Freude sauberes afrikaans zu hören🎉 Groot dankie!!
@delmaneboshoff56102 жыл бұрын
Ai, hoe vat die liedjie my terug na n baie ver vergeet tyd in my lewe..... n tyd toe ek nog kind was, en dinge soveel eenvoudiger was.
@claudedaubies776510 ай бұрын
Baie mooi interpretasie van hierdie roerende nostalgiese liedjie, verfilm in 'n gepaste omgewing !
@JohannesHansie-fv2ho9 ай бұрын
Ek miss hier die jare
@unconditionalloveberni42956 жыл бұрын
Many people write songs, but this man wrote the story of my life! I am always tussen treine en tussen stasies! Thank you for posting this!
@denzilhendricks13812 ай бұрын
Eks kleuring, maar die sal n classic bly...trots Afrikaans😢😢❤
@leonvos79982 ай бұрын
Ons is mense van die land. Van die aarde. Ons is Afrikaans. Trots.
@Anneke-t1l15 күн бұрын
Hemel hulle sing fantasties saam kom moenie laat ons te lank wag vir nog nie asb ❤❤❤
@toscabrutus1781 Жыл бұрын
Briljante liedjie. Ek is mal daaroor groete uit Lima Peru.
@britneyjacobs689 Жыл бұрын
❤mamma ekke verlang soo na my mammie ek is stukend ma ek sukel om sonder j aantegaan tihana😢
@mundusuys8739 Жыл бұрын
Ek is jammer. Ek hoor jou pyn. Sterkte en liefde vir jou.
@henrywill7028 Жыл бұрын
Mooi liedjie, groete uit Duitsland
@SheryldeneWagener Жыл бұрын
Hoendervleis mooi! Wow, ongelooflike lied.
@elsabesnyman852415 күн бұрын
Kan oor en oor luister. Voorspoedige Nuwe Jaar ❤
@anitamaree91213 жыл бұрын
Wat kan ek sê? Dis een van die mooiste songs Ever!!!!!gesing deur die most beautiful souls ever!!! Dankie
@petrusvaneeden128923 күн бұрын
Super mooi lied! Keurig gedaan door stoere jongens! Doe zo voort!
@pieterloftus54885 жыл бұрын
Steeds een van die mooiste liedjies ooit. Ook omdat dit so diep beskrywend is van die emosie. Ek kan dit nie luister sonder om trane te kry nie. Ek en my eerste vrou - my eerste groot liefde - het so trein gery. Altwee se pa's kon vrypas kry. So, ons het trein gery. Ons was so naby aan mekaar dat dit genoeg was om ons bestaan hemels te maak. Ons was die wilde wind se blare. Ek ruik nog die yster. En dan glip alles met die tyd weg... mens verleer om te kyk ja.
@jeffbaxter87704 жыл бұрын
Pieter, baie dankie vir die vertel van jou lefde.
@liebopperman67572 жыл бұрын
..... Q
@PieterRoos-cn2kp Жыл бұрын
baie emotioneel maar great was n plesier om richard te ontmoet
@ZeruniqueBrooks-o8u18 күн бұрын
Dink aan my weermag jare baie trein gery pragtig👍
@LloydNofemele4 жыл бұрын
Most Probably One Of The Biggest Songs In South Africa, Makes Me So Proud, Makes Me Think Of Ballard Vir n Enkeling, Arende en Konings, Afrikaans Lidjies Is In Die Hart, Liefies Baie.
@tomnicholls90163 жыл бұрын
I wonder if you could post the lyrics of this song in Afrikaans, please? Thanks!
@stevenmarx68667 жыл бұрын
My gunsteling liedjie van alle tye. Ai, die Nostalgie.
@rickertduplessis3757 жыл бұрын
Daarmee stem ek saam, myne ook!
@stevenmarx68667 жыл бұрын
+Rickert du Plessis 👍
@incognitoomen78987 жыл бұрын
Ja ek onthou nog toe my pa die liedjie gespeel het terwyl hy die vuur aangesteek het. daai tye was ek in my ellement
@lozannevanniekerk54892 жыл бұрын
Kinderdae met die cd wat speel
@deanbensch4416 Жыл бұрын
Pragtige lietjie.Ons Boere verdien beter...
