God is genadig, ten spyte van... Stephan Joubert [30 Aug 2020]

  Рет қаралды 20,260

Ekerk

Ekerk

Күн бұрын

Пікірлер: 20
@emsiedevos9817
@emsiedevos9817 10 күн бұрын
Dankie pastoor jòu lesings in die woord van ons Jesus Christus beteken vir ons sooo Baie..ek is so geseend reeds 81 en weet Jesus Is ons begin en einde en tot die einde wanneer ons almal saam met ons Jesus SAL WEES VIR EWIG EN EWIG ..HY IS DIE BEGIN EN DIE EINDE❤❤❤AMEN
@emsiedevos9817
@emsiedevos9817 10 күн бұрын
Sonder ons Jesus is ons verlore Hy het gesterf sodat ons wat in Hom glo kan lewe Al het ons ook liggàmlik gesterf...vir ewig dmsaam met ons Jesus Christus ❤❤❤
@NaomiLubbe
@NaomiLubbe 4 ай бұрын
Danki vir die Jona boodskap ek het dit al vele kere geluister dan bruis my hart vir onse Groot genadige God.
@marinavisser6347
@marinavisser6347 9 ай бұрын
Abba Vader is so getrou. 🙏🏻🙌🏻👑
@LouisSteyn-n4z
@LouisSteyn-n4z 3 ай бұрын
Amen baie dankie ek is n UTube luisteraar.
@LouisavdRietVanDerRiet-ix3oz
@LouisavdRietVanDerRiet-ix3oz Жыл бұрын
Baie dankie dominee vir die diens vandag. Jy praat elke dag net vir my. Mag die Here jou seen. Groete Louise v d Riet. 🙏
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 Жыл бұрын
Dankie vir hierdie boodskap.
@LouisSteyn-n4z
@LouisSteyn-n4z 4 ай бұрын
Dankie ek is n UTube luisteraar❤
@theunsswartz7934
@theunsswartz7934 2 жыл бұрын
Shalom dankie
@marinavisser6347
@marinavisser6347 9 ай бұрын
God van Grootste genade en oneindige liefde. 🙌🏻👑🙏🏻
@leonoravanderwesthuizen1287
@leonoravanderwesthuizen1287 11 ай бұрын
Sjoe wat 'n boodskap net wat ek nodig gehad het.
@dawidschalkjansenvanrensbu2681
@dawidschalkjansenvanrensbu2681 4 жыл бұрын
Here baie dankie vir U groot genade. Dankie dat U nooit ophou om vir ons te baklei nie. Geseënde nagrus vir almal. Groete vanaf Akasia Pretoria.
@hanshuman1382
@hanshuman1382 4 жыл бұрын
Die Goeie Nuus van God maak ons vry. Dankie Stephan.
@nakkiebruwer9123
@nakkiebruwer9123 4 жыл бұрын
Baie baie dankie
@lilyrose5806
@lilyrose5806 4 жыл бұрын
Genade onbeskryflik groot!
@AnnaBosman-y4i
@AnnaBosman-y4i Ай бұрын
My name is Nonna Bosman. Dit is vandag 4 Okt. Ek luister al n geruime tyd na jou. Ek het vanaand besluit 34:44 om te subscribe. Ek bly in die outehuis in Senekal saam met my man. Laat week asb wat dit behels om by Julle aan te sluit.
@EkerkOrg
@EkerkOrg Ай бұрын
Môre Anna en baie dankie vir die boodskap. Jy is klaar deel van ekerk deur ons inhoud te kyk. Jy kan gerus na al ons ander inhoud kyk by www.ekerk.org. Groete
@AnnaBosman-y4i
@AnnaBosman-y4i Ай бұрын
@@EkerkOrg e
@AnnaBosman-y4i
@AnnaBosman-y4i Ай бұрын
@@EkerkOrg ek kyk gereeld ook na die onderrig en het soveel baat gevind oor die reeks oor Openbaring.
@tannierenekruger2146
@tannierenekruger2146 2 жыл бұрын
0
ТЮРЕМЩИК В БОКСЕ! #shorts
00:58
HARD_MMA
Рет қаралды 2,7 МЛН
快乐总是短暂的!😂 #搞笑夫妻 #爱美食爱生活 #搞笑达人
00:14
朱大帅and依美姐
Рет қаралды 13 МЛН
Do you love Blackpink?🖤🩷
00:23
Karina
Рет қаралды 21 МЛН
Gesprek met prof Stephan Joubert oor emigrasie
47:33
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 9 М.
230121 Prof Stephan Joubert
2:06:48
NG Gemeente Overkruin
Рет қаралды 93 М.
Goot geloof, groot twyfel Stephan Joubert [26 Julie 2020]
27:21
DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE
50:32
Lux Mundi Gemeente
Рет қаралды 96 М.
Gebed verander my. Stephan Joubert [7 Junie 2020]
28:38
Ekerk
Рет қаралды 41 М.
Teen die grond maar aan die sing! [19 Julie 2020]
26:06
Ekerk
Рет қаралды 10 М.
ТЮРЕМЩИК В БОКСЕ! #shorts
00:58
HARD_MMA
Рет қаралды 2,7 МЛН