God se padwysers vir 2024 [31 Des 2023]

  Рет қаралды 8,732

eKerk

eKerk

Күн бұрын

Пікірлер: 6
@mandadupreez1841
@mandadupreez1841 Жыл бұрын
Baie dankie dat julle span onwetend my gedra het deur dik en dun in 2023 met julle preke en bybelstudies. Mag die Here Jesus julle behoed en bewaar in 2024. Mag God sy hand op E Uni hou🙏🙏
@AnnemarievanderWalt
@AnnemarievanderWalt Жыл бұрын
Dankie vir die boodskap. Geseënde 2024.
@elsiekruger7934
@elsiekruger7934 Жыл бұрын
Baie dankie vir U boodskap. Ek besef dat ek n groot fout gemaak het, toe ek Oujaar so na die pragtige vuurwerkekyk gekyk het en na 2023 gedink het. Toe wonder ek wat in 2024 gaan gebeur. Nie riglyne opgestel het nie. Toe val ek op NJ hard teen n muur en breek my rib. Dankie vir U riglyne
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 Жыл бұрын
Dankie vir hierdie insiggewende opbouende boodskap. Lêer altyd uit die boodskappe hoe om tot eer van ons Hemelse Vader te leef.
@henrickkruger5787
@henrickkruger5787 Жыл бұрын
Ek voel so opgewonde oor die E-Unie! Dankie!!!
@mariannanicholson1889
@mariannanicholson1889 Жыл бұрын
Weereens baie dankie vir die besonderde boodskap Dankie E-Kerk vir alles wat jy doen
Die kortste pad na God se hart | Stephan Joubert
26:49
Welkom in Jesus se wêreld [24 Des 2023]
27:13
eKerk
Рет қаралды 4,2 М.
VIP ACCESS
00:47
Natan por Aí
Рет қаралды 30 МЛН
When you have a very capricious child 😂😘👍
00:16
Like Asiya
Рет қаралды 18 МЛН
Die kortste pad na God se hart [2 Feb 2025]
30:40
eKerk
Рет қаралды 4,2 М.
Herlewing: Hier’s die geheim [26 Jan 2025]
28:06
eKerk
Рет қаралды 6 М.
Gedagte vir die Dag
17:09
AGS RIVERSDAL
Рет қаралды 15 М.
Catholic Mass Today: 2/3/25 | Monday of the Fourth Week in Ordinary Time
28:48
The CatholicTV Network
Рет қаралды 9 М.
Jesus ruil sy klere vir myne [25 Des 2024]
19:23
eKerk
Рет қаралды 5 М.
Herlewing: Hier's die geheim! | Stephan Joubert
26:20
dK | Oordenking | Moedhou Maandag | Elke Millimeter dra 'n Boodskap Van God | Ds Natasha Loftus
3:14
SA Gemeente Noordwyk / SA Congregation North
Рет қаралды 81