Gerhard Steyn & Loufi - Partykiehonde (Amptelike Musiekvideo)

  Рет қаралды 874,550

Gerhard Steyn

Gerhard Steyn

Жыл бұрын

Beskikbaar op alle digitale stromingsdienste 5 Mei 2023.
_____________________________________
Lirieke:
Bra hoe't ons nou weer hier opgeëndig?
Met die Cruiser tjom, met die Cruiser
Brandewyn, Bakkies en Boude
Whiskey saam met Soda
Ek en jy
Een dop manne raak tuff
Manne wil blaf
Manne soek sap
Biltong, Tjoppies en Boobs
en daars girls oppie supatubes
Kom laat ons gly
Mamma maakie manne mak
Manne wil tjank
Mamma gee pak
Pappa laat klap die skote
Tannie sê sy kannie
maar sy hettie meer 'n man nie
Mamma ruk los jou knope
Sit dai hele ding in want daars heuning in
Loop soos 'n Boss - Onbeskof
Maakdai partykie honde los en
Laat hom Knor - hie'kom ons
Laat hom Tjank - hie'kom ons
Laat hom Blaf
Loop soos King Kong - skink jou dop
Laat dai Partykie hond uit kom
Maak vol my glas
Laat hom Knor - Hey
Laat hom Tjank - Hey
Laat hom Blaf
Sonskyn, bier, vakansie
en 'n lekker stoute dansie
ek en jy
Een stry mamma is naar
Mamma is kwaad
Mamma is klaar - Wow
Die honde jaag die Katte
Want hulle krap ons mags en ratte
Maar liefie dis okay
Een kyk Pappa raak bang
Pappa weet al
Mamma wil gaan - Nou
Pappa laat klap die skote
Tannie sê sy kannie
maar sy hettie meer 'n man nie
Mamma ruk los jou knope
Sit dai hele ding in want daars heuning in
Loop soos 'n Boss - Onbeskof
Maakdai partykie honde los en
Laat hom Knor - hie'kom ons
Laat hom Tjank - hie'kom ons
Laat hom Blaf
Loop soos King Kong - skink jou dop
Laat dai Partykie hond uit kom
Maak vol my glas
Laat hom Knor - Hey
Laat hom Tjank - Hey
Laat hom Blaf
Dit vat een van die manne
met 'n branna om te hanna hanna
Voordat Mamma almal wil pakslae hê (hey ho)
Eks like nee mamma mamma eks nie deel van al dai drama kom ons kry die kar laat ons gaan
(hey ho)
Dit vat een van die manne
met 'n branna om te hanna hanna
Voordat Mamma almal wil pakslae hê (hey ho)
Eks like nee mamma mamma eks nie deel van al dai drama kom ons kry die kar laat ons gaan
(hey ho)
Sit dai hele ding in want daars heuning in
Loop soos 'n Boss - Onbeskof
Maakdai partykie honde los en
Laat hom Knor - hie'kom ons
Laat hom Tjank - hie'kom ons
Laat hom Blaf
Loop soos King Kong - skink jou dop
Laat dai Partykie hond uit kom
Maak vol my glas
Laat hom Knor - Hey
Laat hom Tjank - Hey
Laat hom Blaf
Laat hom Knor
Laat hom Tjank
Laat hom Blaf

