Riana Nel, Retief Burger - Die Seën

  Рет қаралды 2,211,924

RianaNel

RianaNel

3 жыл бұрын

Lirieke:
Die Here seën jou, en bewaar jou
Skyn Sy aangesig oor jou, mag Hy
Die Here draai Sy, gesig na jou
Mag Hy jou vrede gee
Amen, amen, amen
Mag Sy guns rus, oor jou lewe
En ’n duisend generasies
Jou familie, en jou kinders
En hul kinders, en hul kinders
Mag Sy vrede jou vooruitgaan
agter jou staan,en langs jou staan
Dit Omring jou, hy is in jou
Hy is met jou, Hy is met jou
In die oggend, in die aande
In jou doene, en jou late
In jou hartseer, in jou vreugde
Hy is vir jou, Hy is vir jou
Hy is vir jou, Hy is vir jou
Hy is vir jou, Hy is vir jou
Krediete:
Video verfilm en geredigeer deur Handmade Media.
Vervaardig deur Coleske Artists.
Afrikaanse vertaling: Charles Noke, Retief Burger en Riana Nel
Stemme: Retief Burger en Riana Nel
Klavier: Devereaux van der Hoven
Alle kitare en bass kitaar: Juan (Floors) Oosthuizen
Klank vervaardiger: Juan (Floors) Oosthuizen
Klankinginieur: Paulo Azevedo
Mix en master: Paulo Azevedo en Arnold Coleske

Пікірлер: 641
@zelnavoges2456
@zelnavoges2456 Жыл бұрын
Ek het die pragtigste ervaring gehad met Jesus en my oorlede Kindjie in die Kerk op hierdie liedjie♥♥♥
@divianbotha2520
@divianbotha2520 7 ай бұрын
Dankie Jesus Vir die Vooreg Om U My God te kan noem...U is My Alles en dankie dat U my Lewe gespaar het en dankie Vir my Pragtige Vrou....❤❤❤
@yolandereyneke5337
@yolandereyneke5337 2 жыл бұрын
Stunning! Prys die Here! God is VIR ons, ons families, ons kinders - Hy is met ons, dankie Abba Vader 🙏🏼
@anitagriesel1017
@anitagriesel1017 Жыл бұрын
Wat 'n asemrowende, gevoelvolle belewing van God se Alomteenwoordigheid. Hierdie lied het ons as 'n temalied gebruik tydens my kleindogter se doop om mense bewus te maak van hoe God genees en 'n lewe gespaar het vir die toekoms. my kleindogter is 10 April 2022 gebore op 32 weke. gatjie in die hartjie. longe onder ontwikkel. Hartjie 3 x gaan staan. God het ingetree. God het smeekgebede aangehoor en genees. Vandag is sy 6 maande oud. Lank en verewig word hierde lied geseën en opgedra aan God se onbeskryflike genade, so Groot! 🙏🙏🙏🙏🙏🙏
@mareetaylor1951
@mareetaylor1951 3 жыл бұрын
Jesus, sonder U, is ons niks! Ek is lief vir U! Bly asb verewig saam ons, dankie Jesus! Amen 🌹
@irengainsford4817
@irengainsford4817 4 ай бұрын
AmenPrays Ons Konning Hemels Vader DankieJesus
@leatitiaholtzhausen7944
@leatitiaholtzhausen7944 2 жыл бұрын
Ek bid dat elke mens sal weet dat God leef en by jou is. amen 🙏🏻
@petrusmajiedt6892
@petrusmajiedt6892 Жыл бұрын
Die mooiste liedjie wat ooit geskryf was. Ek het my Kleindogter gebless met die liedjie en twee maande toe het die Vader haar, haar engelvlerke kom gee. Sy is vlieg hoog, maar tog bitterseer!
@jenicarter4190
@jenicarter4190 Жыл бұрын
I am English, married into an Afrikaans family 44 years ago, I love this song, so Anointed, Thank You Father You are the Faithful One I love my family and Afrikaaners ❤️
@annabluhm8214
@annabluhm8214 3 жыл бұрын
So beautiful.... my mother tongue is from North Holland ... I understand dutch and so understood a little!!!!
