1 kook and spray...2..koerantpapier...3...pas op...❤❤❤❤
@hendrikvanderwalt58665 ай бұрын
Vat vet vir buite...vir pot...hey plaas...
@hendrikvanderwalt58665 ай бұрын
DAAR IS...MEER...
@wihanweber48356 жыл бұрын
Hi oom, waarvoor is die koerant papier wanneer jy jou pot stoor?
@roccohuman19092 жыл бұрын
Middag hoe maak jy n pot skoon wat baie lank gestaan het. Hoe berei jy hom voor om weer te kan gebruik
@vuurbevonk72932 жыл бұрын
Dag Rocco,dit hang af of daar roes by is,maar as hy net vuil is sal ek hom met klam growwe sout skuur uit spoel en ou groente in hom kook uitspoel en laat droog word.Dan in die oond baie warm maak en met cocconut olie smeer.Hoop dit help,as dit geroes is ,is die behandeling anders.