Пікірлер: 60
@tiaandupreez
@tiaandupreez Жыл бұрын
Nooi Al Jou Mense!!! Ja, gaan SÊ JOU MENSE dat hierdie duo is terug! #DangerousDuo🔥🎵🔥 Even jou honde🐩🐶🐾gaan nou Partykie Hou! Ek weet dat almal nou die chocolates uit hierdie ding gaan luister!
@andreamiles6956
@andreamiles6956 Жыл бұрын
Lekker my mater! Net betyds vir vanaand se braai! Well done!
@hanri240
@hanri240 Жыл бұрын
Julle is 'n GREAT kombinasie! Lovit.👌🏻
@melaniethomas7096
@melaniethomas7096 Жыл бұрын
Loufi and gerhard steyn are the best❤❤❤🎉🎉
@christolesch9003
@christolesch9003 Жыл бұрын
We're eens skop gat tune lekker man lekker
@dejagerwamsdejager8225
@dejagerwamsdejager8225 Жыл бұрын
Lekker manne hou aan die musiek bring ons soek partytjie tunes!!
@user-qb7ol8pk7w
@user-qb7ol8pk7w 10 ай бұрын
Awesome song,Gerhard en loufi,geniet Di song,julle islegend3s
@nathandebruin1942
@nathandebruin1942 Жыл бұрын
Lekker party song love dit❤❤❤🎉🎉🎉
@jacoswanepoel5552
@jacoswanepoel5552 Жыл бұрын
Lekker man waar pak ons die coolerbox en laat die honde blaff ....... hier in die vaal #gaansejoumense #gerhardsteyn
@hannavanderwalt5172
@hannavanderwalt5172 Жыл бұрын
Lekker lekker love die song!!!!!!!!!
@christellevandeventer4217
@christellevandeventer4217 Жыл бұрын
Love it
@lizavandervyver48
@lizavandervyver48 Жыл бұрын
Nog n lekker liedjie dankie manne ons gaan groot gaan op die een
@christiaanbasson2787
@christiaanbasson2787 Жыл бұрын
Lekker lekker
@adamgericke5580
@adamgericke5580 Жыл бұрын
Lekker manne 🎉🎉🎉🎉 love die song
@user-zh9ig3wu9i
@user-zh9ig3wu9i Жыл бұрын
NICE SONG!🎉🤩💥
@geno8774
@geno8774 Жыл бұрын
Weldone gerhard en lofi awesome liedjie lekker dans ek nou
@devilliersmaree4303
@devilliersmaree4303 Жыл бұрын
Ek was up vote 1000! Beat that!
@user-tg1xt7gn9m
@user-tg1xt7gn9m 3 ай бұрын
Cool song
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Yessss Julle is treg nou ❤❤. Yessss guys you are back now❤
@SAlaaitie
@SAlaaitie Жыл бұрын
Nog losbandigheid, en nog suip. Hoe verheerlik mens God in alles wat jy doen soos die skrif wil he ons moet, en dan sing of luister mens na so iets... As jy nie in God glo nie, by all means gaan maar voort, maar die nagevolge is nie lekker nie. En nie in die sin dat God almal net wil straf nie, losbandigheid en drank grou jou eie graf, nie die Here nie. Ek luister maar na Namibsroos, of Soos bloed. Iets met diepe betekenis, wat jou laat dink.
@elizeviljoen6636
@elizeviljoen6636 Жыл бұрын
Ag asb....dis mense soos jy wat mense niks gin....scroll verby as dit jy pla....en God sal hule seen want dis hul besigheid as sangers en geld wat sorg vir hule gesinne....dis jy wat dit nou wee uit n ander oogpunt sien as losbandigheid....
@omnihein9322
@omnihein9322 Жыл бұрын
Ons is better af sonder mense soos jy by a party, wat van niks anders kan praat as a 2000+ jaar ou boek nie en die goeie tye vir almal anders altyd will bederf. So gaan luister maar na jou musiek en praat met mense soos jy daar. Dis nie as of meeste van ons hemel to gaan in die eerste plek volgens die bibel danksy wat ons voor ouers an gevang het nie, so ek gaan my tyd maar geniet en nie myself steer an mense wat dink hulle poophol ruik lekker nie.
@SAlaaitie
@SAlaaitie Жыл бұрын
Dalk die god wat jy dien sal mens seen op so iets, maar nie die Een wat ek dien nie.
@SAlaaitie
@SAlaaitie Жыл бұрын
Soos ek gese het, as jy nie glo nie, doen soos jy goed dink. Jesus is lief vir jou as jy maar net weet en Hy is nie net uit om jou te straf nie maak nie saak wat jou voorouers gedoen het nie. Jy kan vandag die keuse maak om Hom te dien
@user-wr9re2ip7j
@user-wr9re2ip7j Жыл бұрын
Well done nice party song
@synthwave7
@synthwave7 Жыл бұрын
Lekker Gerhardt en Loufi
@schalkvanderwesthuizen8803
@schalkvanderwesthuizen8803 7 ай бұрын
Die twee se stemme pas so goed saam dis amazing 🤩🤩