@lindemoore
@lindemoore 3 жыл бұрын
Wow, om God se Gees tasbaar te ervaar. Amen Here, mag hierdie lied lewens raak en harte verander want daar is niemand soos U nie.
@inasteyn9748
@inasteyn9748 3 жыл бұрын
Dit iswònderlik om GOĎ TE AAÑBID
@madeleinpotgieter7596
@madeleinpotgieter7596 2 жыл бұрын
@@inasteyn9748 God is Groot. Hy lief!!
@davidliebenberg3987
@davidliebenberg3987 2 жыл бұрын
Amen
@jenicarter4190
@jenicarter4190 Жыл бұрын
Amen! 😁
@helenavaneden1684
@helenavaneden1684 Жыл бұрын
Amen 😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍
@hennievanwyk7725
@hennievanwyk7725 3 жыл бұрын
Die mooiste mooiste song nog ooit gesing deur die regte mense...Amen
@wernervandeventer9858
@wernervandeventer9858 3 жыл бұрын
Luister amper elke dag hierdie lied, perfekte begin vir n dag!! . Absoluut wonderlik. 🙏
@martmeyer
@martmeyer 2 ай бұрын
Hierdie Lied laat my besef hoe klein all ons aardse issues is, en vergelyking met hoë groot is ons Heer. Loof Hom vir ewig!!!
@lydiajohnson4467
@lydiajohnson4467 3 жыл бұрын
Amen en Amen. Mag God die Mensdom Genadig en Seen, ons kinders van geslag tot geslag. Dankie my broers en susters. Pragtige Weergawe!! ! !!!! Godseen. 🙏🙏
@leonorafurriel316
@leonorafurriel316 3 жыл бұрын
Ek aanvaar die seening vir my en my familie in die Almagtige Naam van Jesus, Amen 🙌🙌🙌 So pragtig baie dankie Retief en Riana, mag die Here julle seen met alles wat mooi is 🙌❤️
@davidliebenberg3987
@davidliebenberg3987 Жыл бұрын
Amen
@carinasnyman2049
@carinasnyman2049 9 ай бұрын
Ek speel dit weer en weer..amen
@hannesmalan1421
@hannesmalan1421 4 ай бұрын
Hy Stort dit oor jou uit !!!! Lief vir jou
@Linda-bj3bb
@Linda-bj3bb 3 жыл бұрын
Absolutely special for all God's children for the here and now situation.
@ameliaviljoen6135
@ameliaviljoen6135 3 жыл бұрын
Amen, ek ontvang dit in Koning Jesus se magtige, groot Naam.
@givingyouhope
@givingyouhope 3 жыл бұрын
Net toe die song begin loop die trane al!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Dis so beautiful! GOD IS REAL!!!! Dankie dankie!!!
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Alreeds in die inleiding van die musiek kan ek alreeds die salwing ervaar, dankie Abba Vader, ons eer U.
@KrystleTemmerman
@KrystleTemmerman 3 жыл бұрын
Living in the UK now and this is on my daily Playlist to remain blessed and grateful for my roots, God's blessings. Dankie vie die seen Riana en Retief.
@janiuys5977
@janiuys5977 3 жыл бұрын
Amen!!!! Mag die Here ons land genees en Sy genade oor ons uitstort. Dankie vir die pragtige weergawe! Dit is 'n BLESSING!
@johanvisser961
@johanvisser961 3 жыл бұрын
Dit het my so bedien vanoggend! EER aan Jesus!
@acmacm3334
@acmacm3334 3 жыл бұрын
Thank you Lord for inspiring your people to worship like this
@user-eo7wp3ty9k
@user-eo7wp3ty9k 3 ай бұрын
Dankie vir U seën Here ek het U so vreeslik nodig in my lewe en kan nie sonder U nie my Here my God en my Almagtige Jesus Christus Amen en Amen.
@ronelladelinalfk8711
@ronelladelinalfk8711 3 жыл бұрын
I love this song. I when through so much abuse in my childhood, lost my best friend . And this song help me to run to God and cry my heart out just like David..
@drotschietrienie6902
@drotschietrienie6902 3 жыл бұрын
Mag elkeen op aarde hierdie seën ontvang en ons Hemelse Pappa se liefde ervaar en uitleef.
