sheweeeee kry altyd goosebumps as ek na die music video kyk en luister.... luv julle musiek! xx
@Freedil12 жыл бұрын
Ek like dit baie! Folk on for life!
@Charlene1978 Жыл бұрын
Holy shit is dit Potch se strate 😮😮😮🎉🎉🎉🎉
@TheBaconbass9 жыл бұрын
Proud to say this was shot in my hometown :D
@wattywp14 жыл бұрын
fantastiese werk jul wel done, bouwer, deon, casper en raptor! (louis)
@captainpidge96539 жыл бұрын
my friend translated this song for me.. it's an amazing song whether you know what he's saying or not.
@Erebus1012 жыл бұрын
Very very cool song, people!
@Erebus1012 жыл бұрын
Wow, jou volwassenheid straal uit jou uit soos die reuk van 'n rioolplaas. Jy is 'n ware skolier en is verseker baie ingelig oor hoe om 'n opinie oor te dra.
@KingdomworkerofGOD14 жыл бұрын
Verseker my nuwe fav song
@FuDgEbUnNy10113 жыл бұрын
AWE song!!! Love julle musiek....
@TheHanrieSmit13 жыл бұрын
love di song
@nicomeyerart11 жыл бұрын
Love it!...
@staccy2511 жыл бұрын
baie baie mooi
@averywear14 жыл бұрын
strangely riveting. nice.
@LaraMBotha14 жыл бұрын
Ek's impressed met die multi-tasking.
@MrHeNs12314 жыл бұрын
Nice!!
@sooisstrauss77318 жыл бұрын
GREAT
@MrJaborn13 жыл бұрын
kickass
@MrHeNs12314 жыл бұрын
Nice...
@Divanpienaar14 жыл бұрын
amazing song, wens ons kan nog sulke tipe songs kry!
@MyTwakkie13 жыл бұрын
waar kan ek so liefde wen hoed kry ???
@desireetaylor201113 жыл бұрын
AMEN!!!!!!! THANX GUYS!
@kevinpizza123210 жыл бұрын
Lirieke Gisteraand Gisteraand het die wêreld vergaan Vanoggend het ek wakker geword En ek het steeds bestaan Ek dink dit was my skuld Ek dink dit was En die’s my tweede kans Dit was anders as gewoonlik Die nag het om die liggies gedans Almal was vrolik Mense het mekaar verstaan Daar was musiek soos stilte Daar was En dit was mooi en ek was daar Koor: Gisteraand het die wereld vergaan Gisteraand het die wereld vergaan Gisteraand het die wêreld vergaan En ek was daar Vanoggend was die mooiste Alles het meteens bedaar Ek het weer ‘n kans gestaan Soos die son opkom het die reën geval Word wakker, word wakker Alles is nog Soos dit was en ons is hier Koor Koor Koor
@kevinpizza123210 жыл бұрын
a
@kevinpizza123210 жыл бұрын
***** afrikaans nie is duitse nie! jy rassistiese!
@kevinpizza123210 жыл бұрын
***** antwoord in afrikaans
@colinmiller348910 жыл бұрын
What...
@PlayinwifFire13 жыл бұрын
Haha Ek het hierdie video al op MK gesien maar ek sien nou eers dis in die parking van Potch se Mooirivier Mall geskiet :)
@riek3066 ай бұрын
Sit tans in n heeltemalle ander land, maar holy crap, ek mis potch en daai tye.
@Nosxplode13 жыл бұрын
Alhoewel ek nie in die algemeen opsig self mal is oor al julle musiek is nie, gee ek credit waar dit due is. Well done, song is regtig awesome!
@jacosdrumworx9319 Жыл бұрын
Yess ek was die 1000ste like
@basilvictor92492 жыл бұрын
Ek het nou mos lank vir die een gesoek
@Stevohen14 жыл бұрын
Wow... great stuff! :) julle ouens beïndruk my elke keer opnuut. Dit 'n ukulele wat Deon daar beet het?? Ek het 'n ukulele! =] kan hom speel ook! hehe oulik man
@wesseloosthuizen3099 Жыл бұрын
13 jaar terug?? Damn ek raak oud
@bencollins57210 ай бұрын
Ons raak pis oud
@zarikegouws50049 жыл бұрын
ek like die liedjie maar nie video nie
@doublepeople14 жыл бұрын
'die nag het om die liggies gedans...musiek soos stilte, daar was..dit was mooi en ek was daar..' ♪♫♪ ..ek HOU hiervan, soos mag dalk nog obsessief-passievol word, maar ek HOU hiervan ((: ps. dieselfde guitartjie? 'tis naice. haha
@Fuzyball19913 жыл бұрын
we de poes dislike dit jou dom nai !!!!! hulle is super duper awesome
@YoHaan10114 жыл бұрын
@Jacques2212 ek kani glo hoe kak jy is nie...
@antisuicideoverdose9 жыл бұрын
my afrikaans sucks but this song is beautiful nonetheless.the chorus...
@LinusIsMens7 жыл бұрын
Nogsteeds een van my gunsteling songs ooit. Baie geluk op 10k subs. Gaan check dalk my cover uit :P :)
@SuneOli47 жыл бұрын
So klein bietjie obsessed....
@Fuzigish813 жыл бұрын
Rad song and video but that dude just looks so awkward on the skateboard which kind of ruins it for me.