@arlo_plays
@arlo_plays 7 ай бұрын
Julle moet nog maak loufi en Gerhard is awesome
@MudAndDustMoto
@MudAndDustMoto Жыл бұрын
🔥
@adriaanheyns4635
@adriaanheyns4635 Жыл бұрын
Steyn, dis ñ flippen song die🎉
@melaniethomas7096
@melaniethomas7096 Жыл бұрын
Die beats liedjie🎉🎉🎉🎉❤❤❤❤❤😂😂
@wianehorn3765
@wianehorn3765 8 ай бұрын
Gerard ek was al by een van you conserts in vanderbuil/vereniging
@WiKUS_SMiT.
@WiKUS_SMiT. Жыл бұрын
Lekker poppe!!!
@aliciapretorius2785
@aliciapretorius2785 Жыл бұрын
👌
@jpstorm8440
@jpstorm8440 Жыл бұрын
Ai ouens.
@sharondavis3679
@sharondavis3679 Жыл бұрын
Love dit net teveel
@liezlbrandt1715
@liezlbrandt1715 Жыл бұрын
Love die song! Lekker party song.
@gertnel5856
@gertnel5856 Жыл бұрын
Die ding ruk fokken mal!!!
@tanseytheunissen8039
@tanseytheunissen8039 Жыл бұрын
Lekker video. Vir lekker speel goedtjies vir julle videos. Gan kyk by Ub-leisure.
@judyduplessis9423
@judyduplessis9423 Жыл бұрын
Love it beste song ooit 💗
@gideonsanders6514
@gideonsanders6514 6 ай бұрын
Rympie kak op sy beste
@nhviper2171
@nhviper2171 Жыл бұрын
Legends Boys Julle raak net beter soos n goeie 10 jaar KWV well done !!!
@LesHiscock-kn9tl
@LesHiscock-kn9tl Жыл бұрын
Kougo One word eve
@enjeburger8234
@enjeburger8234 Жыл бұрын
Jis mater kom sing n song huurr by ons in okahanja my ouhe
@LorraineSmith-nd4gi
@LorraineSmith-nd4gi Жыл бұрын
Ķwaai song,awesome sterkte verder vir julle🎉
@johanvanheerden1474
@johanvanheerden1474 Жыл бұрын
Deel 2?😅 goeie werk ouens. Hou so aan
@martinmalan9576
@martinmalan9576 Жыл бұрын
Nice song
@mandabarnard4662
@mandabarnard4662 Жыл бұрын
oH Nooooooo !
@Deanu_za
@Deanu_za Жыл бұрын
julle sing goed saam
@francoisvandenberg5567
@francoisvandenberg5567 Жыл бұрын
🎉 Awesome Song,., Will be Performing Together at Presleys Pretoria 27 May 2023. 🎉 Going to be epic.
@mornebarnardo9246
@mornebarnardo9246 Жыл бұрын
Baie nice Liekie, waar is die musiek video gemaak ?
@gerhardsteyn8126
@gerhardsteyn8126 Жыл бұрын
by ons huis😁
@veronicagouws2655
@veronicagouws2655 Жыл бұрын
Ou Gerhard sal so gou as moontlik by n dieet kundige moet uitkom want smaak my baby het nooit haar chocolates gekry nie hy het als by homself ge eet
@lantanahowell9037
@lantanahowell9037 Жыл бұрын
Die is nou n pot kak 😂
@duanealcock6056
@duanealcock6056 Жыл бұрын
die mamma gee pak.
@andredubuisson9408
@andredubuisson9408 Жыл бұрын
Hou nie Baie vandie song nie vat die cruiser klink soveel beter
Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo)
3:35
Appel
Рет қаралды 1,2 МЛН
ROCK PAPER SCISSOR! (55 MLN SUBS!) feat @PANDAGIRLOFFICIAL #shorts
00:31
ИРИНА КАЙРАТОВНА - АЙДАХАР (БЕКА) [MV]
02:51
ГОСТ ENTERTAINMENT
Рет қаралды 6 МЛН
Василиса наняла личного массажиста 😂 #shorts
00:22
Денис Кукояка
Рет қаралды 9 МЛН
WHO DO I LOVE MOST?
00:22
dednahype
Рет қаралды 77 МЛН
Biggy - Funky ft. Jack Parow, Loufi, beatsbyhand
4:14
Biggy
Рет қаралды 3,2 МЛН
Gerhard Steyn & Liezel Pieters - Sterre (Amptelike Musiekvideo)
3:32
Gerhard Steyn
Рет қаралды 754 М.
Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)
3:38
Appel
Рет қаралды 6 МЛН
Gerhard Steyn - Afrikaanse Meisies
3:38
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,7 МЛН
Early B, Jack Parow - Sak Sara (Official Music Video)
6:05
Early B Music
Рет қаралды 2,1 МЛН
Dodo Nyoka - Country Girl Van Bloem (Amptelike Musiekvideo)
3:04
Dodo Nyoka
Рет қаралды 2,3 МЛН
Loufi - Plaas Toe (Official Music Video)
4:37
Loufi
Рет қаралды 346 М.
BOSKREET - Wildebeest Brandewyn Vriende (Amptelike Musiekvideo)
3:42
Wildebeest Brandewyn Vriende
Рет қаралды 279 М.
Loufi - Baas Vannie Plaas (Official Music Video)
4:11
Loufi
Рет қаралды 5 МЛН
Appel - Buffel Van Buffelsfontein (Amptelike Musiekvideo)
3:00
ROCK PAPER SCISSOR! (55 MLN SUBS!) feat @PANDAGIRLOFFICIAL #shorts
00:31