Рет қаралды 36,763
God van Wonders - Tot in Ewigheid | Doxa Deo Aanbidding | Revelation Enterprises
Musiek Video met Morné Oosthuizen
Vers 1
Vrees, skuld weg in n oomblik elke
Berg, bult, U bly teenwoordig
God van wonders vrede is U naam
Vers 2
Bloed, kruis bring my die lewe soos die
Grond druis, vryheid vir ewig
God van wonders Heilig is U naam
Refrein
Elke knie sal buig, heilig is U naam
Elke hart sal juig, ewig is U naam
Laat my lewe getuig, heilig is U naam
Vers 3
Goed en seën spreek U oor lewens en U
Hoop reën daar waar dit droog is
God van wonders heerlik is U naam
Vers 4
U Gees, krag, Vloei deur my are
eks U kind U prag, sout van die aarde
God van wonders Heilig is U naam
Brug
Oor my lewe reën genade U's die bron van vrede in my
In my wêreld skyn U helder, U's die lig wat my die pad wys
Reinhardt Smit
Arno van Wyk
©Revelation Re-Cord (Pty) Ltd
Doxa Deo Aanbidding