@johanneshansie43642 жыл бұрын
Ek Miss hierdie days
@deanbensch4416 Жыл бұрын
ek ook
@rethieloubser19042 жыл бұрын
So mooi
@crystalvanstaden-fo6ju Жыл бұрын
Beste liedjie ooit 😍
@markwilliams42012 жыл бұрын
This song brings back a lot of brilliant memories.Thankyou SAR, you were the best.
@robertcousins26683 жыл бұрын
Video was filmed at the liquidated Reefsteamers at the old Germiston Depot. Loved all the Locos there.
@LouisPienaar-mz9wsАй бұрын
My father worked at germiston stoker then electric then Durban where I
@JohannesHansie-fv2ho9 ай бұрын
😂 my ou dae ek miss dit baie 🎉🎉
@peterferreira4702 жыл бұрын
Good old South Africa
@stringbean34422 жыл бұрын
Voel asof ek by n Lee stasie sit my ma het haar trein vir ou Laas geklim en sy Kom nie terug nie. Ek onthou ons tye Saam ek onthou hoe ons Almal die laaste episode van benade vir n enkeling gekyk het en hoe die liedtjie dit uit gespeel het ek onthou hoe doe trane vlak in oe gesit het... Nou stroom hulle teen my wange af... Ek onthou n lewe vol liefde met jou Ma... Ek Sal vir my trein wag en Sal jou altyd ondeidiglik mis.
@edwillfourie42802 жыл бұрын
💔😢🤝🏽 Baie sterkte.
@stringbean34422 жыл бұрын
@@edwillfourie4280 Baie dankie
@edwillfourie42802 жыл бұрын
@@stringbean3442 🤝🏽
@magdalinefourie89653 ай бұрын
Baie mooi herhindrring en Pragtige Lied
@BwSTv-by3mg4 жыл бұрын
Brings back my child days . Thanx
@annelizebritnor67155 ай бұрын
Ooh So Lief vir die 2 Manne Richard vd Westhuizen en Gerrit Steyn julle mag maar Afrikaans Sing Pragtige boodskap ❤❤❤
@thilobraun44972 жыл бұрын
Pragtige lied
@claudiatomas4131 Жыл бұрын
Yes you can say that again 🎉🎉🎉🎉
@anirwucher13304 жыл бұрын
Pragtig! Julle sing met soveel emosie.
@lozannevanniekerk54892 жыл бұрын
Memories van my kinderdae cd speel
@beerconcoatingsptyltd26767 ай бұрын
Perfect
@BIGMAMAUSA1 Жыл бұрын
❤ from 🇧🇷…
@jeffbaxter87704 жыл бұрын
Ai, dis mooi. Dankie manne.
@Galaxy-ho2pk Жыл бұрын
Richard van der westhuizen still my favourite afrikaans singer he has a beautiful voice
@laonepatricesegootsane96017 жыл бұрын
Got no idea what you buddies are saying...but i sure love this version of the song! Thanks for sharing this Good Music :)
@renevanderwesthuizen15207 жыл бұрын
Aaah man - I wish I could explain every single word of this song to you :) But it basically comes down to how innocence was lost between simple train tracks, where two souls got separated. "Between trains.... between the stations, we are left with empty train tracks. Empty spaces where our innocence got lost forever." Or something like that ;) But it shows you, real depth are felt with the heart, even if you don't even understand the words. Thank you for showing this to me, once again :)
@jeffbaxter87704 жыл бұрын
René, well explained, love the song.
@tomnicholls90163 жыл бұрын
@@renevanderwesthuizen1520 I wonder if you could post the lyrics of this song in Afrikaans here? Thanks!
@estellerichards41102 жыл бұрын
@@tomnicholls9016 Ek wonder wat van jou geword het Jy wat nog so By my spook Ek weet net ons het die vuur gemaak Die wêreld aan die brand gestook Nou is die nagte soveel stiller Die dae eis sy eie tol Maar ons twee was die wilde wind se blare Ons kaartjies lê die hele wêreld vol Tussen treine Tussen stasies Lê daar basies Net die leë spore Tussen treine Tussen stasies Lê die leë spasies van die onskuld nou verlore Nou vra ek waar het alles begin Die ding van los wees voor die wind Onthou jy ook die rook, die yster Die lig wat in die verte blink Dan dink ek terug aan soveel dae Soveel stawe op die spoor Ja daar was voorheen 'n tyd van treine Waar en wanneer het ons dit verloor? Tussen treine Tussen stasies Lê daar basies Net die leë spore Tussen treine Tussen stasies Lê die leë spasies Van die onskuld nou verlore Elke keer was dit 'n afskeid Elke keer weer 'n begin 'n Honderd haltes langs die spoor Elke stasie het sy eie skim Miskien het ek Verleer om te kyk Jy bepaal jou eie baan (Ooh) Soms sien ek die skadu Van jou spieëlbeeld As spieëls Verbrokkel voor die maan Tussen treine Tussen stasies Lê daar basies Net die leë spore Tussen treine Tussen stasies Lê die leë spasies Van die onskuld nou verlore
@wendystevens19768 ай бұрын
It moves me, so much nostalgia ❤
@karenvanrhyn2 жыл бұрын
Lyk soos n tweeling🥰💕💕
@RamonMarais-k2k2 ай бұрын
Ou Richard van der Westhuizen is darem a likable ou.