@rochellenoble3707
@rochellenoble3707 5 ай бұрын
Without Jesus and God we would never exist because he and Jesus created the entire world!
@benitakotze3418
@benitakotze3418 3 жыл бұрын
Amen Amen en Amen. Loof die Naam van ons Almagtige God!
@corlialangenhoven3611
@corlialangenhoven3611 7 ай бұрын
Dankie Riana en Retief dat julle dit opgeneem het. Ek het so die Gees ervaar vanaand in my kinders se kamer terwyl ek die lied vir hulle speel. Dankie dat julle luister na die Gees van die ware God.
@julietmalan8180
@julietmalan8180 3 жыл бұрын
Dit raak mens geestelik. Jy beleef die werking van die Heilige Gees. Hy is teenwoordig!
@jeanne-mareekleu2241
@jeanne-mareekleu2241 3 жыл бұрын
Ek het dit nodig vanfa P
@jeanne-mareekleu2241
@jeanne-mareekleu2241 3 жыл бұрын
Mamma het dit so nodig vandag
@charlouw7727
@charlouw7727 2 жыл бұрын
Absolutely
@johannaengelbrecht2229
@johannaengelbrecht2229 3 жыл бұрын
Dit is hoe tasbaar die Here se teenwoordigheid in ons lewens moet wees..ek kan dit nie ophou luister&saam bid🙏🙏
@ColinBrazendale
@ColinBrazendale 3 жыл бұрын
*Hoendervlies gekry!* Baie dankie Retief en Riana.
@pardonmaponga838
@pardonmaponga838 3 жыл бұрын
Ek ook🙈🤞🏽 Ek was soos wow🎶🎵😊angels in my ears
@adelegill
@adelegill 3 жыл бұрын
Dis die Heilige Gees wat praat.
@doreenferreira7600
@doreenferreira7600 2 жыл бұрын
Dit is absoluut goddellik en jul sing dit so pragtig!! Ons moet dit gedurig spreek oor al ons geliefdes.
@johanellis9616
@johanellis9616 Жыл бұрын
Hfjmf
@johanellis9616
@johanellis9616 Жыл бұрын
Ghtnffysrono
@19nene31delport
@19nene31delport 10 ай бұрын
Jho😊nou daai was amazing.Ken die Blessings maar die Afrikaanse ene WOW!! Ons God is Groot
@johnbrooks1188
@johnbrooks1188 2 жыл бұрын
Love in Jesus from America. Thank you for this song!
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Abba Vader dankie vir die seën, ons stel ons gees oop en ontvanklik in Jesus Naam. Amen
@anacleto6610
@anacleto6610 Ай бұрын
Beautiful song Sister Liezel, Praise to you O my Lord Jesus Christ - your children are singing and worship you O Lord - Amen!
@belindawalllis2383
@belindawalllis2383 3 жыл бұрын
Die Here seën elkeen wat na hierdie pragtige lied luister!! Ons roep die guns oor ons lewens en oor ons kinders se kinders🎼🎼🎵🎶🎤
@rochellesmit3252
@rochellesmit3252 3 жыл бұрын
Amen♡
@MrLouispretorius1
@MrLouispretorius1 3 жыл бұрын
Elke persoon behoort hierdie SEEN hardop te sing en sodoende dit te uiter oor jou kinders en familie. God is getrou...
@elmarievanheerden5880
@elmarievanheerden5880 3 жыл бұрын
numeri 6; 24-27
@adelegill
@adelegill 3 жыл бұрын
Die krag van daai woorde "oor jou generasie en jul kinders en hul kinders". Dis die mooiste gebed oor iemand
@lezelferreira2291
@lezelferreira2291 3 жыл бұрын
Absolutely stunning. Dankie.... Dit is Genuine so n anointing...
