Ek gaan deur n groot krisis op die oomblik, baie dankie vir die kosbare boodskap verstaan beter hoe Jesus my sal ontmoet gedurende hierdie pyn waardeur ek gaan.
@florisdemeyer39068 ай бұрын
Amen 🙏
@willene583 жыл бұрын
Goeie dag uit Engeland,,,Julle is soos soel water op my siel ...dankie vir julle geloof en uitstralende inspirasie,
@kobievanstadenАй бұрын
Amen
@elizabethjordaan20443 жыл бұрын
Baie dankie vir ‘n kosbare woord. God verlos my van myself. Skielik is ek dankbaar vir elke krisis want ek bid al baie lank om van my self ontslae te raak. Krissise is dus die Here se antwoord op my gebed. Maar eina! Dis nie maklik nie.
@nicolaasburger16373 жыл бұрын
Amen, dis wonderlik om Jesus binne die krisisse te ontdek en daaruit die verlossing van myself te vind. To God be all the honor and glory, forever!
@louisevandenheever27682 жыл бұрын
Ons het vanog in ons gemeente na hierdie preek: God help my deur al my krisisse, geluister. My vraag is nou: waar kry ek die vlg preke wat ds. Riekert van melding gemaak het? Ek hoop iemand sal my antw, want ek het gesoek. Weet nie wat die ander se temas is nie. Seën en vrede. 💫🕊
@Gesinskerk2 жыл бұрын
Hallo Louise, hierdie Sondag preek was deel van 'n paar sessies wat Riekert by ons Mannekamp aangebied het. Ek plaas die sessies hier in volgorde vir jou: Die belangrikse openbaring van God se karakter - kzbin.info/www/bejne/ZmixaY1qmsZkmaM Die wêreld draai nie om jou nie - kzbin.info/www/bejne/nHjGomSDm9emmbc Gee Jesus vir jou aanstoot? - kzbin.info/www/bejne/hKO6aHxtfciBm7c Is God in jou krisis? - kzbin.info/www/bejne/fYmmgX-OrsatjKc
@louisevandenheever27682 жыл бұрын
@@Gesinskerk Goeie môre, met 'n yslike groot dankie.!!!!! Ek het gedink ek probeer en sien wat gebeur. Jy het my verras en ek is so dankbaar. Vrede en seën vir jou en julle gemeente. Louise. ✨🌟💫🕊
@Gesinskerk2 жыл бұрын
Dit is 'n groot plesier :) Baie dankie, waardeer dit seënwense! Blessings vir jou