Рет қаралды 1,914
Anja Coetzee het die dag na haar "Mia Muis" haar kankerstryd verloor het begin draf en nog nie opgehou nie. Behalwe vir dié nuwe stokperdjie is sy dankbaar vir "familie, vriende en vreemdelinge" wat haar steeds elke dag dra.
LEES MEER HIER:
lig.christians...