Dit is my roemtaal dit is my lied! Dankie vir Gees en Waarheid Amen 🙏 🙌
@marlenevandermerwe116013 күн бұрын
Baie dankie Riekert vir die Lig wat jy gewerp ht op die gehoorsaamheid aan God. Lg is wat Hy wil hè en nie offers nie. Dus glo,sien,luister en doen wat God sè. Amen 🙏 🙌
@sybilfourie803312 күн бұрын
Dit is my voorneme om ALTYD te luister na God wat met my praat, en te doen! Help my Jesus, ek buig my hart voor U🙏🙏
@MarthinaVanStaden12 күн бұрын
Riekert ek glo jy is geroep om die WOORD te verkondig. Persoonlikheid en kennis inspereer my en mis nie jou boodskap nie. Glo dit boei almal wat daarna luister.❤❤❤
@joekieswanepoel234412 күн бұрын
Baie dankie ds Riekert ek stap al n lang pad saam met jou Dank ons Here Jesus vir elke bybelstudie wat ek saam met jou kan stap God seên jou Bid elke dag vir jou en Pippa
@sarahmaureenvanhuyssteen49013 күн бұрын
n Baie,Baie groot voorreg om die WOORD van die HERE te hoor. Baie dankie Riekerd, vir elke Video-boodskap, ons wil nie EEN boodsksap mis nie Maureen v Huyssteen. 🙏🙌
@annemarievisser41148 күн бұрын
Ds Riekert, baie dankie vir die kragtige bevestiging van God se woord dat daar geen onderhandeling vir ongehoorsaamheid is nie. Dit laat my sidder, luister en jou siel sal lewe ❤
@rinagagiano764412 күн бұрын
Dankie vir die boodskap wat so duidelik aan ons gebring het
@meyravdmerwe98796 күн бұрын
Amen Meyra
@yolandadupreez8309 күн бұрын
Amen!! Dankie vir die uitlig van die verse, dis so duidelik " luister en doen" dis gehoorsaamheid, liefde vir God, en God is getrou, Hy seën gehoorsaamheid en straf sonde. Wat 'n kosbare boodskap
@nannielotter294412 күн бұрын
Sjoe Riekert hierdie was nou 'n baie mooi preek, mooi prakties uitgewys
@norvalkriel707210 күн бұрын
Daai was n brilliante vraag "wanneer is God genadig" Dankie vir die boodskap Riekert. Dit sny diep.
@gerritvanschalkwyk103112 күн бұрын
Seën op jou werk, jou gesin , kinders en kleinkinders vir die jaar. Sien weer eens uit op jou gebruiklike suiwer woordverkondiging, so n voorrreg om hierdie in my lewe te hê
@nicocroucamp689012 күн бұрын
Ons moet net stil raak en net hoor wat God v.ons as sy kinders se ...en dan werklik ons lewens aan Hom wy en doen wat Hy se.
@beatrixfourie979212 күн бұрын
Baie dankie vir die duidelike boodskap wat jy oorgedra het.
@gerhardvanzyl482112 күн бұрын
Wow..amen!!
@sylviapretorius314312 күн бұрын
So wonder ek ook, jou bril het jou so mooi gepas. Ek geniet werklik elkedag jou leerskool . Ek kan nie meer loop as gevolg van slytasieIs 77jr. Dankie vir jou 😅 opbouende boodskappe.
@kobusbritz853011 күн бұрын
Ek onthou van 'n biddag vir reen toe ons op Upington gebly het. Daar was 'n tannie wat met haar sambreel by die kerk(Upington N NG) aangekom het. Sy was die enigte een wat nie nat gereen het nie. Dankie vir wonderlike boodskap.
@trudybotha908512 күн бұрын
Riekert waar is jou bril Dankie dat jy altyd n boodskap vir my het Be blessed❤❤❤❤😅😅