Рет қаралды 238
Miss.E - Wisk onnie
Graad 12 Trigonometrie. Dubbelhoek identiteite. Bespreking van die dubbelhoekidentiteite en voorbeelde waar die identiteite toegepas word. Video is in Afrikaans.