Dag sê. Wou vra of daar n rede is vir die balsamic asyn? Is dit vir smaak? Gaan definitief dié resep probeer
@kenandethan751Ай бұрын
What spice did he use?
@ElizeJansevanrensburg-f9d3 ай бұрын
Dit is baie baie lekker ek het dit al self gemaak koop glad nie meer Bacon Biltong nie maak ook my eie en verskeie geure probeer dit gerus jy sal nooit weer gekoopte Bacon Biltong eet nie jy lek jou vingers af so lekker ❤
@marcusathome Жыл бұрын
Interesting recipe, especially for guys like me from overseas, were the real stuff is rare and expensive. Gotta try, simple enough.
@vuurbevonk7293 Жыл бұрын
Hi Marcus, yes very simple. I hope you enjoy it.
@nickmuller25672 жыл бұрын
Puik video, baie dankie. Ek het die outjie in die slaghuis gesien, nooit gedink dit is so eenvoudig om self te maak nie. Deon, wat is die rak lewe? Nostalgie : onthou nog toe 'n pakkie bacon 250g was. Ewe skielik kry mens net 200g. (wel al 'n hele tydjie) 😃
@vuurbevonk72932 жыл бұрын
Dankie Nick,ja baie maklik en lekker.By ons hou dit nie langer as 5-7 dae nie dan is dit op.Ek sal dit na n week vries.Ja was altyd 250g,alles word minder en kos meer !!
@rudadutoit6110 Жыл бұрын
Goeie raad. Lyk ongelooflik lekker. Gaan self probeer.