@marianneterblanche3691
@marianneterblanche3691 3 жыл бұрын
Amen dankie Jesus 🙏🙏
@henniemuller3118
@henniemuller3118 3 жыл бұрын
Halleluyah Elohiem Shalom Amein Sela
@mareetaylor1951
@mareetaylor1951 3 жыл бұрын
Jesus se seën en liefde vir almal in Suid Afrika, en oor ons kinders. Baie gelukkige 2021. Amen 🌹
@susanvorster8655
@susanvorster8655 2 жыл бұрын
Wonderlik. As Christus in jou is sal jy van dankbaarheid getuig. Vir ons kinders en familie in Jesus
@neelsdewaal3570
@neelsdewaal3570 3 жыл бұрын
Uitstekende weergawe. Dankie Riana & Retief. Net wat SA nou nodig het
@mariuspieter
@mariuspieter 22 күн бұрын
Ek sing elke dag hierdie lied oor ons volk, dat mense sal besef dis net onder die Here se aangesig wat ons sal floreer
@marlenedowie9890
@marlenedowie9890 3 жыл бұрын
Dankie Jesus vir U Seen oor ons lewe ek Eer Loof en Aanbid U Jesus Jesus Jesus Hallelujah ❤️🙏
@helenajansen5308
@helenajansen5308 3 жыл бұрын
Wow...mag elkeen die seen van God elkedag dra en God se seen ook ons land soos weerlig sal tref wanneer ons in eenheid die seen begin verklaar Retief en Riana julle stemme vul mekaar aan dankie
@rianmalan
@rianmalan Жыл бұрын
Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. In Jesus se naam. Amen Matteus 6:8-13
@hettiehenning4601
@hettiehenning4601 2 жыл бұрын
Dankie Abba Vader...onverdiende genade...-
@deonlouw235
@deonlouw235 7 ай бұрын
Dis so mooi! Woorde wat groot betekenis het. God seën al ons sangers in ons land om vir generasies nog ons ore te betower met kragtige musiek.
@estellevanvuuren9099
@estellevanvuuren9099 3 жыл бұрын
Dis net wat ons hier in ons pragtige land Suid Afrika nodig het nou in hierdie onseker tye. Mag Sy naam geroep word van die berge af tot in die wye vlaktes....Amen
@rikivanderlinde3277
@rikivanderlinde3277 5 ай бұрын
Ek love die song nog steeds.... dankie julle so mooi 😑
@donaldchute-zh5cf
@donaldchute-zh5cf Жыл бұрын
Thank you lord for inspiring people through music to glorify you, amen,so touching
@danielkock2557
@danielkock2557 3 жыл бұрын
Wow!! Dit is incredible. What ‘n blessing om die song in afrikaans te luister. Dankie julle!!!
@vitorloucao1625
@vitorloucao1625 3 жыл бұрын
AMEN !!!!!! We shall trust in GOD and In HIM alone.
@Linda-bj3bb
@Linda-bj3bb 3 жыл бұрын
Vitor Loucao amen. We do not lean on the arm of flesh.
@len-mark7355
@len-mark7355 Жыл бұрын
2 jaar later sien ek hierdie Afrikaanse weergawe, mag Christus Jesus julle nog meer en meer seën. Was nog nooit so trots om te sien hoe ons taal groei en Hom verheerlik! Uitstekend, baie dankie vir julle!!!
@elsiecoetzer9227
@elsiecoetzer9227 3 жыл бұрын
Dis hoe ons mos ons Vader ken. Sal ons nooit verlaat nie.🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@rosiebezuidenhout925
@rosiebezuidenhout925 3 жыл бұрын
My pa is vandag 5 maande terug oorlede en ek luister vanaand na hierdie liedjie en ek voel in my hart dat ek weet dat die Here hom verlos het van al sy pyn en dat hy nie nodig het om deur al hierdie dinge te gaan wat tans aangaan nie ek mis hom so vreeslik baie en ek wens baie keer hy was nog hier maar ek gun dit vir hom ek het rerig vanaand mooi na hierdie woorde geluister en besef dat die Here daar is vir ons in goeie en in slegte tyd so ook in ons moeilikste en donkerste tye ons hartseer tye dankie vir hierdie awesome song wat my weer eens laat besef het dat die Here se guns oor ons is en dat Hy altyd daar vir ons sal wees en op dit kan ek ook se Amen en dankie Here
@wesleyswartz1
@wesleyswartz1 3 жыл бұрын
Bly sterk. BLY BIDDEND.💛
@sandracoetzer3492
@sandracoetzer3492 3 жыл бұрын
Pragtig...wat n BLESSING. Mag Hy jul ook seën..moenie ophou sing ni...
