No video

GETUIENIS I Swangerskap I LIEZEL MARITZ

  Рет қаралды 3,458

Radio Tygerberg

Radio Tygerberg

Күн бұрын

Geniet die regstreekse onderhoude op Radio Tygerberg104FM. Hier kuier ons saam met Liezel Maritz, een van 104FM se luisteraars wat haar getuienis vertel.
Radio Tygerberg104FM vier in 2020 ons 27ste Bestaansjaar in media. 'n Radio stasie wat daagliks ‘n sielsgenoot vir baie mense is en het luisteraars wat al vir 27-jaar getrou die pad saam met ons stap. Dis natuurlik ook lekker om daagliks nuwe luisteraars by die 104fm-familie te verwelkom! Die stasie het deur die jare baie veranderinge ondergaan, maar die een konstante visie bly dieselfde: Om luisteraars te impakteer met die verlossingskrag van Jesus Christus.
Radio Tygerberg104fM het in Aprilmaand ‘n nuwe baadjie aangetrek met die bekendstelling van nuwe aanbieders en programme. Die slagspreuk “Jou beste musiek vir vandag se Christen” het kom lê-plek vind in die monde van die omroepers en luisteraars terwyl daar daagliks seker gemaak word die musiek wat jy op Radio Tygerberg hoor net die beste is wat ‘n boodskap van inspirasie dra.

Пікірлер: 3
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 Жыл бұрын
AMEN AND AMEN GOD BLESSING 🙌🙏 WAT ń GROOT WONDERLIKE GETUIENIS.
@HS-ml8dx
@HS-ml8dx Жыл бұрын
Kan ons asb 'n update kry oor Liezel Maritz? 😊
Rou & Real | As 'n Ma voel sy het misluk
7:07
Radio Tygerberg
Рет қаралды 336
TESTIMONY  LOUIE GIGLIO
11:00
Radio Tygerberg
Рет қаралды 667
Ouch.. 🤕
00:30
Celine & Michiel
Рет қаралды 48 МЛН
If Barbie came to life! 💝
00:37
Meow-some! Reacts
Рет қаралды 68 МЛН
Они так быстро убрались!
01:00
Аришнев
Рет қаралды 3,2 МЛН
Getuienis Pieter du Preez
17:02
Radio Tygerberg
Рет қаралды 2,4 М.
Pourquoi Vous Échouez - De la Crise de Tétanie à la Maîtrise des Neurosciences avec Hanane Tahere
19:53
Hanane Tahere - Neurosciences & Leadership Féminin
Рет қаралды 40
Tik het my ingewande opgedroog - Adrian Meyer
13:59
Baasraak TV
Рет қаралды 939 М.
A Cosy Evening Routine at Fairyblossom Cottage Inn | Homemade Self-Care Products ASMR
25:06
Indoora World - The Cottage Library
Рет қаралды 2 М.
Vergifnis / Forgiveness
2:29
Waypoint
Рет қаралды 556
My Lord feat Bunty & Jaamonique | MOVE SHOW
3:40
Radio Tygerberg
Рет қаралды 503
Albert Kay Getuienis van Genesing (2023/02/03)
4:14
Lewende Woord Main
Рет қаралды 632
Ouch.. 🤕
00:30
Celine & Michiel
Рет қаралды 48 МЛН