@kiwithefallenmanta818 Жыл бұрын
Ag mooi man julle 🎉
@brucemclean3673 жыл бұрын
1980 uit die army R10 petrol newcastle durban toe pass getroud Bliksem die liedtjie som alles op
@elbietaljaard21955 жыл бұрын
mooiste mooi
@mariacronje28204 жыл бұрын
Mooiste liefdesverhaal van baie jare gelede
@johandeklerk34012 жыл бұрын
super
@yolandigrobler36974 жыл бұрын
Baie mooi
@andries33396 ай бұрын
Tydlose musiek!
@diekkruger31373 жыл бұрын
Onverbeterlik💟
@GatsbyDen0415 жыл бұрын
Jislaaik die liedtjie vat my ver terug na my kinderjare
@karinvantubbergh34183 жыл бұрын
Dis darem besonders. Afrikaans, my taal!
@brendaprinsloo22124 жыл бұрын
Absoluut beautiful ❤
@taniamuller7985 Жыл бұрын
Laat alle emosies na die oppervlak borrel! En daardie hoed Oom Richard? Dieselfde een as in die 1991 video saam met Oom Lochner?
@janinebob24607 ай бұрын
Janine es mi Naam I like it because of my boss Beren Van DER Berg ❤😘
@julisannkemp34115 жыл бұрын
So mooi song julle steme is gemaak vir die song
@johanneshansie43642 жыл бұрын
Kan ons dit nie trug draai nie
@PietStemmet2 ай бұрын
Selfs ou piet skille se dis n treffer
@martinsupra94127 ай бұрын
Ja en nou is tot die spoor lyne gesteel
@lawrencenannes42603 жыл бұрын
This song should now mark the ANC election campaign song.imagery typical of the destroyed train service and infrastructure in our country nw!!!!
@FrederickMuller-w2s9 ай бұрын
It's not the translation you must understand what they are saying and you won't understand
@HansieKoen Жыл бұрын
As ek die tyd Kon trug draai😮
@johanneshansie43642 жыл бұрын
Bring die ou tyd terug
@ryanfouche62262 жыл бұрын
Wie sou ooit kon dink jy sal die klak klak van n trein en die harde bankies van n trein statsie mis en dit vergelyk met n makliker beter tyd
@alferrojulius5180 Жыл бұрын
Ek stem saam..absolute nostalgie...Worcester stasie...1980
@johanneshansie43642 жыл бұрын
✌👌👋👋🆒🆗👍
@buddy28283 жыл бұрын
Pragtige kitaarspel!
@jeffbaxter87704 жыл бұрын
Wat is dit wat hul hieroor sing? Is dit die verlis van die goeie ou daë, of miskien die verdwyning van die ou stoom lokos?
@annekebotha12019 ай бұрын
'n gunsteling!
@johanneshansie43642 жыл бұрын
ja a men's word ouer en hare gaan voor yt
@johanneshansie43642 жыл бұрын
ek is Hansie koen lyster lekker music op sy Best e👌✅📢📢
@johanneshansie43642 жыл бұрын
Ek sal graag agterelke man weer op tv will sien
@Christa6969 ай бұрын
Dit was Ballade vir n Enkeling, nie Agter elke man nie
@johanneshansie43642 жыл бұрын
Die kinders word so anders grood
@HansieKoen Жыл бұрын
Waar is Agter elke man😅
@adriaanpienaarАй бұрын
Die reeks is gedeeltelik in die laeveld firfilm in besonder waterval Boven I Dorp waar Ek I Paar jàar gewerk het my liefde daar gekry en weer verloor goeie ou tyd Alles verlore en verbrokke met die nuwe politieke bestel