@davidliebenberg3987
@davidliebenberg3987 Жыл бұрын
Amen
@beavanamerom5672
@beavanamerom5672 3 жыл бұрын
Dis PRAGTIG julle twee! Om na julle te kyk, vol van die Heilige Gees, is nog 'n groter voorreg. Die woorde bêre ek diep en sê dankie vir die pos!!! 🙏
@hannesmalan1421
@hannesmalan1421 5 ай бұрын
Dis wat dit is !! Dankie julle, dis sooooo mooi Liedjie!!!🥹🥹🥰
@lizemeyer829
@lizemeyer829 3 жыл бұрын
Mooiste mooiste moooiste song - dankie Riana dis tasbaar❤️Hy is vir jou....jou familie...en jou kinders en hul kinders.....
@vennesalawrence4600
@vennesalawrence4600 3 жыл бұрын
Really appropriate song for the Body of Christ in these last days. Awesome in any language 🙏
@HanneleneKruger
@HanneleneKruger 2 жыл бұрын
Sjoe! Dis so mooi vertaling en 'n uitmuntende weergawe. Baie dankie julle, dit is hoendervleis aanbidding. Kom Heilige Gees, meer oor hulle!!
@hanlieebersohn4939
@hanlieebersohn4939 3 жыл бұрын
Dit is so vreeslik mooi!!! Julle is twee kragtige instrumente in God se hand, saam met die ander kunstenaars wat die instrumente speel. Dankie dat julle, julle talente tot Sy eer gebruik!
@pieterdevries3975
@pieterdevries3975 2 жыл бұрын
Dankie so spesiaal 'negte seën gebed wat ons ABBA VADER se hart raak en SY KINDERS verenig
@unshiongoemas1044
@unshiongoemas1044 4 ай бұрын
Danki vir die lied Retief en Riana dit roer my siel so so baie baie danki Mag ons Hemel se Pappa jle seen en nogmals seen Jeremia 29v 11🙌🙌
@SpencerCourtis
@SpencerCourtis 2 жыл бұрын
This is so beautiful - a from heaven to earth rendition - wow, wow Lord - You are awwwwesome Jesus!!!
@rikivanderlinde3277
@rikivanderlinde3277 Жыл бұрын
Wow jip So mooi song Julle sing so mooi saam Geniet dit elke keer elke dag Mag God jul ook in hierdie jaar n spesiale seen oor jul lewens gee.... Dankie baie Amen
@wsaayman21
@wsaayman21 3 жыл бұрын
Wat 'n awesome song, julle het dit so mooi oorgedoen in Afrikaans well done. Alle eer aan God.
@lizzieovermeyer2986
@lizzieovermeyer2986 2 жыл бұрын
Sjoe, wat n pragtige lied.! Hoendervleis gekry!! Dankie Riana Nel, en Retief Burger. God seen julle.
@MegaCherize
@MegaCherize 3 жыл бұрын
Absolute asemrowende mooi song! Baie dankie Retief & Riana! Ervaar die liefde van die Here in elke liriek.
@kimhoffman802
@kimhoffman802 Жыл бұрын
Ek ontvang die seëning in Jesus Naam Amen 🙏✝️
@louhandrie
@louhandrie 3 жыл бұрын
Het die liedjie so nodig gehad na 'n baie rowwe tyd in my lewe. Dankie Heer vir U genade en U liefde!
@louisedebeer9954
@louisedebeer9954 3 жыл бұрын
Wow Amen All glory to Jesus. Revival in South-Africa. ...Let's Worship South -Africa....prys die Here van die Leërskare. Great blessed anointing...unspeakable joyyyyy. Hosanna!!!!
@spotgieter1
@spotgieter1 3 жыл бұрын
Absoluut pragtige liedjie! Baie dankie.. Wat 'n wonderlike ervaring om te dit in Afrikaans te hoor. Ek bly in Kanada en het dit nog net in Engels gehoor en is beslis een van my gunsteling liedjies. Prys die Here vir sy liefde en bo alles talente wat mense soos julle gebruik om Hom te verheerlik en mense soos ek en ander te bemoedig! Seën aan julle en laat ons Sy naam hoog hou en nooit ophou om van Sy goedheid te sing en te vertel nie.
@WernerBrown
@WernerBrown 3 жыл бұрын
Amen ... die Here seen julle soveel en meer
@francismayo3652
@francismayo3652 3 жыл бұрын
Om oor God te getuig is een van die mooiste boodskapE AMEN .my HERE .
@fredrickpfister4154
@fredrickpfister4154 3 жыл бұрын
Van Portugal af, ek is Lief vir julle almal, dankie JESUS ☝️✝️🕊️🙏
@lourieoosthuizen4166
@lourieoosthuizen4166 3 жыл бұрын
Awesome song. So so Kragtig. Dankie Jesus vir U beloftes
@rikivanderlinde3277
@rikivanderlinde3277 Жыл бұрын
Thank you Thank You Father For blessing me I appreciate I bless you too 🤗😑😊
@rowenitacoetzee9280
@rowenitacoetzee9280 3 жыл бұрын
The best translation I've ever heard,may the Lord bless and keep you is my prayer♡♡♡
@patricksaayman3133
@patricksaayman3133 Ай бұрын
So goed te hoor hoe die Here se seen besing en gesing word.Prys sy naam❤
@elmariekellerman2657
@elmariekellerman2657 3 жыл бұрын
Mag U Seen van die Here oor U volk reen en Here leer ons om oor U en voor U en Vir U te dans en te juig Abba Vader......AMEN
@allenvanloggerenberg4460
@allenvanloggerenberg4460 3 жыл бұрын
Wow, Wow, Dankie Retief, En Riana, So GOD Se Teenwoordigheid Ervaar. En Die Salwing Van Die HEILIGE GEES. Dis So Mooi Om Na Dit Te Luister In Afrikaans. 👍
@evertbarnard3542
@evertbarnard3542 3 жыл бұрын
Dankie Retief en Riana. Mag die Here nog baie deur julle praat met Suid Afrika en haar mense. Mag Sy Seën elke liewe mense in die mooi land bereik tot Sy lof en eer.
@misshannah4955
@misshannah4955 3 жыл бұрын
Vir baie lank het ek gedink dat ek dade moet doen vir God om my te red en lief te he. Ek het gedink my sonde is te groot, maar toe God vir my aanraak en ek in Sy teenwoordigheid beweeg in 'n baie donker en moeilike oombkik van my lewe toe besef ek Hy het my nog ALTYD lief gehad. Hy het ope arms vir my gewag en my ontvang. God wil n verhouding met jou he en daar is niks te groot vir Hom nie. Ek hoop dat hierdie iets vir iemand kan beteken. God is my HELE lewe en ek vat hierdie seen oor my en my na geslag se lewe. Amen.
@bryanjames6520
@bryanjames6520 3 жыл бұрын
Great video! Very inspiring duet to say the least! Love the piano and guitar coming in half way through the song! Riana is an AMAZING singer!
@amoneloggenberg6556
@amoneloggenberg6556 Ай бұрын
Hierdie lied beteken so baie vir my. Ons sing hom ook by my skool se koor
@madelelouw3247
@madelelouw3247 3 жыл бұрын
Die salwing van Heilige Gees so sterk.. kom Jesus kom 🙌🏻
@jasondupreez1444
@jasondupreez1444 3 жыл бұрын
Amen. Dis wat God se werk doen in mense. Voel die Heilige gees om my sweef.
@jennystrydom2096
@jennystrydom2096 3 жыл бұрын
Wow, dit klink beter as die Engelse weergawe! So MOOI!! God is GROOT!!
@chanefourie586
@chanefourie586 3 жыл бұрын
Wow wow wow! Prys ons Abba Vader! Mooiste weergawe van Kari Jobe se song! Well done julle! 🙌
@rikivanderlinde3277
@rikivanderlinde3277 Жыл бұрын
Dankie so baie Ek waardeer Mooi aand vir julle! 🤗😊👍☄👌🎺
@marierossouw6275
@marierossouw6275 3 жыл бұрын
Dit is een van die mooiste liedere ooit!
@rikaneethling2066
@rikaneethling2066 3 жыл бұрын
Waar kry jy antwoorde!, my geloof en hoop was in Jesus, hyt nogsteed besluit om my pa weg te vat, hoe Kan ek groet😭ek weet nie hoe nie. Hoe aanvaar n mens dit my pa was al wat ek oor gehad het. 😭😭😭😭
@daphnenitzborn211
@daphnenitzborn211 3 жыл бұрын
Krag van Bo... Jammer om te hoor, kan net imagine hoe jy moet voel. Mag jy n goddelikke vrede ontvang van God. Alle seen en weet dat dt wins is om te sterwe in Christus. Jo Papa is na n beter plek.
@sarieduplessis2128
@sarieduplessis2128 3 жыл бұрын
Hierdie song is ongelooflik mooi. Die salwing breuk. Jesus se vrede is. Dis die vrede wat alle verstand te bowe gaan. Dankie Retief en Riana julle bless ons. "We salute you"
@Kickertjie
@Kickertjie 3 жыл бұрын
Hoendervleis mooi!!! AMEN Amen AMEN! If He is for you who can be against you!! God is powerful!!
@ggt145
@ggt145 6 ай бұрын
Die meisie met die mooiste stem en mooiste mond!
@rikivanderlinde3277
@rikivanderlinde3277 Жыл бұрын
Dankie Jul is so kosbaar vir my Dankie baie 😏🤗😊👍👌☄
@hansievandenberg857
@hansievandenberg857 2 жыл бұрын
dankie vir die mooi musiek
@lindaoberholzer6864
@lindaoberholzer6864 10 ай бұрын
VADER GOD, HEILIGE JESUS CHRISTUS EN HEILIGE HEILIGE GEES vanaand kom dank ons U O GOD DRIE-ENIG vir U seen gesing oor ons almal en ons geliefdes oral in die wereld. Mag U elke tong seen wat dit sing en voorlees en saggies lees en bid tot eer en verheerliking van U ALMAGTIGE HEILIGE KRAGTIGE NAAM JESUS CHRISTUS. Dit bid ons in U HEILIGE NAAM YAHWEH GOD. Amen.
@rikivanderlinde3277
@rikivanderlinde3277 Жыл бұрын
Wow Julle is so goed en dit so mooi lied Dankie baie 😏🤗😊👍☄🎺👌
Riana Nel - Dans (Amptelike musiekvideo)
4:00
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 1,9 МЛН
Did you find it?! 🤔✨✍️ #funnyart
00:11
Artistomg
Рет қаралды 20 МЛН
The magical amulet of the cross! #clown #小丑 #shorts
00:54
好人小丑
Рет қаралды 20 МЛН
Riana Nel - Hou Die Hemel Oop
4:04
RianaNel
Рет қаралды 2,9 МЛН
Joe Niemand- Ek Sal Nie Bang Wees Nie (Official Video)
5:19
JoeNiemandVideos
Рет қаралды 1,7 МЛН
Oorwinningslied / Dan Moet Ek Juig
5:07
Onbeskaamd
Рет қаралды 2,4 МЛН
Riana Nel, Retief Burger - Die Seën (Lyric Video)
7:15
RetiefBurgerVEVO
Рет қаралды 156 М.
Riana Nel - Hoe Groot Is U - How Great Thou Art
5:23
Peter Moore
Рет қаралды 3 М.
Riana Nel - Ek Wonder (Amptelike Musiekvideo)
3:50
RianaNel
Рет қаралды 698 М.
Prys die Heer (Official Music Video)
4:23
Oase Gemeente
Рет қаралды 1,9 МЛН
VirAnder - Sing 'n Hallelujah
5:41
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 872 М.
Егор Крид, JONY - Дым ( Премьера Клипа 2024 )
2:53
Егор Крид
Рет қаралды 3 МЛН
POLI - Mama (Official music video)
1:18
POLI
Рет қаралды 1,1 МЛН
Muhammadziyo - Malikam (Official Music Video)
4:47
NevoMusic
Рет қаралды 1,8 МЛН
Asik - Body (Lyrics Video)
2:42
Rukh Music
Рет қаралды 236 М.
POLI - Брат (Official music video Brata)
1:08
POLI
Рет қаралды 3,6 МЛН